Sensiri Plains Hide
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Manyoni Private Game Reserve, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
- Vanaf R9 356 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sensiri Plains Hide is 'n romantiese en privaat suite op die Sensiridam se oewer wat deel is van die Sensiri Plains Safari Lodge op die eksklusiewe 23 000 ha Manyoni Private Game Reserve in Mkuze. Dit word deur ongerepte natuur omring en is ideaal vir 'n rustige bosveldwegbreek.
Hierdie oopplan-suite met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n buitestort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n koffiemasjien en yskassie toegerus. Die buite-area het 'n hangmat en sitplek met 'n uitsig oor die dam.
Gaste het toegang tot die lodge se geriewe wat 'n wildrit 2 keer per dag, 'n lodge-bestuurder en 'n skoonmaakdiens en -personeel insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sensiri Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- N2, Manyoni Private Game Reserve, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Pongolapoortdam Pongola Zoeloeland KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Manyoni Private Game Reserve, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang