Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manor House @ SeMoer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rietvallei Muiskraal Plaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R6 700 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Manor House @ SeMoer is 'n eksklusiewe bestemming sowat 35 minute se ry vanaf Potchefstroom in Noordwes. Die huis is op 'n 2500 hektaar-plaas waar besoekers die rustigheid van die omgewing kan geniet. Gaste kan op die plaas stap, fietsry of lang afstande in die lande stap.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Hierdie slaapkamers het óf 'n koningingrootte-bed óf enkelbeddens. Drie van hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer en gaste in die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer. Hierdie badkamers het óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel. Daar is gemaklike sitplek in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat stoep, tuinarea, braaigeriewe en 'n swembad. Die plaasgebied, genaamd Muiskraal, waar SeMoer geleë is, is ryk aan geskiedenis. Diggers-In, 'n geskiedenisryke kroeg, enkelbaanpaaie ideaal vir individue wat bergfietsry geniet, die Mooirivier met swembaddens ideaal vir visvang en 'n wildkykroete is in die area beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lirie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Rietvallei Muiskraal Plaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Manor House @ SeMoer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R6 700
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R6 700
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rietvallei Muiskraal Plaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91139ce233dff045860c25e25737a782b1bfa4a91c3f7aa5edf6e44b289e64a60ad84219e3f3e2c2aab09dc7640525f0e238?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 700 per nag, vir 10 mense 9 5 1 5 Rietvallei Muiskraal Farm Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.390841808014 27.139520135284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang