Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sensiri Orca Beach Villa

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nicky S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2023

Heerlike wegbreek. Ons is baie vriendelik ontvang deur Paul, en hy het ons mooi deur alles gevat wat die huis ons kan bied. Dit is 'n baie lekker oop vakansiehuis op die lagoon en lekker naby al die restaurante. Sal vir seker weer in die toekoms by Sensiri Orca bly. Sal wel voorstel dat daar voorsiening gemaak word vir loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sensiri
Sensiri Orca Beach Villa
Hallo Nicky, Ons is so bly julle het lekker gekuier by Sensiri Orca! Ek stem saam, die ligging is perfek. Ons het intussentyd 'n inverter geïnstalleer, beurtkrag affekteer ons nie meer nie. Hoop om julle weer te sien in die toekoms! Die Sensiri Span

Johan K
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Dit is 'n plek vir lekker kuier. Great plek. Die hele groep het dit baie geniet, veral die braaivertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sensiri
Sensiri Orca Beach Villa
Hallo Johan, Baie dankie vir die eerlike terugvoer. Ons hoop, as span, dat ons jou in die toekoms weer sal sien. Al is dit by een van ons ander eiendomme. Mooi dag vir jou en vroulief Die span by Langebaan Holiday Homes

Lezelda Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Amazing location and amazing to have the kids toys as we walked in! With a 2 year old there was the comfort of letting her run around in a safe environment! Will recommend any families with young kids to stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sensiri
Sensiri Orca Beach Villa
Thank you for the lovely review. We hope to see you again soon. The Team at Sensiri Orca

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sensiri Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R6 724
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 724
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 134, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb796709ba51f96766d8941354b78f3f2cf635c232acf56ce2f9c0c730b9b2bdb3204380ab8eec36eeec3eb0019b9d84c5ea3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 724 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 134 Beach Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.086793642122 18.031261921517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang