Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Semane Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Baie lekker. Ongelooflik lekker gebly, sentraal geleë as jy wil rondry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Semane Lodge
Thank you for your review. Unfortunately, we have a private satellite for the WiFi. It is very expensive and is not included in the basic daily rate as most guests don't request it. We are constantly working on the quality and did a major upgrade in November, but we are sorry that it is still unstable.

Elmarie D
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Des 2024

Pragtig, ongerep maar nie waarde vir geld nie. Effe verwaarloos en halwe inligting. Pragtig en ongerep. Absoluut tussen niks en nêrens en jy ervaar die natuur! Maar, geen sein vir 10 km nie. Slegs Wi-Fi wat jy teen R400 kontant moet betaal (en mens doen maar, want niemand kan vir die duur van jou verblyf geen manier om gekontak te kan word meer bekostig nie). Geen waarskuwing vooraf hieroor of oor die koste nie en die bedrag is dieselfde ongeag hoe lank jy bly. Geen ordentlike ontvangs wanneer jy arriveer nie. Slegs 'n werker wat jou laat teken in 'n boek en die Wi-Fi hanteer. Geen inligtingsblaaie of enige kontak van of deur die eienaars nie. Ons het kragonderbreking ook gehad en omdat Wi-Fi af was, was ons gestrand. Genadiglik was dit op die oggend wat ons vertrek het. Verder is die verblyf basies met meubels en beddegoed wat nie pas nie, oud en gevlek is en stukkend. Teen R3300 per nag vir ons gesin van 6 het ek gevoel dit was nie waarde vir geld nie. Die terrein is effe verwaarloos en daar is slegs 2 tubes waarmee jy in die rivier kan swem. Die kombuis was goed toegerus en die storte gerieflik en alles was mooi skoon. Vir ongerepte, wegkom van gejaag en konneksie en tyd in die natuur is dit beslis die ideale plek. Beter vooraf inligting en betrokkenheid of beskikbaarheid deur die eienaar sal waardeer word.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Lara V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Peaceful and wonderful. Mac and Steve with their gorgeous dogs and cats were really special. They made our stay even nicer than we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Semane Lodge
Thank you, glad you were able to rest and relax. Mac and Stev say thank you for loving their pets.

Danie L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Baie mooi plek, heerlike swemkuil, lekker kuier. Twee negatiewe punte om van kennis te neem: 1. Die slegte grondpad. 2. R300 vir 'n wifi kode en dit was ook 'n onstabiele konneksie. Ander plekke gee gratis wifi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Semane Lodge
Thank you for the review. Sadly the road you drove on is part of rural life in S.A. The Municipality had done a road scrape a few weeks ago but it rained heavily. So basically it's out of our control. With regard to the Wi-Fi, we have installed a satellite and are unable to provide free services as our base rates are very competitive. Thank you so much for your support.

Marius K
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jan 2023

Was lekker, maar daar's geen staproete langs die rivier, baie klipperig. Beveel aan 'n bankie en sambreel by swemgat. 'n Staproete so 1 km op met rivier sal regtig lekke wees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lizette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Little piece of heaven. Precious people running the lodge with an even more precious owner. Covid sanitizing done properly after guests leave, the cleaning fee is worth paying for your peace of mind. Stayed a week and will forever go back. Quiet, pet friendly at a fee, which is minimal. The rock pool is divine to cool off in after a hike or jog.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rista B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Net 1 woord - wonderlik. Semane Lodge is 'n weggesteekte juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Semane Lodge
Thank you, do come again and enjoy.

Sheona S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Peaceful, beautiful, amazing landscapes. I loved the situation and the beautiful pools on the river. We were lucky to have the whole place to ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgette V
Lang verblyf
4.6
Jan 2022

Sielsorg deluxe! Semane Lodge is alles waarna 'n uitgekuierde stadsmens verlang. Geen kontak met die buitewêreld, lieflike natuurskoon, sterre ontelbaar naby en baie veilig. slotte en sleutels is 'n oorbodige uitvindsel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Semane Lodge
Thanks we will strive to make it even better.

Linda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Was a lovely getaway with beautiful scenery and friendly service. Beautiful place to stay, everything well maintained and clean and tidy. Friendly happy service. Will happily go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Semane Lodge
Thanks we will love to have you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Priscilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Semane Lodge, Onderkouga, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e5d3b5694af017251c39c2e762fc635c1ddcda9dfe08bd034d160536a6ae555014ce4726ed51cc87b21859251de1d7f57b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Semane Lodge Onderkouga 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -33.745940420953 23.845457732677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang