Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sempurna Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwagtenstraat, Sempurna Estate, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sempurna Estate bied knus selfsorgverblyf op 'n werkende druiwe-en-vrugteplaas 1,8 km van die bekoorlike dorpie McGregor af geleë.

Dié instansie beskik oor 'n tweeslaapkamerkothuis en 3 koningkamers. Die historiese Kecil-kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en beskik oor ondervloerse verhitting. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die hoofleefarea het 'n slaapbank wat geskik is vir 1 kind. Dié eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel met 'n binnebraai. Daar is 'n privaat binnehof met braaigeriewe wat tussen die hoofleefarea en die tweede slaapkamer is.

Die koningkamers sluit Santai Suite 1, 2 en 3 in en kan tot 2 gaste in elk akkommodeer en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en ondervloerse verhitting. Hierdie kamers sluit 'n leefarea en 'n kombuisie met 'n yskassie, 4-plaat gasstoof, mikrogolf en eetgerei en breekware in. Elke kamer het 'n lieflike patio met sitplek buite en braaigeriewe wat uitkyk oor die Herehuis en pragtige tuin.

Geriewe op die perseel sluit 'n 25 m binnenshuise verhitte swembad en 'n klein gemeenskaplike gimnasium in. As gaste buitemuurse doendinge wil geniet, is daar 'n 11 km-baan waar gaste kan stap of fietsry. Die "bank met 'n uitsig" en die bosbraai en boma het 'n asemrowende uitsig oor McGregor.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sempurna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langverwagtenstraat, Sempurna Estate, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sempurna Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwagtenstraat, Sempurna Estate, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA005d62779219b65c7225227514c622dd6e168efa4c8a3f460fc5d8ca8b74a019e312a310b8887d3e4db83d51958608b9d34f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Langverwagten Road Sempurna Estate 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.937436447608 19.844148774525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang