Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selfsorgwoonstel Garsfontein

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thelma-straat 766, Garsfontein, Pretoria-Oos, 0001, Gauteng
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Selfsorgwoonstel Garsfontein bied veilige en netjies oornag-akkommodasie in Garsfontein, Pretoria-Oos. Dis naby Menlyn Mall, Menlyn Maine, Pretoria-Oos Hospitaal en Life Faerie Glen Hospitaal.

Die woonstel het 1 ruim slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed vir 'n kind in die leefarea. Daar is ook 'n kombuis en 'n stoep. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid het 'n mikrogolfoond, yskas, koffie-en teemaakgeriewe en komplimentêre koffie en beskuit. OpenView, veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektroniese hek en gewapende reaksie is beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook buitebraaigeriewe en 'n stoep met meubels. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe oor naweke en op 'n Dinsdag. Die eenheid is langs die hoofhuis op die perseel, in 'n stil straat naby hospitale en Menlyn Winkelsentrum.

Ons voorsien gerieflike selfsorg-akkommodasie vir reisigers wat naby aan die besienswaardighede wil wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Corne K
5.0
Baie netjies en gerieflik. Die ekstra water in die yskas was 'n bonus. Ja, ek het baie lekker gebly, dankie!
Jul 2024
Morne P
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay, quiet neighbourhood, and wonderful hosts. Lovely stay, wonderful place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Renske N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese plek, beslis goeie waarde vir jou geld en fantastiese diens. Ons het heerlik tuis gegaan hier.
Jun 2024
Andre O
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker kuier. Baie vriendelike gasheer met alles wat benodig word.
Mei 2024
Gert H
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim heerlike privaat selfsorg net alles wat nodig is. Dit is 'n baie rustige area om te bly. Die gasheer was baie bedagsaam.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Boudier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Thelma-straat 766, Garsfontein, Pretoria-Oos, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Selfsorgwoonstel Garsfontein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thelma-straat 766, Garsfontein, Pretoria-Oos, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72be99c6fcf54d818a70b257291e9a88f98c9578b0fb39e124c57a30f2931cfb92809098f62016571377482d479898d249f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 766 Thelma Street Garsfontein 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.79786679808 28.309385877316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang