Sensiri Orca Beach Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sensiri Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Nicky S - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Sensiri Orca Beach Villa se terugvoer
Hallo Nicky,
Ons is so bly julle het lekker gekuier by Sensiri Orca! Ek stem saam, die ligging is perfek.
Ons het intussentyd 'n inverter geïnstalleer, beurtkrag affekteer ons nie meer nie.
Hoop om julle weer te sien in die toekoms!
Die Sensiri Span
Johan K - Apr 2023
Algehele gradering
Dit is 'n plek vir lekker kuier.
Sensiri Orca Beach Villa se terugvoer
Hallo Johan,
Baie dankie vir die eerlike terugvoer. Ons hoop, as span, dat ons jou in die toekoms weer sal sien. Al is dit by een van ons ander eiendomme.
Mooi dag vir jou en vroulief
Die span by Langebaan Holiday Homes
Lezelda Y - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing location and amazing to have the kids toys as we walked in!
Sensiri Orca Beach Villa se terugvoer
Thank you for the lovely review. We hope to see you again soon.
The Team at Sensiri Orca
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 134, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang