Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sensiri Orca Beach Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 134, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 724 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sensiri Orca Beach Villa is 'n selfsorg-eiendom langs die strand in Langebaan, wat deel is van die Weskus-blomroete en 'n gewilde plek om al die skoonheid wat die blomseisoen bied te kom bewonder. Hierdie eenheid het 'n omskakelaar wat die huis volledig toerus vir beurtkrag.

Hierdie volledig gemeubileerde huis het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Beide die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die vyfde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met toebehore om maaltye voor te berei, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien vir gerief. Die oopplan-leefarea het 'n groot kaggel, 'n etenstafel met sitplek en banke om op te ontspan. Die leefarea lei na 'n onderdak-vermaakarea, wat 'n ingeboude braai en stoepmeubels het wat uitkyk oor die eko-vriendelike houtvuur-bubbelbad.

Die eiendom spog met 'n privaat tuin en dakterras met 'n eetarea, sonstoele en ingeboude sitplek waar 'n mens met 'n goeie boek kan ontsnap, of 'n glasie borrel kan drink terwyl jy aanhoudende branderplankryers bewonder wat hul spel na die volgende vlak neem.

Langebaan is ook uiters gewild vir watersport en is 120 km noord van Kaapstad, net langs die R27, sowat 28 km vanaf Vredenburg en 20 km vanaf Saldanhabaai geleë. Die strandmeer strek oor 17 km vanaf Saldanhabaai, verby Langebaan tot by Geelbek in die Suide.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sensiri Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kusweg 134, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sensiri Orca Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 724
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 724
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 134, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb796709ba51f96766d8941354b78f3f2cf635c232acf56ce2f9c0c730b9b2bdb3204380ab8eec36eeec3eb0019b9d84c5ea3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 724 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 134 Beach Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.086793642122 18.031261921517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang