Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Senekal Selfsorgverblyf

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfect location. My stay was perfect. That's how I can summarise it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suenette
Senekal Selfsorgverblyf
Good day Thank you for your feedback. We hope to see you soon for another visit. Kindest regards

Jansie K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Sal dit definitief aanbeveel vir oorbly. Dit is baie goed versorg, en dit is lekker om daar te bly. Ons het in die chalet gebly, saam met ons twee volwasse kinders. Die privaatheid was 'n bietjie van 'n probleem. Omdat die eenheid aan die kantoor grens, lyk dit asof die personeel die kombuis ens. vir hulself gebruik, wat nie 'n probleem is nie, maar daar het wel personeel in en uit geloop op die eerste dag toe ons daar was. Die res van die naweek het dit wel nie gebeur nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Good service, location and comfortable. Tidy, comfortable, good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag
5.0
Mrt 2024

Beste blyplek in Senekal. Baie lekker gebly, gemaklik en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Puik ontvangs. Baie vriendelike mense. Die enigste verskil wat ek sal maak, is dat daar dalk eenhede met 'n dubbelbed sal wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jadia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Verblyf is tops! Ruim, veilige plekkie met lieflike tuin en rustige atmosfeer. Eenheid is toegerus met alles wat jy mag nodig kry (stortseep, koffie en beskuit)! Tuine is pragtig versorg en dra beslis by tot die plekkie se bekoring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig, gemaklik, uitstekend. Baie lekker gebly. Baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alvinia O
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Rustig. Lekker dankie! Dit was rustig en veilig!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Comfortable & convenient stop over. Hosts and staff very warm, welcoming and helpful. Location very convenient as on the main road. Minor drawback is that you will hear the truck noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suenette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boerbokstraat 3, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2238194b663b78b67247973eb7821e08b1ee31b6ebc51ae3b420b651456adb10a7b71a0b18971da0e115a2dd02eb37f43fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 3 Boerbok Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -28.321386801882 27.615373554562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang