Senekal Selfsorgverblyf
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Suenette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 120
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Edwin T - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect location.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Good day
Thank you for your feedback.
We hope to see you soon for another visit.
Kindest regards
Jansie K - Apr 2024
Algehele gradering
Sal dit definitief aanbeveel vir oorbly.
Lees meerGavin L - Mrt 2024
Algehele gradering
Good service, location and comfortable.
Pieter L - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste blyplek in Senekal.
Doret S - Jan 2024
Algehele gradering
Puik ontvangs.
Jadia B - Jan 2024
Algehele gradering
Verblyf is tops!
Chris E - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, uitstekend.
Alvinia O - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Karen K - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable & convenient stop over.
Mpho M - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice.
Rentia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjiese tuin, veilige parkering.
Jh C - Jan 2024
Algehele gradering
Sleg!
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Beste Mnr Campher,
Om so 'n slegte resensie te kry maak nogal baie seer, omdat ons weet dat dit nie ons standaard is nie. As ons kyk na vorige resensies het ons nie meer woorde om mense te bedank vir hul goeie resensies nie!
U het wel chalet 3 bespreek, maar soos ons u verduidelik het, het ons u na chalet 2 toe geskuif omdat die mense wat in chalet 3 gebly het, besluit om nog 'n aand extra te bly. Ons was ook bereid gewees om u ten volle terug te betaal omdat u so ongelukkig was omdat u nie in chalet 3 kon slaap nie. Ons eenhede is in elk geval presies dieselfde.
Chalet 2 is begin Desember 2023 nuut oorgedoen. Nuwe teels - stortmuur en vloerteels in kamer, nuwe "kitchenette" is ingesit, plafonne en mure geverf ens.
Wat die stortkop aan betref kon 'n probleem gewees het waarvan ons nie bewus van was nie. Ons vra omverskoning daarvoor. Ons weet ook regtig nie van die ander skade wat u bedoel in die eenheid nie.
Die boodskap wat u gestuur het kry ons nie? Al die fone is deurgegaan op 31 Desember toe u hier geslaap het. U kan ons nie beskuldig oor iets wat ons nie ontvang het nie.
Glo u verstaan ons standpunt beter en jammer dat dit so 'n slegte ervaring vir u was.
Beste wense en voorspoed vir 2024,
Suenette.
Edwin T - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Marius L - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Nomfundo R - Des 2023
Algehele gradering
Worth it.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Dear Nomfundo,
You were absolutely wonderful to accommodate. Many thanks for the nice review and for the overall rating. It will mean so much to our staff getting credit from you. Hope to accommodate you very soon.
Take care and best wishes,
Suenette
Larry B - Nov 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Dear Larry,
Many thanks for your kind review and for the overall rating points you gave us.
It is much appreciated.
Hope to accommodate you in the near future.
Best wishes
Suenette
Monique C - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies en waarde vir geld.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Monique,
Soos ons in 'n vorige resensie geskryf het 'we lost track of time,' dit is hoekom ons so laat is met ons bedanking en dit vir so 'n pragtige resensie. Dit is 'n riem onder ons harte om te sien mense waardeer die klein dingetjies wat ons doen. Baie dankie daarvoor en ons hoop om julle gou weer te akkommodeer.
Bete wense,
Suenette
Lesenyeho K - Sep 2023
Algehele gradering
See stars
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Dear Lesenyeho,
Hope you enjoyed the peacefulness, beauty, and stars.
God bless,
Suenette
Marius S - Sep 2023
Algehele gradering
Die eienaars is baie gasvry - laat ons altyd welkom voel.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Hi Marius,
Ons waardeer jou ongelooflike resensie!
Ons is bietjie laat om op te volg vir jou resensie, maar jy is 'n plesier om te akkommodeer.
Mooi bly.
Vriendelike groete,
Suenette
Janette P - Aug 2023
Algehele gradering
'n Baie lekker oorslaapplekkie op ons reis.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Beste Janette,
Baie dankie vir jul positiewe resensie.
Dit was `n plesier om julle en die hondjies te akkommodeer.
Glo ons sal julle gou weer kan akkommodeer
Vriendelike groete
Suenette
Christa B - Apr 2023
Algehele gradering
Net wat ek nodig gehad het na 'n lang dag op die pad.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Christa,
Dit was `n plesier om jou te akkommodeer en om by jou tye in te pas.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Suenette
Selma K - Apr 2023
Algehele gradering
Kalntvriendelik, skoon en netjies, gasheer en gasvrou goed voorbereid op beurtkrag.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Selma,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer opreg.
Hoop om jou binnekort weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Suenette
Roland V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en goed versorg.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Roland,
Dit was `n plesier om julle te akkommodeer.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Suenette
Amanda O - Feb 2023
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Pam R - Nov 2023
Algehele gradering
A restful haven.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Dear Pam,
Thank you so much for your honest review.
Regarding your suggestions, we are working on them and hopefully we will have them sorted out in the very near future.
Love to our doggies!
Take care and best wishes,
Suenette
Pam R - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent stop.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Hi Pam,
It was a pleasure accommodating you and your doggies.
Thank you for the nice review.
Warm regards,
Suenette
Sharman D - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely delightful owners and accommodation and garden very good.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Good day Sherman,
As you can see, I have lost track of time. I'm so sorry I haven't replied to your review earlier. It was a pleasure accommodating you and next time we will put you in the furthest chalet away from the noise!
Kind regards,
Suenette
Frederik K - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig en skoon.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Frikkie,
Baie dankie vir die mooi woorde, ons hoop om jou binnekort weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Suenette
Ronnie O - Mei 2023
Algehele gradering
Clean and efficient.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Good afternoon Ronnie,
Many thanks for your good review, it is much appreciated.
Kind regards
Suenette
Liezel O - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Liezel,
So jammer ons is so laat om baie dankie te se vir die mooi resensie.
Ons glo ons sal julle gou weer kan akkommodeer.
Die flitse is in plek, werk aan die gasplaatjie.
Vriendelike groete
Suenette
Magdalena V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Magalena,
Ons is 'n bietjie laat om op ons resensies te antwoord. Die waterprobleem is opgelos! Baie dankie vir die eerlike resensie, ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete,
Suenette
Willie V - Jan 2023
Algehele gradering
Billik, goed ingerig.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Willie,
Ons is bietjie baie laat om baie dankie te se vir die mooi woorde.
Hoop om julle gou weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Suenette
Yanica S - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Yanica,
Jammer ons is so laat om baie dankie te se vir die mooi woorde.
Glo ons sal jou weer kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Suenette
Reinet O - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld - baie dankie!
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Reinet,
Ek het so agter geraak om dankie te se vir al ons mooi resensies wat ons ontvang het.
Ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete
Suenette
Isabel V - Sep 2022
Algehele gradering
Die plek is fantasies, vriendelike mense en dierevriendelik. Ek beveel defnitief mense aan om daar te oornag vernaamlik as hulle diere het.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
We appreciate your review.
Lyzette H - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was rustig, netjies en veilig.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Middag Lyzette
Baie dankie vir die resensie.
Hoop om julle gou weer te sien.
Monique
Lorinda S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike kamer met alles wat nodig is vir 'n oornag.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Ek waardeer jou resensie.
Hoop om julle gou weer te sien.
Dankie.
Monique
Melani J - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasiese en vriendelike diens.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Melani,
Baie dankie vir die kort maar kragtige resensie.
Dit word opreg waardeer.
Albertus S - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was ’n heerlike oornag met die lekkerste braailapatjie en ongelooflike gasvryheid.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Middag,
Baie dankie vir die resensie.
Ons wil net die beste vir ons gaste he en dit is lekker as ons hoor dit word waardeer.
Elizabeth F - Jan 2022
Algehele gradering
Very clean and neat.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Dear Elizabeth,
Thank you so much for the review.
We have made work of the Wi-Fi, we appreciate you letting us know.
Monique
Desiree V - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Thank you for your review.
Daleen C - Apr 2022
Algehele gradering
Very neat and save.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Daleen,
Thank you for your review.
We will make work of the door.
Jaco D - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Hi Jaco
Jammer die pad het jou gepla, volgende keer kan ons jou verder weg akkommodeer.
Dankie
Monique
Brenda H - Jun 2022
Algehele gradering
Great!
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Thank you for your review, it is much appreciated.
Steve B - Des 2021
Algehele gradering
Excellent stay.
Irmela D - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, netjiese en puik oornagverblyf
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeiemiddag,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Dit is vir ons so lekker om te weet dat julle en julle honde-kinders so gou tuis gevoel het. Dit is waarna ons streef.
Kom kuier gou weer.
Monique
Marius S - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese kamer met stort.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Oom Maruis, Tannie en Poedeltjie,
Dit was so lekker om sulke vriendelike mense hier te kon ontvang.
Hoop om julle gou weer te sien!
Monique
Graeme R - Jul 2021
Algehele gradering
Heel gerieflik.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Hi Greame,
Thank you so much for your exquisite review.
We appreciate you staying with us.
Hoping to see you again very soon.
Monique
Zanet K - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies, vriendelik.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Zanet,
Dit was lekker om sulke vriendelike mense soos julle te ontmoet net na ek hier begin het. So bly julle het die plek geniet.
Dankie baie vir die gradering dit word opreg waardeer.
Monique
Henson F - Mei 2021
Algehele gradering
Van die beste.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Hallo Henson,
Baie dankie vir die ongelooflike beskrywing van die beste. Dit is altyd lekker om te hoor wat ons doen word waardeer.
Hoop jy kom gou weer vir ons kuier.
Monique
Jeanne R - Mrt 2021
Algehele gradering
After a long journey I had such a warm welcome and immediately felt at home.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Thank you for the kind words it is much appreciated, also the review.
We hope to see you again soon.
Michael R - Jan 2021
Algehele gradering
Our hosts were great, we had a nice stopover.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Excellent review! We appreciate it so much.
Will see you again soon.
Rina M - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Karin V - Des 2021
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, professioneel, baie skoon en netjies.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Middag,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Monique
Amelda A - Apr 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf te Senekal Self-Catering.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Dit is vir ons 'n groot plesier om vir ons gaste ietsie ekstra te doen om hulle verblyf by ons meer gemaklik te maak.
Baie dankie vir die gradering.
Hoop om julle gou weer te sien.
Cecilia G - Aug 2021
Algehele gradering
Net oornag-akkommodasie.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Beste Cecilia,
Dit is vir ons so jammer om te hoor die trokke het jou so gepla, in die toekoms kan ons jou verder van die pad af akkommodeer.
Baie dankie vir die res van die goeie gradering ons waardeer dit opreg.
Baie groete
Monique
Yvette K - Jan 2021
Algehele gradering
Good, but noisy.
Lees meerSenekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Thank you for taking the time to evaluate us. We so appreciate guests' insight into our establishment.
So sorry for your inconvenience.
Just a couple of things I would like to point out. We are a pet-friendly accommodation on the condition each owner controls their dogs. As we have a large garden for all guests to enjoy and not a designated play area. The "awful tiny area behind the cottage" is the washing area and was graciously offered to you. Furthermore, guests are allocated to a chalet on the basis of first booking first choice to which chalet they stay in.
Helen C - Jan 2021
Algehele gradering
Puik oornagfasiliteit! Met veilige parkering langs jou eenheid.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Dankie vir nogsteeds 'n goeie gradering.
Ons is baie baie jammer oor die foute - dit is glad nie aanvaarbaar nie.
Ons sal verseker jou aanbeveling rondom die stortdeur in gedagte hou tydens die verbeterings.
Boitumelo M - Mrt 2021
Algehele gradering
Stay was good, beds need to be properly cleaned because I can't be feeling dust on sheets after being cleaned. Can they buy new better irons and also ironing boards.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Boitumelo,
Thank you so much for your review.
We will definitely be considering your suggestions.
Best Wishes
Monique
Pierre J - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, net en vriendelik
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Verskriklik dankie vir die fantastiese gradering. So bly ons kamers is vir jou op standaard.
Adriaan V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie nice plek en die eienaars is baie vriendelik.
Gary W - Mrt 2020
Algehele gradering
Very neat and tidy. Room is spacious enough, with all the necessities for an overnight stop. Nice gardens. Owners make an effort.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie netjies. Die kamer is ruim genoeg, met al die nodige vir 'n oornagstop. Lekker tuine. Eienaars doen moeite.
Die plek is soos 'n oase in die stowwerige en slordige stad Senekal. Sal beslis weer daar oornag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
So happy you appreciate the detail we provide.
We can't wait for your next visit.
Thanks for the review.
Elna G - Des 2019
Algehele gradering
Die beste.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Ons dierbare Geringer gesin,
Baie dankie vir julle mooi woorde.
Omdat julle sulke pragtige en opregte mense is, weet julle hoe om die mooi uit ander mense te haal.
Julle is die sout van die aarde mense!
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie!
Mooi bly.
Vriendelike groete,
Derick & Suenette
Vusi M - Des 2019
Algehele gradering
We had a perfect stay.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Good day Vuzumuzi,
May 2020 be the best year ever for you and your family. It was a pleasure accommodating such kind and friendly people like you and many thanks for the positive review, really appreciated.
Kind regards
Derick & Suenette
Francois P - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastic hosts, clean accommodation with a very pretty garden view. Real value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese gashere, skoon akkommodasie met 'n baie mooi uitsig op die tuin. Regtig waarde vir geld.
Baie vriendelike en hulpvaardige gashere (beide die dame en haar man). Hulle ken die omgewing baie goed. Die akkommodasie is ruim, goed toegerus en baie skoon. Ware waarde vir geld. Ek beveel hierdie fasiliteit ten sterkste aan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Good morning Francois,
Thank you very much for staying at our establishment.
It was a great pleasure accommodating such lovely people like you and we rely do appreciate your positive review.
Go well and happy holidaying!
Kind regards.
Derick & Suenette
Walter R - Sep 2019
Algehele gradering
Everything was perfect.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Dear Walter,
Many thanks for the nice review, it is highly appreciated.
We would love to accommodate you and your lovely family again - very soon.
Stay well.
Kind regards,
Derick and Suenette
Des N - Sep 2019
Algehele gradering
Was very impressed with the friendliness and very clean unit and facility.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Dear Des,
You made our day with your genuine & positive review. Many thanks for that. It was a great pleasure accommodating a real gentleman like you. Hope to see you soon.
Warm regards,
Derick & Suenette
Danie C - Jul 2019
Algehele gradering
Bly altyd baie lekker hier - hoogs aanbeveel.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Hi Danie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Net jammer ek reageer so laat daarop, gelukkig weet ek jy verstaan & sal verskoon.
Ons sien altyd uit om jou te akkommodeer en lekker te gesels.
Mooi bly.
Vriendelike groete
Derick & Suenette
Albertus S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker verblyf vir oorslaap.
Lees meerSenekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie more Albertus,
Baie dankie vir jul eerlike terugvoering. Dit was vir ons heerlik om julle te akkommodeer.
Ons vra omverskoning vir die warm water, maar dit is toe ons oorgegan het na sonkrag toe en `n foutjie ingesluip het.
Dit is gelukkig nou alles onder beheer.
Sien uit om julle weer te akkommodeer en belowe `n hele selinder vol baie warm water!!!
Mooi dag.
Vriendelike groete
Derick & Suenette
Beverley C - Jun 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Hi Beverley,
Dit was vir ons `n groot voorreg om sulke pragtige mense soos julle te akkommodeer. Ons waardeer julle mooi terugvoering opreg en hoop om julle spoedig moontlik weer te akkommodeer.
Mooi loop.
Vriendelike groete
Derick & Suenette
Johan S - Mei 2019
Algehele gradering
Hier kan mens weer na toe terugkom.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Liewe Johan en Ina,
Dit is mense soos julle wat die lewe op aarde `n hemel maak.
Baie dankie vir die pragtige woorde, dit beteken so baie vir ons.
Mis die mooi dreuning van die mooi motorfiets.
Mooi bly.
Vriendelike groete
Derick en Suenette
Elna G - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Beste Elna,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit is vir ons elke keer 'n groot plesier om julle te akkommodeer.
Wees verseker dat ons julle volgehoue ondersteuning opreg waardeer en ons sien baie uit na die volgende kuiertjie!
Vriendelike groete,
Derick en Suenette
Angelique S - Jan 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeiedag Angelique,
Dit is so lekker om sulke gemaklike, vriendelike mense soos julle te akkommodeer!
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie.
Sien uit om julle weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Derick
Deidre T - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon, baie spasie en netjies.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeiemiddag Deidre,
Dit is so heerlik om goeie terugvoering te kry van ons gaste af, veral ons 4 been gaste!
Baie dankie daarvoor.
Ons wil julle bedank vir jul ondersteuning en dit was `n groot plesier om julle te kon akkommodeer.
Vriendelike groete
Derick
Alida D - Jun 2019
Algehele gradering
Oornag.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Beste Alida,
Baie dankie vir jul mooi terugvoer wat ons opreg waardeer. Dit was heerlik om julle te akkommodeer en ons hoop om dit sommer gou weer te kan kan doen.
Mooi dag vir julle.
Vriendelike groete,
Derick en Suenette
Copper B - Mrt 2019
Algehele gradering
Safe, convenient, comfortable.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Dear Copper,
Thank you very much for your kind remarks. Accommodating such pleasant guests as you is a privilege and a great pleasure.
Looking forward to doing so very soon.
Kind regards.
Derick and Suenette
Philip S - Okt 2018
Algehele gradering
Ek kan die plek aan enige persoon/e aanbeveel. Ek sal beslis weer hier tuis gaan.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeiemiddag Philip,
Sjoe, nie gedink jy gaan van ons hoor nie, wel ons is so stadig soos afgetredes, maar hopenlik sal ons hierdie jaar die hoogste rat bereik!
Dit was heerlik om julle te kon akkommodeer en baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Derick
Carla S - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstaande.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Liewe Carel en Carla,
Duisende dankies vir die mooi woorde. Ons waardeer dit opreg. Dit was `n groot voorreg vir ons om so `n wonderlike famielie te kon akkommodeer. So mooi om te sien hoe almal mekaar ondersteun en omgee vir mekaar.
Vriendelike groete
Derick en Suenette
Andre Eugene R - Jul 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens ontvang.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Beste Andre,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit baie.
Ons het dit baie geniet om julle te akkommodeer. Glo ons sal gou weer die kans gegun word.
Vriendelike groete,
Derick & Suenette
Ethel B - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik, silwerskoon, veilig.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Dear Ethel,
Baie dankie vir jou kort en kragtige terugvoering.
Ons is altyd bly as ons gaste hulle verbly hier geniet en tevrede is met wat ons aanbied.
Glo ons sal jul binnekort weer kan akkommodeer.
Vriendelike groete.
Derick en Suenette
John D - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Dear John,
We really appreciate your review very much.
The feedback from our guests is very important to us because it encourages us to keep our standards high.
Looking forward accommodating you in the near future.
Kind regards.
Derick en Suenette
Mardia S - Mrt 2018
Algehele gradering
Uiters aangenaam.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Mardia,
Ons het julle verblyf hier by ons baie geniet en is baie bly dat julle lekker gerus het na die lang pad.
Ons glo ook dat julle die res van jul reis ook baie geniet het.
Baie dankie vir jul mooi terugvoering, dit beteken vir ons baie om dit te hoor.
Vriendelike groete
Derick en Suenette
Juliet J - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, mooi, netjies, tuis.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie more Julie,
Baie dankie vir julle mooi terugvoering oor julle verblyf.
Dit doen ons baie goed om sulke terugvoering te ontvang want dit laat ons besef ons standaarde moet hoog bly.
Ons het dit ook geniet om te sien hoe rustig julle alles geniet het.
Sien uit om julle weer te akkommodeer.
Baie dankie
Vriendelike groete
Derick & Suenette
Lorinda C - Feb 2018
Algehele gradering
Awesome.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie more Lorinda,
Dit was vir ons heerlik om julle te kon akkommodeer,
Julle was net so rustig soos die mooi terugvoering wat ons van julle ontvang het.
Ons waardeer dit baie en sien julle weer.
Baie dankie
Vriendelike groete
Derick & Suenette
Petro D - Feb 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en gasvry.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeiedag Douwe,
Baie dankie vir jul mooi terugvoering, ons waardeer dit baie. Dit was vir ons heerlik om julle te akkommodeer, julle is sulke stil en rustige mense.
Glo ons sal julle weer binnekort kan akkomodeer.
Vriendelike groete,
Derick en Suenette
Cornelius P - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie Middag Cornie & Corrie,
Dit is vir ons so lekker om ons gaste te bederf.
Julle spoor ons aan met jul mooi terugvoering om dit nog meer te doen.
Ons is so bly Pa & Ma kon dit deel saam met julle.
Vriendelike groete,
Derick & Suenette
Leon T - Mei 2018
Algehele gradering
Verblyf is baie goed en fasiliteite uitstekend.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Beste Leon,
Baie dankie vir jul ondersteuning en mooi terugvoering. Volgende keer reel ons vir `n lekker Vrystaatse ontbyt!!
Vriendelike groete,
Derick & Suenette
Antionett H - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Beste Antionett,
Baie dankie vir jul mooi terugvoering.
Dit was vir ons heerlik om sulke rustige mense soos julle te akkommodeer.
Ons waardeer jul ondersteuning baie.
Vriendelike groete,
Derick & Suenette
Sophia L - Jan 2018
Algehele gradering
Het als wat nodig is!
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Sophia
Ons is baie bly om te hoor dat julle tevrede was met jul verblyf hier by ons.
Baie dankie vir die mooi terugvoering, en ons sal julle graag weer wil akkommodeer.
Vriendelike groete
Derick en Suenette
Chris S - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam. Baie dankie.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie more Chris,
Baie dankie vir jul onersteuning en vir ons was dit `n groot plesier om julle te akkommodeer.
Ons waardeer jul mooi terugvoering van wat julle hier ontvang het en ons hoop om julle weer biinekort te kan akkommodeer.
Lekker dag & vriendelike groete.
Derick & Suenette
Ntombi M - Des 2017
Algehele gradering
Ten out of ten!
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Dear Ntombi,
Sorry for the late reply, but you know how time flies.
Thank you very much for your nice review.
We really appreciate the feedback from our guests, to see where we can improve or not.
We would love to accommodate you again.
Kind regards,
Derick and Suenette
Rhina L - Okt 2017
Algehele gradering
Puik.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Rhina
Baie dankie vir die kort maar kragtige terugvoering. Dit vertel alles en word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Derick en Suenette
Johann A - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Johann,
Dit doen ons so goed om te hoor dat ons gaste dit hier geniet en ons aanbeveel by ander mense.
Baie dankie daarvoor, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle spoedig moontlik weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Derick en Suenette
Ineke K - Aug 2017
Algehele gradering
Wow! Netjies, vriendelike mense, absolute waarde vir geld!
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Hi Ineke,
Baie dankie vir jul mooi woorde. Dit is vriendelike woorde wat ons waardeer.
Julle is dierbare mense en was dit `n groot plesier om julle te akkommodeer.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete.
Derick & Suenette
Mereze P - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelik.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Charl,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons sien uit om jou weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Derick & Suenette
Madelaine J - Jul 2017
Algehele gradering
Dankie vir die gasvryheid en vriendelike ontvangs in uiters netjiese akkommodasie met die grootste sorg vir detail.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeiemiddag Ian & Madelaine,
Julle twee het dit vir ons so maklik gemaak om julle hartlik te ontvang.
Ons waardeer jul positiewe terugvoer opreg en ons sal aanhou om ons standaarde daar te hou.
Vriendelike groete
Derick & Suenette
Mbulelo G - Jun 2017
Algehele gradering
We were very happy with Senekal Self-Catering Accommodation.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Good day Mr Mbulelo,
Thank you very much for your positive review.
It encourages us to keep our standards high and our customers happy and satisfied.
It was also a great pleasure accommodating you and we hope to do so again in the near future.
Kind regards
Derick and Suenette
Johann A - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Johann,
Dit is vir ons baie goed om te hoor dat julle jul verblyf geniet het.
Vir ons is dit baie belangrik om ons gaste gelukkig te hou.
Baie dankie vir die kompliment oor ons tariewe. Volgende keer kan julle langer bly!!
Vriendelike groete
Derick & Suenette
Gunda D - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en skoon en vriendelike ontvangs en pragtige plek.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Gunda,
Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Dit laat ons goed voel om te weet dat ons gaste gelukkig is en
geniet wat ons vir hulle aanbied.
Ons sal aanhou om ons standaarde hoog te hou.
Vriendelike groete.
Derick en Suenette
Kim B - Mrt 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, goed ingerig met alles wat benodig word, uiters aangename verblyf.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Kim,
Baie dankie vir jou mooi & positiewe terugvoering.
Dit motiveer ons om ons standaarde ten alle tye hoog te hou.
Vriendelike groete,
Derick & Suenette
Theunissen F - Okt 2017
Algehele gradering
Verbasend goed.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeiemiddag Theunissen,
Dit was vir ons baie lekker om julle te kon akkommodeer en ons waardeer jul mooi terugvoering opreg. Sulke positiewe terugvoering motiveer ons om ons standaarde hoog te hou.
Dit is vir ons 'n prioriteit om toe te sien dat ons gaste gelukkig en tevrede is.
Baie dankie
Vriendelike groete.
Derick en Suenette
Jan O - Apr 2017
Algehele gradering
Great.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Jan,
Ons is baie bly om te hoor dat julle, jul verblyf geniet het. Ons sal met sulke mooi terugvoering aanhou om ons standaarde hoog te hou.
Vriendelike groete,
Derick & Suenette
Henk L - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Henk & Maggie,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit doen ons goed om te hoor dat ons gaste gelukkig is.
Dit was `n groot plesier om julle te kon huisves.
Vriendelike groete.
Derick & Suenette
Chris M - Mrt 2016
Algehele gradering
There was just no problems. Everything was as promised and as photo's
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Good afternoon Chris,
Thank you very much for the nice review.
We are looking forward to accommodate you soon & once again make it another pleasant stay!
Kind regards
Derick & Suenette
Freddie G - Aug 2016
Algehele gradering
Was soos om by familie aan te kom, so is ons verwelkom deur die eienaar Derick.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie middag Freddie & Heila,
Baie dankie vir die mooi woorde, dit doen ons goed om positiewe komentaar te hoor.
Dit hou ons op ons tone sodat ons, ons standaard hoog kan hou.
Vir ons was dit `n groot plesier om julle te akkommodeer en hoop om dit gou weer te kan doen.
Vriendelike groete
Derick & Suenette
Henriette Z - Nov 2016
Algehele gradering
Verrassend aangenaam.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie dag Riette,
Ons waardeer jul positiewe terugvoering baie en is ook baie bly dat julle dit goed gevind het.
Dit is vir ons baie belangrik om vir ons gaste net die beste aan te bied.
Ons hoop om julle binnekort weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Derick & Suenette
David D - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtig, skoon, netjies, stil. Uitstekende oornagplekkie na 'n lang dag se reis.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie dag David,
Baie dankie vir jou positiewe teruvoering. Ek is baie bly dat jy dit geniet het hier by ons.
Ons sal aanhou om ons standaarde hoog te hou vir ons gaste se gerief en plesier
Vriendelike groete.
Derick & Suenette
Thabiso M - Mei 2016
Algehele gradering
It was heartwarming to stay at Senekal Self-Catering.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Good day Mr. Moiketsi,
Thank you very much for your positive review.
We will certainly do our best to keep up with our standards and hope to accommodate you in the near future.
Kind regards
Derick & Suenette
Elna G - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Goeie more Elna,
Baie dankie vir die mooi woorde en ons sien uit om julle gou weer te akkommodeer en julle verblyf weer aangenaam te maak.
Vriendelike groete,
Derick
Bianca B - Des 2015
Algehele gradering
Amazing!
Senekal Selfsorgverblyf se terugvoer
Dear Bianca,
Thank you for your kind remarks and review of our accommodation - really appreciated. We are glad you enjoyed your stay. We look forward welcoming you back in the near future and making your stay another enjoyable one.
Kind regards,
Derick
Ria P - Jul 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Robin B - Jan 2015
Algehele gradering
Great stop over, 5 hours from Durban to Cape Town and final destination homeward, all without having to unload our car.
Normann K - Jan 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Ronell H - Nov 2014
Algehele gradering
If you like to get away to a quiet and peaceful place this is where you go.
Danel N - Nov 2014
Algehele gradering
Wonderlike oorslaap akkommodasie.
Jim P - Apr 2014
Algehele gradering
'n Aangename omgewing. Die verblyf word bestuur deur 'n vriendelike gasheer in 'n mooi dorp.
Isora B - Okt 2014
Algehele gradering
Dit was goed!
Susanna M - Nov 2014
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Personeel baie behulpsaam.
Matilda B - Jun 2014
Algehele gradering
Hoewel die waarde goed was, het ons gereken dis tog 'n bietjie duur vir die platteland.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boerbokstraat 3, Senekal, 9600, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang