Sep se Plek
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Suzaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 118
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Neil E - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig.
Carina P - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi, skoon, privaat veilig.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop ons sien u weer binnekort.
Angelique D - Apr 2024
Algehele gradering
Good place and very private and safe.
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your great review. Hope to see you back in the near future.
Adèle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Was baie lekker dankie!
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop ons sien weer binnekort. Groete
Pierre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Geheime stille in die boorde.
Pierre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Geheime plek in die boorde.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop ons sien binnekort weer.
Anita D - Mrt 2024
Algehele gradering
Great family stay in Franschhoek.
Sep se Plek se terugvoer
We thank you for your great reply. Sorry, you didn't ask for the hairdryer because it is in the kitchen cupboard. Hope to see you back in the future.
Elmer C - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely stay.
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your great review. Hope to see you back in the future. Kind regards, Suzaan
Yvette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Rus plekkie reg uit die hemel.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering en u volgehoue ondersteuning. Hoop ons sien u binnekort weer. Groete, Suzaan
Jerovia A - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Sien uit na u volgende besoek.
Ela D - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely peaceful location and comfortable cottages. Perfect for some relaxation.
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your great review. Hope to see you back in the future.
Niel Zietsman K - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Sep se Plek se terugvoer
Middag Niel, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Hoop ons sien jou weer binnekort.
Thea W - Feb 2024
Algehele gradering
Uiters aangename ondervinding!
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop ons sien u binnekort. Groete, Suzaan
Andrina Louisa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, stil, veilig.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Hoop ons sien weer binnekort.
Eileen S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie pragtige plek en goed versorg. Sal beslis terugkom, met vriende saam.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop om u binnekort weer terug te verwelkom.
Ian T - Feb 2024
Algehele gradering
Adequate for our needs.
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your review.
Jacob D - Apr 2024
Algehele gradering
Very peaceful and beautiful.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
Dorothy F - Des 2023
Algehele gradering
We should've booked an extra night to fully enjoy what was on offer!
Sep se Plek se terugvoer
Hi Dorothy, thank you for your great review. Looking forward to welcoming you to Sep se Plek in the future.
Desiree F - Nov 2023
Algehele gradering
Serene, quiet, peaceful. Rustig, rustig, rustig.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Altyd lekker om te hoor die gaste het dit geniet. Hoop ons sien u sommer binnekort weer. Groete
Jozef L - Sep 2023
Algehele gradering
Stukkie paradys, vreedsaam en kos vir die siel.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u goeie terugvoering. Was lekker om julle te ontmoet en hoop ons sien weer binnekort. Groete Suzaan
Cheryl Anne D - Mei 2023
Algehele gradering
Cosy, rustic and secluded. You can breathe deeply here.
Sep se Plek se terugvoer
Hi Cheryl, thank you for your review. I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you back in the near future. Kind regards Suzaan
Elizna D - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier lekker stil wegbreek as mens wil wegkom van 'n gewoel.
Sep se Plek se terugvoer
Hi Elizna baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop om julle binnekort weer te sien met al julle vriende. Groete Suzaan
Shamiela M - Mei 2023
Algehele gradering
Definitely worthwhile.
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your great reply. Hope to see you back in the future.
Kind regards,
Suzaan
Grant M - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastic stay!
Sep se Plek se terugvoer
Many thanks for your lovely review. Hope to see you back in the near future. Kind regards. Suzaan
Mark B - Feb 2023
Algehele gradering
Comfortable cottages a few minutes from the centre of twon.
Sep se Plek se terugvoer
We thank you for your great review. Hope to see you back in future. Kind regards. Suzaan
Barend B - Feb 2023
Algehele gradering
Stukkie paradys.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u goeie terugvoering. Hoop om u binnekort weer te sien. Groete. Suzaan
Warren K - Feb 2023
Algehele gradering
Perfect for a short getaway.
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your positive review and hope we will see you back soon. Kind regards. Suzaan
Melissa D - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful and safe location!
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your great review. Hope to see you back in future. Kind regards. Suzaan Malherbe
Sarel Christoffel S - Jan 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop ons sien u binnekort. Groete. Suzaan Malherbe
Antonie S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustige, veilige omgewing.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Altyd lekker om te hoor gaste het dit geniet. Hoop ons sien u binnekort. Groete, Suzaan Malherbe.
Liza-mari S - Des 2023
Algehele gradering
Huisie nr 3, perfek vir gesin van drie.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop om u binnekort weer te sien.
Yvette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Lees meerSep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u wonderlike terugvoering.
Altyd lekker om te hoor die gaste geniet hulle tyd by ons.
Sien uit om julle weer hier te he.
Groete, Suzaan
Dries D - Jun 2023
Algehele gradering
Warm en lekker.
Sep se Plek se terugvoer
Middag Dries
Baie dankie vir u mooi kommentaar. Hoop ons sien u weer binnekort. Groete Suzaan
Anton K - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Sep se Plek se terugvoer
Middag Reinette
Baie dankie vir u terugvoering. Ja ongelukkig is ons huisies gelee onder groot ou bome wat dit in die winter bietjie koud maak, maar hoop die kaggel en verwarmer het darem opgemaak daarvoor. Groete Suzaan
Danie T - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en mooi natuur.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop ons kan u binnekort weer terug verwelkom. Groete. Suzaan
Lester T - Feb 2023
Algehele gradering
A lovely and tranquil place befitting the surrounding scenery of the town.
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your positive review. Hope to see you back in future. Kind regards. Suzaan
Adele H - Feb 2023
Algehele gradering
Aangenaam en stil.
Sep se Plek se terugvoer
Dankie vir u kommentaar. Ons neem kennis daarvan.
Zenobia H - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful peaceful surroundings, amazing attention to detail.
Lees meerYvonne W - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ligging in die natuur.
Sep se Plek se terugvoer
Middag Yvonne, baie dankie vir u positiewe terugvoering en is ek bly u het dit baie geniet hier by ons. Hoop ons sien u sommer weer binnekort. Groete, Suzaan
Landie S - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Sep se Plek se terugvoer
Middag Landie, baie dankie vir u positiewe terugvoering. So bly as mense die omgewing ook kan geniet soos die eekhorinkie. Hoop ons sien u weer binnekort. Groete, Suzaan
Eugene F - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome wegbreekplekkie.
Lees meerSep se Plek se terugvoer
Middag Eugene
Baie dankie vir u terugvoering. Jammer vir die ongerief van die paddas. Ons het nog nooit klagtes ontvang dat dit so erg is dat mens nie kan slaap. Ongelukkig, is die natuur nie in ons hande en het u dit dan nou ongelukkig getref. Hoop 'n volgende keer hier by ons sal dit beter gaan.
Groete,
Suzaan
Welma V - Nov 2022
Algehele gradering
Rus en Vrede.
Sep se Plek se terugvoer
Goeiedag Welma, baie dankie vir u positiewe terugvoering. Altyd lekker om te hoor dat die gaste die verblyf en omgewing geniet het. Hoop ons sien julle binnekort.
Groete,
Suzaan
Annabelle V - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en vredevol.
Lees meerSep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Altyd lekker om te hoor dat die mense die plaas omgewing geniet. Hoop ons sien u binnekort weer.
Groete, Suzaan.
Charmaine B - Jul 2022
Algehele gradering
'n Betekenisvolle ervaring en puik waarde vir geld.
Lees meerSep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u pragtige terugvoering. Altyd lekker om te hoor dat die gaste dit geniet het.Hoop ons sien binnekort weer. Groete
Retha K - Jul 2022
Algehele gradering
Snoesig warm en steeds in die natuur.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop ons kan u binnekort weer terugverwelkom.
Sonet S - Apr 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop om u binnekort weer te sien. Groete Suzaan
Hilda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike, gesellige, skoon en gerieflike kuierhuis.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Altyd lekker om te hoor die gaste het dit geniet. Sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Groete
Suzaan
Stephanie C - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik. Ons het lekker gebly en gekuier. Alles was perfek.
Lees meerSep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Altyd lekker as ons gaste dit geniet. Sien uit om julle weer hier te verwelkom! Groete, Suzaan.
Gerhard D - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik akkommodasie, en besonderse rustige atmosfeer. Gasvrou was baie gaaf, en alles was op tyd gereed en skoon.
Sep se Plek se terugvoer
Middag Gerhard, baie dankie vir u positiewe terugvoering. Kan nie wag om u weer hier te verwelkom nie. Groete, Suzaan
Jared R - Okt 2022
Algehele gradering
Great place to spend a weekend away from the bustle of city life.
Sep se Plek se terugvoer
We thank you for your positive feedback. Hope to see you back soon.
Kind regards,
Suzaan
Ronell W - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflike, pragtige, goed toegeruste verblyf met goeie, vriendelike diens.
Sep se Plek se terugvoer
Goeiedag Ronell, baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop ons kan u binnekort weer verwelkom by Sep se Plek. Groete, Suzaan
Nanda V - Jan 2022
Algehele gradering
So lekker rustig!
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Suzaan.
Ns B - Apr 2022
Algehele gradering
Die kuier was aangenaam.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
Sou dit waardeer het as u die bed probleem direk aan ons rapporteer het aangesien niemand nog daaroor gekla het nie.
Ons sal daarna omsien.
Annelie B - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige, pragtige omgewing.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete Suzaan
Hanlie C - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik met familie gekuier.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop ons sien u weer binnekort. Groete, Suzaan.
Patrick S - Mei 2022
Algehele gradering
Sublime, tranquility, peaceful refreshing location, great escape from suburbia and the hustle and the bustle of everyday life.
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your great review. Hope to have you back soon.
Cerise R - Feb 2022
Algehele gradering
The most tranquil setting!
Neil B - Feb 2022
Algehele gradering
Very quite and most enjoyable.
Jopie P - Des 2021
Algehele gradering
Baie oulike huisie met alles wat 'n mens nodig het, die swembad het ons gered in die Franschhoek-hitte.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie Jopie vir u positiewe terugvoering. Altyd lekker om te hoor die mense geniet hulle verblyf. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Natasha I - Des 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing. Can't wait to be back.
Lees meerSep se Plek se terugvoer
So glad you enjoyed your honeymoon at Sep se Plek and hope to see you back soon. Kind regards Suzaan
Riana E - Des 2021
Algehele gradering
Amazing.
Sep se Plek se terugvoer
Hoop ons sien julle weer binnekort. Groete Suzaan
Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Altyd lekker om te hoor gaste het dit geniet. Hoop ons sien u weer terug in die toekoms.
Samantha A - Sep 2021
Algehele gradering
We spent Heritage Day long weekend at chalet #1.
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your great review. Cant wait to see you back. Kind regards, Suzaan.
Ida J - Sep 2021
Algehele gradering
A short stay as part of retirement trip.
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your great feedback. Always nice to hear that guests enjoyed their stay with us. Looking forward to see you back in the future. Kind regards Suzaan
Melanie P - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker plek, skoon en gevoel asof ons ver uit die stad is!
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Melanie. Ons kan nie wag om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Suzaan Malherbe
Liezel S - Mei 2021
Algehele gradering
Ideale wegbreek.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Liezel. Dit is altyd lekker om julle hier te ontvang. Hoop ons sien binnekort weer.
Groete
Suzaan Malherbe
Cathy B - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing.
Sep se Plek se terugvoer
Dankie vir u positiewe terugvoering. Sien uit om u weer hier te verwelkom. Groete Suzaan
Peter E - Sep 2021
Algehele gradering
Tranquil and peaceful.
Sep se Plek se terugvoer
Hi Peter thank you for your positive reply. Glad you enjoyed your stay. Hope to see you back in future.
Kind regards
Suzaan
Ronel D - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig, stil.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop om u binnekort weer te sien.
Ronel P - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige huisie met heerlike stoep langs die stroom. Gemaklike akkommodasie met alles wat mens nodig het.
Sep se Plek se terugvoer
Hoop julle kom kuier sommer gou weer. Groete Suzaan
Telmore P - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely place if you want peace and quiet.
Sep se Plek se terugvoer
Sorry to hear that you felt isolated with all the trees. A lot of people actually adores it. Kind regards, Suzaan.
Suzette N - Jun 2021
Algehele gradering
Awesome.
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your positive review. Hope to see you back soon. Kind regards, Suzaan.
Roger P - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful, relaxing, peaceful.
Sep se Plek se terugvoer
Thanks for your positive feedback. Glad you enjoyed your stay. Hope to see you back in future!
Leander P - Okt 2021
Algehele gradering
Beurtkrag om 9h00 en weer 4h00 die oggend het dit bietjie bederf, maar andersins was dit okei - nie uitstaande nie. Om Franchhoek te verken het opgemaak vir die blyplek wat nie ideaal was nie.
Lees meerSep se Plek se terugvoer
Ons neem kennis van u kommentaar maar sou ons dit waardeer het as u ons so gou as moontlik van die probleme in kennis gestel het.
Huibrecht V - Des 2020
Algehele gradering
Dit is die perfekte wegbreek vir 'n paartjie. Stil met beeldskone natuur. Meer as tevrede en sal graag weer gaan.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Altyd lekker om te hoor dat mense dit geniet. Hoop om u weer binnekort te sien.
Willem K - Aug 2020
Algehele gradering
Beautiful, tranquil setting.
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your positive reply. Looking forward to welcome you back to Sep se Plek in future.
Mark V - Mrt 2020
Algehele gradering
Asemrowend en rustig.
Sep se Plek se terugvoer
Hi Mark,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop om u weer te ontvang by Sep se Plek.
Jacques V - Feb 2020
Algehele gradering
An absolute gem!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Absolute juweel!
Suzaan is 'n gawe en vriendelike gasheer wat 'n baie kalm en rustige ruimte bestuur, perfek vir begrotingsbewuste reisigers wat al die gemak van die plattelandse lewe in die Boland geniet. Vir die bedrag kan ek nie aan 'n beter plek in Franschhoek dink nie. Lugversorging is nie beskikbaar nie (maar is pla nie baie nie, weens die lieflike skaduwee) en sommige elemente word tans opgeknap/opgegradeer (so dis op party plekke nie heeltemal perfek nie), so die meer oordeelkundige gaste kan bespot, maar dit is 'n wonderlike plek. Ons kom elke jaar terug en dit voel baie huislik. Dit is ook baie gerieflik 2 minute van die middedorp af, wat ideaal is vir meer sosiale mense. Ek kan dit nie genoeg aanbeveel nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sep se Plek se terugvoer
Hi Jacques
Thank you for your positive review. It is always nice to have you here and knowing that you enjoy it.
Kind regards,
Suzaan
Ernst L - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderful location/setting!
Lees meerSep se Plek se terugvoer
Hi Ernst,
Many thanks for your lovely review. Looking forward to welcoming you to Sep se Plek in the future.
Kind regards,
Suzaan
Walt O - Feb 2020
Algehele gradering
Baie privaat en rustige atmosfeer. Die swembad is 'n wenner veral in Februarie.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Suzaan Malherbe.
Malcolm M - Jan 2020
Algehele gradering
Very nice, pleasant place.
Bradley C - Des 2020
Algehele gradering
Just too nice!
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your nice review. We are Looking forward to welcoming you again to Sep se Plek.
Donovan L - Feb 2020
Algehele gradering
Beautiful settings.
Sep se Plek se terugvoer
Hi Donovan,
We thank you for your great review. It was only a pleasure hosting you and hope to see you back in future.
Kind regards,
Suzaan
Stefanie S - Des 2019
Algehele gradering
Die plekkie was lekker gesellig en rustig.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons hoop om u weer binnekort te verwelkom by Sep se Plek. Vriendelike groete, Suzaan Malherbe.
Darren C - Nov 2019
Algehele gradering
Peaceful stay in Franschhoek.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vreedsame verblyf in Franschhoek.
Ons het baie lekker gebly. Die kothuis is goed toegerus en gesellig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your positive reply. It was a pleasure to have you here. Hope to see you back in future.
Jurgen G - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was perfek!
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop om u binnekort weer te sien.
Sara L - Okt 2019
Algehele gradering
Easy to follow directions.
Hein A - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Sep se Plek se terugvoer
Middag Hein, baie dankie vir u positiewe terugvoering. Dit was heerlik gewees om julle hier te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier hier by ons. Groete, Suzaan Malherbe.
Paul V - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer waar jy kan ontspan en die natuur en omgewing geniet.
Sep se Plek se terugvoer
Middag Paul,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Was lekker gewees om julle hier te ontvang. Wag vir julle volgende kuier.
Groete
Suzaan
Angelique H - Aug 2019
Algehele gradering
A peaceful and relaxing stay.
Sep se Plek se terugvoer
It was a pleasure having you here. We hope to see you back in future. Regards, Suzan.
Lezanne V - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf op n pragtige plaas.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons hoop ons sien u weer in die toekoms.
Groete
Suzaan Malherbe
Kenneth J - Jul 2019
Algehele gradering
Really awesome place.
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your positive reply. We hope to see you back in future.
Kind regards,
Suzaan Malherbe
Sonja M - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik!! Baie sentraal. Vriendelike diens.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Veronica M - Mrt 2019
Algehele gradering
A pleasant, comfortable stay.
Mary C - Jan 2019
Algehele gradering
We stayed in unit 1 overlooking the pond and it was very spacious, well equipped and in a stunning location, sad to leave.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het in Eenheid 1 gebly met uitsig oor dammetjie. Ruim, goed toegerus, pragtige omgewing. Was hartseer om te gaan.
Ons as groep van 4 het dit baie geniet. Het gebraai op die stoep en het als gehad wat ons kon benodig. Goeie sekuriteit, vriendelike eienaar. Jammer dat ons slegs 1 aand bespreek het, want Franschhoek is so mooi.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Shelley P - Aug 2019
Algehele gradering
Beautifully situated for a summer stay.
Moira H - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik en tranquility is super.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop om u weer binnekort te sien.
Groete
Suzaan Malherbe
Anita J - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Lees meerJan Sjoerd K - Mrt 2019
Algehele gradering
Houthuis 'n droom op pale.
Piet V - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker vir uitrus.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Jacques C - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasie plek. Groot waarde vir geld in 'n asemrowende Franschhoek.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Bly julle het dit baie geniet. Sien uit om julle weer hier te he. Groete Suzaan
Robyn P - Jul 2018
Algehele gradering
The most beautiful little getaway spot!
Sep se Plek se terugvoer
Thank you for your positive review. We are glad that you enjoyed it so much. Hope to see you back here.
Irma S - Feb 2018
Algehele gradering
Comfortable and very private!
Ruth Z - Sep 2018
Algehele gradering
A lovely peaceful getaway with beautiful surroundings.
Sep se Plek se terugvoer
Thanks for your positive feedback. Hope to see you back in future. Regards Suzaan
Craig G - Mei 2018
Algehele gradering
Hemels, gaan definitief binnekort weer.
Tharina C - Nov 2018
Algehele gradering
Die plek is veilig en voorsien in die basiese behoeftes. Glad nie luuks nie.
Sep se Plek se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
Paul S - Des 2017
Algehele gradering
Rustige plek op 'n plaas tussen vrugteboorde en wingerde.
Paul S - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige stil omgewing op 'n vrugteplaas.
Marius S - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike plaasverblyf.
Paul V - Jul 2017
Algehele gradering
Mooi, rustig, skoon en netjies.
Jenny K - Feb 2017
Algehele gradering
Tranquile and safe setting.
Dawie S - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker tuisplekkie.
Lizette W - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing en goeie ligging.
Jan M - Jan 2017
Algehele gradering
Oorweldigende stilte, rustigheid en natuurskoon.
Manfred W - Nov 2017
Algehele gradering
A down to earth blockhouse style classic rural accommodation.
Lees meerNadine V - Des 2017
Algehele gradering
Gemiddeld, maar gerieflik en goeie ligging.
Lees meerSep se Plek se terugvoer
Ons dank u vir u terugvoering en neem kennis van u kommentaar. Ons het nêrens te kenne gegee dat ons skoonmaak dienste verskaf nie, aangesien ons eenhede selfsorg is. Skoonmaak dienste kan verskaf word op aanvraag teen ekstra vergoeding.
Ons neem kennis van die handdoeke en sal daaraan aandag gee. Die dekor van die huisies is juis so beplan om aan te pas by die plaas atmosfeer.
Ons is baie bly om te sien dat daar aspekte is wat u positief ervaar het.
Ryno E - Okt 2017
Algehele gradering
Disappointing.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Dauphine-plaas, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang