Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Semeni Asante Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Johan S
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Heerlike stil omgewing. Alles was netjies, en die swembad was skoon. Baie netjies, maar die ketel het nie in die kamer gewerk nie. Die TV was nie gekoppel nie, en daar was geen teelepels vir koffie nie, asook geen melk of melkpoeder nie. Kan hulle asb. hulle naambord buite opsit, aangesien daar nerens aanduidings van die akkommodasie is nie. Ons het twee keer verby gery om die plek te kry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Bongani Emmanuel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R745
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longfellow-pad 8, Ridgeway, Johannesburg-Suid, 2190, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA506aeb46a35432040a83a1af44783667f19e7e5a9320867edd655af657bd8c459dc7a8c2b07109a32e1e8d8fe70053f276e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 8 Longfellow Road Ridgeway 2190 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.256629728977 27.993842799468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang