Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selkie B&B

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.4
Veiligheid
3.4
Thea T
Kort verblyf
3.4
Des 2024

Die kuier in Namibia was fantasties. Die akkommodasie het ons privaatheid beproef. My skoonfamilie het in hierdie eenheid gebly vir die paar dae wat ons in Namibia was. Skoonma, Skoonpa en skoonsuster het die vertrek gedeel. Die groot probleem met die verblyf was die privaatheid faktor van die badkamer/toiletgeriewe. Die toilet is reg oor die hoofbed, en het geen deur nie! Dit is oop en as jy op die bed lê, kan jy die persoon in die badkamer op die toilet sien. Vir volwasse mense wat 'n vertrek deel, bv. Ma, Pa en dogter van 28, is dit onaanvaarbaar. Parkering voor die gebou is minimaal, wat seker nie te ernstig is nie, maar met aankoms was ons gewaarsku om besittings uit die voertuig te verwyder a.g.v. mannetjies wat in die nag rondloop en skoorsoek. Die toiletgeriewe het snags verskriklik geraas as 'n ander kamer hulle toilet spoel. Dis moeilik om te beskryf, maar as ander toilette gespoel word, dan raas die een in ons vertrek. Afgesien van die geraas en die parkering, sou die bly nie te onaardig wees as dit nie vir die badkamer privaatheid was nie. Ek voel 'n verandering aan die vertrek moet aangebring word voordat mens kan adverteer dat 4 mense daar sou kon oornag. Ek weet ook nie of die ander kamers dieselfde probleem het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Jean J
Kort verblyf
4.8
Mei 2023

Gasheer is baie ontvanklik en gasvry. Selkie skep 'n lekker tuis gevoel. Eienaars is vreeslik behulpsaam selfs met dinge waarmee hulle nie hoef te help nie. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Des 2022

Die kuier was oor die termyn goed maar nie aanvanklik nie. Met die aankoms was die badkamer en ook die toilet vuil gewees. Ons moes dit eers skoonmaak. Die voertuig staan in die straat geparkeer. Die wasbak het nie 'n prop gehad nie. As mens R 1300 per nag betaal verwag mens die plek moet skoon wees.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Philip
Selkie B&B
Ek waardeer die terugvoer maar voel n mens moet realisties na die omgewing kyk. Hulle het net na Oos-weer hier aangekom, ons het fouteer om nie die kamer weer na te gaan na die wind gaan le het nie. Ons het op al hulle versoeke gereageer om hulle verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ons voel dat hulle oor krities is oor die verblyf, maar sal altyd streef om goed te verbeter.

Johan V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2021

Ideal for the business traveller for a few nights. Personalised service. I stayed at Selkie B&B for one night. Room was clean. Service was good. Will stay at Selkie again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Home away from home. We received very friendly, informative and helpful service from Phillip and Tannie Lynn. Ideally positioned near waterfront area where most activities take place, flamingos and Dune 7. Overall it was a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Thomas Morris en Bramwell-straat 35, Strandmeer-area, Walvisbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR92Xe3H6XOIcEZhPM5Fm8tJglUhGr3qW6jGLCVxCm4oaCdmTod?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 35 Corner of Thomas Morris and Bramwell Street Lagoon area 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.965572607394 14.491548019515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang