Selikats Studio
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacobus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Barbara K - Sep 2024
Algehele gradering
Great.
Herman K - Aug 2024
Algehele gradering
Die verblyf het ons soos 'n handskoen gepas.
Annatjie V - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelik, rustig, veilig, skoon, netjies en gerieflik.
Thomas W - Aug 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar bespreek.
Marthinus E - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, ruim.
John S - Jul 2024
Algehele gradering
Goeie, stil area met baie vriendelike gasheer en vrou.
Adriaan S - Jul 2024
Algehele gradering
Lovely.
Bernadette B - Jul 2024
Algehele gradering
Perfek vir my "peace of mind".
Eileen M - Jun 2024
Algehele gradering
Een van die bestes!
Thalia J - Jun 2024
Algehele gradering
Value for money.
Elsa G - Jun 2024
Algehele gradering
Ons tydjie daar was koel, maar het dit geniet.
Riekie W - Mei 2024
Algehele gradering
Ek sal weer enige tyd daar gaan bly. Shaun was altyd daar om te help. Baie dank.
Letitia S - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely.
Juliet P - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief die verblyf aanbeveel aangesien dit ook lekker sentraal geleë is.
Sindy V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese oornag verblyf.
Lees meerSelikats Studio se terugvoer
Baie dankie, Sindy!
Charindi V - Feb 2024
Algehele gradering
Beste plek, ongelooflike eienaars, my nuwe huis wag van my huis. 15/10 vir julle.
Selikats Studio se terugvoer
Baie dankie, Charindi. Sien jou weer vir jou volgende keer!
Oscar V - Feb 2024
Algehele gradering
Eienaar het aan alles gedink. Niks kom kort nie.
Tertia P - Jan 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer van julle gebruik maak.
Wally K - Sep 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Lees meerClaudine B - Mei 2024
Algehele gradering
Verskriklike rustige omgewing met privaatheid en vriendelike opsigter.
Henk D - Jul 2024
Algehele gradering
Baie netjies.
Manie V - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selikats Causeway 325, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang