Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SemiSoet

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopanie-singel 20, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SemiSoet is 'n knus eenslaapkamerselfsorgeenheid met sy eie aparte ingang op dieselfde perseel as waar die eienaars woon. Hierdie eenheid is sentraal geleë en is ideaal vir diegene wat die dorp en die strande wil verken, want alles is stapafstand ver.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste. Linne word voorsien.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, kookplaat, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus is.

Die eenheid beskik oor 'n slim-TV met Netflix, DStv en YouTube.

Veilige parkeerplek op die perseel en braaigeriewe is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Mopanie-singel 20, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopanie-singel 20, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e3de1b468ca15b064135e13cead5c4e67b8bc75a92d3d7ff60f02296018285c3c9d9cbc00711870fe3bd79abb64d3b3d659?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 20 Mopanie Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.037869913302 24.924358112897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang