Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dusk 2 Dawn Self-Catering

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Theunis E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Dit is 'n baie rustige plek met 'n baie mooi tuin. Baie lekker gebly, sal beslis weer by Dusk 2 Dawn gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gemaklike en ontspannende eenheid. Hartlikke ontvangs, alles wat jy nodig het is in die eenheid. Uitstekende ligging naby die hospitaal, winkels en eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ideale ligging. Goed toegerus en netjies. Sal beslis weer daar gaan bly. Gasvryheid, vriendelikheid, netheid aan die orde van die dag. In die stad, maar weg van die lawaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinti D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Die detail en kwaliteit van geriewe was van hoogstaande gehalte! Pragtig en luuks ingerig met alles nodig. Die gasvryheid, vriendelikheid en diensbaarheid van ons gashere was uitsonderlik! Het net sommer dadelik tuis en veilig gevoel in 'n tyd wat ek as alleenreisiger my suster in die hospitaal besoek het. Was regtig besonders!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie E
Kort verblyf
3.6
Jun 2024

Kon nie rus wanneer ek wou rus nie. Raserig. It was very noisy, except for the building next door from early in the morning. There is constant 'microwave type' ping sounds till late at night. Dogs sometimes as neighbours not welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Vince
Dusk 2 Dawn Self-Catering
Hi M. Please excuse the delay in responding and apologies for the noise. My neighbour informed me that he would be building, indicating that this would primarily be indoors. However, this wasn't the case during your stay as they made a bit more noise than expected. Noise rules dictate nothing before 8am and after 5pm. Fortunately, they are all done now and this rental room remains the most quiet in the whole house. Unfortunately, I can't explain where the 'microwave ping' was coming from as my wife and I tend to have early dinners. Traditionally, the neighbour's dogs are quiet but they've just acquired another puppy. I will address this as soon as possible. Thank you for your feedback. Blessings.

Marshell V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2024

Oriaat. Plek is perfekte ligging maar is deel van 'n huis. Eienaar het toegang tot gaste se verblyf. Geen privaatheid nie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Vivienne R
1 nag
5.0
Nov 2023

Hosts were great. We recommend strongly. Heerlike verblyf indien jy (soos ek) naby die hospitaal moes wees. Vince en Joey is uitstekende gasheer en -vrou. Het ons soos konings behandel. Beveel dit sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alarice O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gasvry, rustig, gemaklik. Ons het baie lekker gekuier. Dit was 'n aangename kuier en die gasvryheid was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Vince Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 1)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopaniestraat 1, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a782bb460523c3616a49ed090c03becb7cb8945d320d0397b6117ae60895f44e26ba0a57f9c5c39fd0c8bf46ac4db129ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 1) 8 5 1 5 1 Mopanie Street Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.8768489 18.5833427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang