Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self-catering on Bruarfoss

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bruarfoss-straat 25, Valhalla, 0187, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Self-catering on Bruarfoss is 'n lieflike woonstel in 'n stil woonbuurt in Valhalla en bied verblyf aan 2 gaste.

Hierdie eenslaapkamer-eenheid is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Dié eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid beskik oor 'n TV met Netflix en Showmax, sowel as 'n lessenaar vir diegene wat 'n bietjie werk gedoen wil kry, tesame met gratis WiFi.

Hierdie eiendom is beveilig met omheining en bied veilige parkeerplek op die perseel. Boonop is die eiendom beurtkragvriendelik, aangesien dit toegerus is met 'n rugsteunkragtoevoer vir ligte en noodsaaklikhede.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andre T
5.0
Salige verblyf in 'n baie netjiese gastehuis. Gasvrye en aangename eienaars. Hartlike dankie aan Stefan en Marlene by Self-catering on Bruarfoss. Was ...
Sien meer
Jan 2024
Louise D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, netjies en veilig. Dankie. Ons het so tuis soos by ons eie huis gevoel.
Des 2023
Lavern K
Gesin met tieners
5.0
Comfortable. The owners were very welcoming and went out of their way to make sure we were comfortable during our stay. I will definite...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Larissa P
Saam met lewensmaat
5.0
Very quiet and safe area for a quick night's stay. We were welcomed by a very friendly lady. Thank you for opening your lovely flat to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Brenda B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect sleepover. Thank you to Marlene for accommodating us by allowing us to book in early so that we could attend the Buffelsfontein...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bruarfoss-straat 25, Valhalla, 0187, Gauteng
  • Gaste dink Self-catering on Bruarfoss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bruarfoss-straat 25, Valhalla, 0187, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4b8e0ee3c3167fa8666ddb4b5b434240355b4cbf5ee088d6554321803da5d56741b1e72bcc0d95ffeddc7b0c7fae8cbe5a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 25 Bruarfoss Street Valhalla 0187 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.8064663 28.1427832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang