Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selfsorgwoonstel Garsfontein

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Corne K
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie netjies en gerieflik. Die ekstra water in die yskas was 'n bonus. Ja, ek het baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lovely stay, quiet neighbourhood, and wonderful hosts. Lovely stay, wonderful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renske N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie netjiese plek, beslis goeie waarde vir jou geld en fantastiese diens. Ons het heerlik tuis gegaan hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Baie lekker kuier. Baie vriendelike gasheer met alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ruim heerlike privaat selfsorg net alles wat nodig is. Dit is 'n baie rustige area om te bly. Die gasheer was baie bedagsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal verseker weer daar gaan kuier. Ons het heerlik gebly. Mooi netjies. Baie spasie. Skoon. Bederf met lekker koffie en beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena M N
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Sien jul binnekort weer. Fantasties selfsorg-eenheid met baie aangename eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Soos hier bo. Wow, wow. Wat 'n ongelooflike netjiese plek. Baie stil en die eienaar is so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie gaaf verwelkom en baie gaaf afgesien oom. Groot ruim vertrekke wat baie netjies en skoon is met 'n bed wat lekker slaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Spacious, safe, clean and private, plus well equipped for self-catering. My stay was very pleasant and quiet. I had everything I needed to be comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Boudier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thelma-straat 766, Garsfontein, Pretoria-Oos, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72be99c6fcf54d818a70b257291e9a88f98c9578b0fb39e124c57a30f2931cfb92809098f62016571377482d479898d249f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 766 Thelma Street Garsfontein 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.79786679808 28.309385877316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang