Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selfsorgwoonstel Garsfontein

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Boudier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 86 resensies vir Selfsorgwoonstel Garsfontein
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Corne K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne K

Baie netjies en gerieflik. Die ekstra water in die yskas was 'n bonus.

Ja, ek het baie lekker gebly, dankie!

Morne P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Lovely stay, quiet neighbourhood, and wonderful hosts.

Lovely stay, wonderful place.

Renske N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske N

Baie netjiese plek, beslis goeie waarde vir jou geld en fantastiese diens.

Ons het heerlik tuis gegaan hier.

Andre O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Baie lekker kuier.

Baie vriendelike gasheer met alles wat benodig word.

Gert H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Ruim heerlike privaat selfsorg net alles wat nodig is.

Dit is 'n baie rustige area om te bly. Die gasheer was baie bedagsaam.

Belinda J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J

Sal verseker weer daar gaan kuier.

Ons het heerlik gebly. Mooi netjies. Baie spasie. Skoon. Bederf met lekker koffie en beskuit.

Magdalena M N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M N

Sien jul binnekort weer.

Fantasties selfsorg-eenheid met baie aangename eienaars.

Johan J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Soos hier bo.

Wow, wow. Wat 'n ongelooflike netjiese plek. Baie stil en die eienaar is so vriendelik.

Kobus P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Baie gaaf verwelkom en baie gaaf afgesien oom.

Groot ruim vertrekke wat baie netjies en skoon is met 'n bed wat lekker slaap.

Dianne W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne W

Spacious, safe, clean and private, plus well equipped for self-catering.

My stay was very pleasant and quiet. I had everything I needed to be comfortable.

Bonita H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita H

Oorslaap na eindjaarfunksie.

Die woonstel is nie net baie netjies binne nie, maar ook pragtig met die mooi skilderye. Daar is meer as genoeg spasie en baie privaatheid. Ons was baie tevrede en sal graag weer daar oorslaap.

Mariaan L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan L

Te kort.

Baie, baie lekker gebly. Sal beslis weer bespreek.

René T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René T

Diens is uitstekend, veilig, bekostigbaar en baie netjies.

Pragtige ruim woonstel met alles wat nodig is en nog meer bederf goedjies. Gasvryheid is uitsonderlik, plek is baie netjies en daar word voortdurend na gaste se behoeftes omgesien. Sal dit 100% aanbeveel en sal self weer daar tuisgaan. Baie dankie vir puik diens.

Riaan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Uitstekend!

Wat 'n wonderlike ervaring. Gasvry, skoon en netjies. Alles wat jy nodig het en meer. Ons sal enige tyd weer hier oorbly. Baie dankie Boudier!

Hein S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Puik! Sal vir seker weer daar bly!

Dankie vir die gasvryheid Boudier, dit was nog my beste besoek in Pretoria. Ek het al by ander gastehuise gebly en hierdie een was die beste. Sien julle gou weer!

Maryna C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna C

Rustig, veilig en uitstekende ligging.

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar, Boudier. Die woonstel is ruim en baie netjies en skoon. Daar was alles wat ons benodig het. Ons is in kennis gestel van beurtkrag en daar was ligte. Naby skole, winkelsentrums en hospitale. Baie rustige buurt. Ons sal beslis weer hier bly! Uitstekende waarde vir geld.

Zuzaan G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuzaan G

Die plek is een awesome plek, jy kan gerus hier oorbly.

Beveel die plek aan 100%.

Rialette V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialette V

Veilig, netjies en bekostigbaar.

Skoon en netjies, met alles wat nodig is vir oornag verblyf. Veilige parkering.

Chris N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N

Gasvrye verblyf in stil omgewing.

Die eienaars het ons gekontak om seker te maak hulle verwelkom ons persoonlik. Daar word baie gedoen om te verseker dat jou verblyf gemaklik is. Jy word op hoogte gehou van beurtkrag en daar is ook lig wat werk geduende beurtkrag. Kan hierdie plek aanbeveel.

Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Lekker.

Ons geniet die plek.

De Wet V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet V

It was great.

It was a very comfortable place to stay. The place was a nice size. It had everything a traveller needs.

Tertia V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V

Veilige, gemaklike verblyf - en bekostigbaar.

Die eenheid is gemaklik, skoon en word verseker gereeld gediens. Gerieflik naby alles waaraan jy moontlik kan dink. Vriendelike eienaars en stil omgewing. Ons sal verseker weer daar tuisgaan.

Lynette E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E

Huis weg van ons huis.

Baie gerieflike, goed toegeruste, groot woonstel. Rustige area.

Francois L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Uitstekend.

Baie goeie ervaring. Ruim woonstel en goed toegerus teen 'n baie redelike prys. Sal dit weer doen.

Pieter V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Heerlik.

Baie gemaklik en ontspanne. Lekker gekuier.

Sharon S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S

Quaint place. Accommodating owner.

Thank you for allowing the boys to check in early. They enjoyed their stay over in Garsfontein and browsing through all the nik naks.

Pieter V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Gemaklik, rustig en stil.

Die woonstel is baie gerieflik en skep 'n aangename, stil verblyfervaring. Dit is baie goed geleë wanneer mens aan die ooste van Pretoria moet wees. Die eienaar gee werklik om vir jou gerief en poog om alles in plek te hou vir 'n aangename verblyf.

Fritz V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz V

Self-catering gem.

Spacious unit which is very well equipped. Host is extremely friendly and accommodating! Will definitely visit again. A true self-catering gem!

Paul H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Gasvry en netjies.

Sal weer besoek.

Lindsey N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey N

Baie lekker en goed georganiseerd.

Baie goed ingerig en lekker plek om te bly.

Arno S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno S

Gasvry en baie lekker ingerig. En waarde vir geld.

Ek gaan hulle weer in toekoms gebruik as dit daarop neerkom.

Jannie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

Lekker, lekker, vriendelike ontvangs, vriendelike mense!

Alles beskikbaar, netjies, skoon, goeie meubels, beddegoed, sal weer gebruik.

Maggie B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B

Dit was wonderlik gewees

Die omgewing is baie rustig en stil as jy net wil wegbreek. Die plek is baie netjies ingerig en die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daarheen gaan en kan dit aanbeveel vir enigiemand wat net ’n wegbreek uit die dorp soek.

Daleen T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen T

Dit was baie aangenaam.

Die mense was baie gasvry.

Charmain G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain G

Gemaklike selfsorgeenheid.

Weereens baie lekker gebly! Plek is gerieflik, pragtig skoon en gasvrou vriendelik!

Sonja D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Absoluut die moeite werd gewees.

Ons was vriendelik verwelkom, woonstel skoon en ruim, soos 'n droom geslaap op 'n groot bed, naby als gewees waar ons wou wees, omgewing was stil, netjies en veilig. Sal vir seker weer en weer soontoe gaan!

Johan V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Fantasmagories.

Baie netjies gerieflik en veilige blyplek. Baie dankie Boudier vir die vriendelikheid. Alles wat 'n mens nodig het is daar, sal die plek baie beslis aanbeveel. Baie lekker gekuier en sal definitief weer daar oornag as dit nodig is.

Erna V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Absoluut aan te beveel.

Ons is deur eienaar ontvang wat baie vriendelik en hulpvaardig was. Akkommodasie is baie netjies en silwerskoon. Bed is heerlik gemaklik en van goeie gehalte. Geen klagtes.

Pieter V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Heerlik rustig en skoon.

Ons het die plek gekies om naby aan ons afspraak te wees. Voorwaar 'n goeie keuse aangesien die plek ruim en gemaklik is. Ons is nie daaraan gewoond om in klein spasies ingedruk te word nie en hou van die ruimte wat ons kon ervaar, tesame met netheid en uiters vriendelike behandeling. Sal graag teruggaan.

Thelma O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma O

Lekker! Privaat, skoon, en tuis!

Dankie Annalie, ons het heerlik gerus! Alles was uit die boonste rakke! Koffie, tee, baie lekker beskuit, sap en bottel water! Jul het ons bederf! Sal weer bespreek, naby alles en maklik om te kry. 10 uit 10.

Hannes B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Die verblyf en fasiliteite was uitstekend.

Gerieflike, sentrale verblyf. Die ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam. Baie waardeer.

Elize M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Goed geleë, netjies en kan aanbeveel word.

Gasheer het moeite gedoen om my te ontvang en te verduidelik waar hul plek is aangesien ek in die aand daar gekom het en bietjie verby gery het. Waarde vir geld en alles was netjies. Dankie vir genoeg melk om 'n tweede of derde koppie koffie te drink en genoeg bottelwater. Goeie diens. Baie dankie.

Ronelle N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle N

Bekostigbaar, netjies en privaat.

Pragtige woonstel volledig toegerus met gasvryheid, menslikheid en privaatheid uit die boeke.

Marlize P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize P

Baie netjiese en goed toegeruste woonstel!

Ons sal vir seker weer hier oornag!

Carol H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

Dit was heerlik om daar te bly.

Lieflike plekkie, baie stil en rustig en naby aan alles.

Henry R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry R

Dis die klein dingetjies wat die verskil maak.

Ek kan die plek nêrens fout nie. Aandag aan detail maak die verskil.

Gys V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys V

Baie rustig. Gerieflik en smaakvol. Plek vir nog 'n kind of nog 'n persoon.

Kan gerus aanbeveel. Selfsorg.

Charmain G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain G

Bekostigbare selfsorgwoonstel.

Bekostigbare, veilige en gerieflike selfsorgwoonstel, ideaal geleë naby winkelsentrums, skole en hoof toegangsroetes. Die koffiegoed, beskuit, bottel water en sap in die yskas was baie welkom tot ons die geleentheid gehad het om by die winkels uit te kom! Sal definitief weer daar oorbly.

Mandy-lee W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy-lee W

Convenient, secure and comfortable.

The location was perfect, and unit was clean, spacious and private.

Kobus B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Aangenaam en goed toegerus.

Alhoewel ons slegs die eenheid vir oorslaap gebruik het, was dit baie ruim en goed toegerus. Die aanwysings was effe onduidelik, maar die gasvrou was baie vriendelik.

Arno L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno L

Uitstekende akkommodasie.kan dit aanbeveel.

Die eenheid is goed met kwaliteit toegerus. Goeie diens en ek sal weer daarvan gebruik maak.

Marié V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié V

Dit was soos om by die huis te kom.

Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ons was baie beïndruk met die woonstel, die woonstel was netjies en skoon en beddegoed was heerlik skoon en vars. Ons was bederf met goeie koffie en lekker koekies en beskuit. Rustige omgewing, naby verskeie winkelsentrums. Sal beslis aanbeveel vir oorslaap.

Marthie E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie E

Pragtige plek.

My man Willie het lekker gebly, net jammer ek kon nie saam daar bly nie. Lekker groot woonstel met alles wat jy nodig het. Alles was baie netjies en skoon. Wens hy het vir my net 1 ou beskuitjie saamgebring hospitaal toe. Volgende keer bly ek definitief saam daar. Ek sal jul enige tyd aanbeveel.

Jeanne B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne B

Dit was baie mooi skoon, netjies en in 'n veilige area.

Ons was baie beïndruk met die netjiese, gerieflike verblyf en het die plek baie geniet. Dit is lekker sentraal geleë en ons kon sommer gou na eetplekke en winkels ry. Ons sal dit vir seker aanbeveel.

Werda G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werda G

Waarde vir geld!

Ons het dadelik ontspanne gevoel met fantastiese gasvryheid. Ons was baie beïndruk met die woonstel, dit was baie skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel vir oorslaap.

Gerrit S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S

Baie skoon, ruim en gerieflike eenheid met baie ekstra's.

Ons verblyf was ongelukkig net vir een aand se oornag. Die eenheid is so ruim en skoon. Detail is gegee aan die fyner detail in die eenheid met kwaliteit toebehore bv handdoeke, linne ens. Die ekstras wat Annelie ook vir ons as deel van die verblyf gegee het was ook spesiaal. Lekker beskuit saam met goeie koffie, vrugtesap en botteltjies koue water - alles was reeds daar.

Barend P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend P

Tuis-voel atmosfeer.

Selfsorg is beslis waarde vir geld en die eienaars met 'n “ek is by die huis gevoel”. Ons sal definitief Selfsorgwoonstel aanbeveel.

Bertus W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus W

Wonderlik.

Wonderlike blyplek, gasheer is baie vriendelik, sal dit aanbeveel.

Liezel V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Netjies, veilig en goeie waarde vir geld.

Ek en my ma het tuisgegaan by die woonstel vir 3 aande. Ons het deurentyd veilig gevoel met genoegsame sekuriteit in plek. Dis ook sentraal geleë, naby aan verskeie winkelkomplekse. Die woonstel is netjies en baie ruim. Die heerlike beskuit en koekies was 'n bonus vir ons. Boudier was baie gasvry.

Magda M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

Dit is goeie waarde vir die prys, en ons sal dit graag aanbeveel, en weer van hierdie woonstel gebruik maak.

Baie netjies, gerieflik, stil en ruim!

Anneke K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke K

Baie goeie waarde vir geld.

Ons was aangenaam verras met die ruimte in die netjiese eenheid. Die selfsorgwoonstel is in 'n stil omgewing met gevestigde tuin, tog is dit naby al die fasiliteite. Gasheer is baie vriendelik en bedagsaam.

Susan D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Baie aangenaam.

Baie vriendelike diens met 'n pragtige oornagplek, uitsonderlike waarde vir geld.

Jaun-marie S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun-marie S

Goeie ligging, veilig, lekker verras met beskuit, koffie, melk en 'n sap. Alles wat benodig word en meer.

Die woonstel is goed geleë, ons is vriendelik ontvang, het gemoedsrus met veiligheid. Die leerbanke was gemaklik, en 'n lekker verrassing was die veskeidenheid tee, goeie koffie, beskuit en baie gerieflik was daar ook melk en sap in die yskas. Dit was die kersie op die koek, en ons sal vir seker enigetyd weer hier bly.

Attie C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie C

Dit was baie gerieflik en aangenaam.

Ons het die ruimte, netheid en gerief van Selfsorgwoonstel baie geniet. Dit is slegs 1,8 km vanaf ons kinders en baie stil en veilig. Bordier en Annelie is baie vriendelik en ons sal definitief weer van Selfsorgwoonstel gebruik maak. Uitstekend.

Roelf S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf S

Netjies, waarde vir geld.

Die woonstel was netjies, veilig en ook sentraal geleë naby winkels. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en gasvry. Ek wil hulle ook bedank dat hulle bereid was om ons bespreking op baie kort kennisgewing te aanvaar.

Izak D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak D

Uitstekende ligging, vriendelike mense, netjies, skoon, 200%. Sal in toekoms regtig weer gebruik.

Kan net sê - een wonderlike oorbly-geleentheid met vriendelike mense, Boudier en Annalie. Netjies, skoon, goed ingerig en goed geleë. Alles sommer 200%. Dankie het dit regtig geniet.

Kobus C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C

Skoon netjies, ruim en bederf.

Die plek is pragtig. Skoon, netjies, ruim en gasvry. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Was baie verras dat daar by 'n selfsorgwoonstel tuisgebakte beskuit uitgesit is, melk in die yskas en gebottelde water vir die prys wat jy betaal. Beslis waarde vir jou geld en sal beslis weer daar gaan bly en aanbeveel. Dit is veilig en winkelsentrums naby.

Venessa V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V

Ongelooflik!

Gerieflik en gemaklik! Ek sal vir seker weer van hulle gebruik maak! Baie dankie!

Willie D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Netjies, vriendelik, rustig en baie gasvry.

Die eenheid is ruim en baie netjies. Eienaars was gasvry en het ons baie welkom laat voel. Kan hierdie eenheid met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Jeremy V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy V

Ons is baie goed ontvang.

Beslis die plek om te bly as jy vir 'n tydjie in Pretoria moet oorbly! Ons het dadelik welkom gevoel en is baie bederf met sap en melk in die yskas, beskuit en koffie en elke tee moontlik! Baie dankie vir julle gasvryheid!

Robert D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert D

Ideaal geleë selfsorg-eenheid waar ons welkom en tuis gevoel het.

Boudier en Annelie het ons verwelkom en tuis laat voel met hulle gasvryheid. Die eenheid het alles wat ons nodig gehad het vir 'n lekker naweek kuiertjie in Pretoria. Dit is naby geleë aan groot winkelsentrums maar darem nie binne die stad nie! Ons sal beslis weer daar draai en beveel die plek aan!

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Pieter D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Baie goed met vriendelike, persoonlike diens.

Sien die sterre.

Clyde S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde S

Excellent and just what we needed for our overnight stay.

Lovely and spacious. Very comfortable in every respect. The bed was just right. The accommodation was nicely situated with respect to access to shopping centre/restaurant facilities. We would definitely return here should the need arise again and we will recommend it to any of our friends and acquaintances travelling to Pretoria.

Peta-lynn V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peta-lynn V

Perfek.

Selfsorgwoonstel Garsfontein was baie skoon en netjies. Ons sal definitief weer hier bly.

Terence B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence B

Very comfortable, clean and neat.

Water, fresh milk, coffee and fruit was a great welcome. The bed is very comfy and the linen nicely ironed and soft. 2 TV's was great. Just 2 comments: Put a permanent fan in the room - This was provided on request - thank you. The outside light needs to be adjusted to not shine in the room - The owner was happy to receive this suggestion. Well worth the stay and will be the first place I phone should I return in the future. Thank you.

Tiaan J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J

Dit was heerlike verblyf.

Dit is mooi skoon en baie ruim vir die prys wat jy betaal en jy kry vriendelike diens.

Karl V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl V

Ruim, skoon en uiterste waarde vir geld.

Ek was totaal onvoorbereid op die ruim en goed toegeruste eenheid, die veiligheid, die ligging en die gevoel van "welkom hier". Absolute waarde vir geld.

Neil S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil S

'n "Ek sal graag weer kom!"-plek.

Baie vriendelik ontvang, fantasties toegerus en heerlike, stil omgewing. Puik geleë. Netjies en skoon en die "extra touches" soos die komplimentêre beskuit en vars melk in die yskas onder andere was vir 'n moeë reisiger soos manna. Baie dankie Boudier en Annalie vir julle stukkie "voel soos huis" weg van die huis af.

Riaan P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P

Moes ingaan vir 'n operasie en het daar oornag vir 2 dae.

Korrespondensie uitstekend. Ontvangs en interaksie puik. Uitleg en netheid uitstaande.

Johan & Alta C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan & Alta C

Uitstekende selfsorgverblyf.

Alles wat jy nodig het, is daar. Baie netjies. Gasvrou meer as gasvry, het my selfs in die hospitaal kom besoek, dit wil gedoen wees. Baie dankie, Annelie, julle is wonderlike mense.

Wilhelm B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm B

'n Vinnige oornag, lekker geslaap.

Ek het lekker geslaap en daar is die vriendelikste mense.

Chris S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Uitstekend!

Lekker gebly - netjies en skoon.

Anita S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Ons is gasvry ontvang en die selfsorgwoonstel was baie netjies en goed toegerus.

Ons het die verblyf uiters akkommoderend ervaar met aandag aan die klein detail en behoeftes van die gas. Moeite was gedoen met vars melk asook versnaperinge. Die bed/matras was van goeie gehalte en die handdoeke, linne, duvet, ens. was voldoende en skoon.

Hennie H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

Aangenaam en rustig.

Veilig en gemaklik met omgewing.

Martie D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D

Uiters netjies, baie ruim, heerlik stil in die nag.

Net een voorstel: Die nommer van die gastehuis was nie maklik sigbaar van die pad af nie.

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thelma-straat 766, Garsfontein, Pretoria-Oos, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72be99c6fcf54d818a70b257291e9a88f98c9578b0fb39e124c57a30f2931cfb92809098f62016571377482d479898d249f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 766 Thelma Street Garsfontein 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.79786679808 28.309385877316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang