Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selikats Studio

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Selikats Studio
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Barbara K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K

Great.

Short but sweet, everything we were hoping for our 1 night stay.

Herman K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K

Die verblyf het ons soos 'n handskoen gepas.

Ons was baie vriendelik deur Jean ontvang en die fasiliteite was deeglik aan ons verduidelik. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan indien ons in hul omgewing moet wees.

Annatjie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

Vriendelik, rustig, veilig, skoon, netjies en gerieflik.

Baie vriendelike diens, skoon en netjiese plek. Baie veilig en stil area. Ons sal beslis weer daar gaan bly en beveel dit 200% aan.

Thomas W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas W

Sal enige tyd weer daar bespreek.

Baie mooi, skoon en veilige plek. Het baie welkom gevoel en lekker geslaap.

Marthinus E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus E

Gerieflik, skoon, ruim.

Heerlike, sonnige studio met al die nodige toerusting.

John S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Goeie, stil area met baie vriendelike gasheer en vrou.

Baie lekker. Dankie.

Adriaan S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S

Lovely.

Absolutely awesome. Wonderful welcome. Beautiful accommodation and super welcoming hosts. Will definitely book there again.

Bernadette B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette B

Perfek vir my "peace of mind".

Ons het baie lekker geslaap. Alles was baie netjies. Plekkie was rustig en veilig.

Eileen M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen M

Een van die bestes!

Hierdie verblyf sal ek vir seker kan aanbeveel en ek sal self weer daar bly. Pynlik netjies en skoon. So baie ekstras en baie vriendelike gasheer en vrou, en ek moet hulle komplimenteer met hulle plek. Dit voel soos jou huis net weg van jou eie.

Thalia J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thalia J

Value for money.

Absolutely great! Friendly and caring.

Elsa G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G

Ons tydjie daar was koel, maar het dit geniet.

Ja, dankie. Gasheer was vriendelik en aangenaam.

Riekie W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie W

Ek sal weer enige tyd daar gaan bly. Shaun was altyd daar om te help. Baie dank.

Hi ja, ek het baie lekker gekuier. Hulle was baie behulpsaam met die reëlings vir my verblyf. Dit was ook baie mooi en netjies. Ek het ook 'n hek remote gehad wat ek enige tyd kon ingaan en weer uitgaan.

Letitia S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S

Lovely.

Beautiful clean place. And everything that one needs & a little extra is available. Netflix available which is lovely. I would definitely visit again.

Juliet P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet P

Sal definitief die verblyf aanbeveel aangesien dit ook lekker sentraal geleë is.

Ons is baie vriendelik ontvang en die blyplek was baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het vir oornagverblyf.

Sindy V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy V

Fantastiese oornag verblyf.

Wat 'n besonderse mooi, skoon en netjiese plek. Oral ruik dit so skoon en lekker, of jy nou die kas se deur oopmaak of die stort se deur. Alles wat jy nodig het is daar. Daar is selfs die lekkerste koffie met beskuitjies wat spesiaal vir jou reggesit is. Daar is ook 'n unieke, goed uiteengesette inligtingsgids met name en nommers wat jy moontlik mag nodig kry. Die tuin is pragtig! Julle studio en gasvryheid is puik!

Selikats Studio se terugvoer

Baie dankie, Sindy!

Selikats Studio
Charindi V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charindi V

Beste plek, ongelooflike eienaars, my nuwe huis wag van my huis. 15/10 vir julle.

Ongelooflike oulike plek. Baie skoon, netjies. Die vriendelikste mense. Die eienaars het sover gegaan om selfs melk en heerlike peusel happies in die yskas te sit. Ek was baie lanklaas by 'n plek waar ek so welkom en tuis gevoel het. Baie dankie vir julle.

Selikats Studio se terugvoer

Baie dankie, Charindi. Sien jou weer vir jou volgende keer!

Selikats Studio
Oscar V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar V

Eienaar het aan alles gedink. Niks kom kort nie.

Alles wat nodig is, is voorsien. Uitstekende waarde vir geld.

Tertia P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia P

Sal beslis weer van julle gebruik maak.

Baie baie dankie, Juan, Crisna, en die pragtige kinders wat 'n wonderlike oornag en afsluiting van ons vakansie gemaak het. Juan, dankie vir julle tegemoetkoming toe ons later ingeboek het as wat ons gedink het. Ons waardeer dit regtig.

Wally K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wally K

Very pleasant.

This is strictly an overnight location and not equipped for self-catering. We stayed 4 nights and had to eat out as we could not prepare meals. The microwave is very small and a challenge to use. More frustrating was the fact that the only TV channel available was Netflix, which I do not even subscribe to. No DStv to view the news, which is what I strive for. Other than that, the hosts are extremely friendly and helpful, and our stay was otherwise very pleasant if you can tolerate my gripes.

Claudine B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudine B

Verskriklike rustige omgewing met privaatheid en vriendelike opsigter.

Sien sterre.

Henk D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk D

Baie netjies.

Baie skoon en ruim studio, maar verskriklik baie trappe en draaitjie en parkeer baie ver van die studio.

Manie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie V

Waarde vir geld.

Die eienaars is gasvry en aangename mense!

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selikats Causeway 325, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffd3a9090fbbdb64798753d3d97d2799e3d0033de2e4604842009f55efd6777f51ff28355dec271ec40bff1208512e5f0cad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 325 Selikats Causeway Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7776553 28.3134334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang