Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manor House @ SeMoer

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lirie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Manor House @ SeMoer
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louise F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise F

Ek sal definitief SeMoer aanbeveel.

Die rustigheid was heerlik. Die plaas is pragtig met groot grasperke. Ons het die tyd by SeMoer geniet.

Reve B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reve B

Mooi verblyf en natuur.

Ons voel vir die koste per nag behoort daar voorsiening gemaak te word vir kragonderbrekings, aangesien die verblyf nie goedkoop is nie.

Manor House @ SeMoer se terugvoer

Hi Reve, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is in die proses om te kyk na solar. Groete daar

Manor House @ SeMoer
Neels K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K

Baie rustig, baie mooi en baie plaas.

Die groot grasperk is baie mooi, en die swembad is baie toepaslik. Die kamers is mooi, en dis 'n lekker lewe so op die plaas. Vir rustigheid, is die bestemming die beste. Lekker grondpad vir bergfietsry. Beveel die plek aan vir enige vakansieganger.

Martjie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martjie D

Ons was daar vir Noordvaal-hokkie en het eintlik net geslaap.

Weens die hokkie moes ons elke dag inry dorp toe. Sou graag meer van die plaas se vreedsaamheid wou geniet. Sou graag minstens WiFi in die kamer wou gehad het om met ons dogter op die dorp te kan gesels. Ons het nie eens gewone selfoonopvangs in die kamer gehad nie.

Pieter E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E

Gerieflik op die plaas.

Alhoewel ons net 1 nag oorgebly het, was die plek iets besonders. Rustigheid op die plaas, groot grasperk al langs die waterstroom laat mens behoorlik ontspan. Sal beslis volgende keer vir langer kuier.

Elize L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Ongelooflike aangename verrassing!

SeMoer het al ons verwagtinge oortref, nie net om met ons aankoms uit te vind wie die skrywer was wie se huis dit is nie, maar oor die totale huis. Die smaakvolle meubilering dra by tot die nostalgie en kan jy nie anders as om dit te waardeer en te beleef nie.

Chris C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C

Excellent accommodation and service.

We stayed over Christmas - 5 adults and 4 dogs in the main house. Great facilities - very clean and tidy with everything we needed. Our host could not have been more helpful.

Louise O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise O

Awesome stunning bly plekkie.

Die eenhede is werklik so mooi soos die foto's. Die huis en omliggende area is netjies en prentjie mooi. Die kroeg area en swembad het die warm hittegolf meer hanteerbaar gemaak.

Jorindi V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jorindi V

Salig!

Rustig, skoon, gesellig! En soveel karakter! Die kamers is so mooi en mens voel so tuis daar! Volledig toegerus en hulle het die wonderlikste kuier/braai-area! Ek sal vir seker weer gou die plaas wil besoek, en dis so naby aan Pretoria en Johannesburg! Beste wegbreek in 'n lang tyd!

Vanaf
Vanaf R6 700
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R6 700
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rietvallei Muiskraal Plaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91139ce233dff045860c25e25737a782b1bfa4a91c3f7aa5edf6e44b289e64a60ad84219e3f3e2c2aab09dc7640525f0e238?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 700 per nag, vir 10 mense 9 5 1 5 Rietvallei Muiskraal Farm Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.390841808014 27.139520135284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang