Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sentinel Luxury New York Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenstraat 27, Sentinel Apartments 704, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sentinel Luxury New York Apartment is in ’n gewilde area van Kaapstad se middestad naby vele wonderlike restaurante en ander geriewe.

Die woonstel is volledig gemeubileer en is oopplan. Die slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuis langsaan is toegerus met ’n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore. Verder het die woonstel gratis WiFi en ’n platskerm-TV.

Die eenheid het draagbare lugversorging wat warm en koud kan maak. Daar is ook 'n balkon.

Die Sentinel Apartments is ’n gebou met 17 verdiepings en is slegs ’n paar minute se stap van die Company's Garden, kroeë, museums en ’n paar minute se ry vanaf KIKS en Kunstekaapteater, om net ’n paar sake-besienswaardighede te noem.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 61

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Leeuwenstraat 27, Sentinel Apartments 704, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sentinel Luxury New York Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenstraat 27, Sentinel Apartments 704, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e2916fdcf2afdf47dbd238f79ed77de2b312aacf2bb99a66d008435fb94a4c0913b44c1ddc540e990c0aebf101a2f1e603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 27 Leeuwen Street 704 Sentinel Apartments 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.924033129624 18.416589988587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang