Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sep se Plek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Neil E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig. Voel of jy in die woud is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi, skoon, privaat veilig. Die plek is pragtig. Veilig, privaat, skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzaan
Sep se Plek
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop ons sien u weer binnekort.

Angelique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Good place and very private and safe. It was the best. Will recommend to friend and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzaan
Sep se Plek
Thank you for your great review. Hope to see you back in the near future.

Adèle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Was baie lekker dankie! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzaan
Sep se Plek
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop ons sien weer binnekort. Groete

Pierre D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Geheime stille in die boorde. Ons het ons verblyf baie geniet! Alles wat nodig mag wees is daar - selfs vir loadshedding (en die braai en kaggel is gepak, reg om aan te steek!). Dek was hoogtepunt vir ons - pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Geheime plek in die boorde. Perfekte ligging - dit voel ver uit die dorp, weg van alle geraas, maar dit is 3 min van die middedorp! Baie goed toegerus en as daar kragonderbreking sou wees, geen probleem. Baie skoon, netjies en besondere aandag aan detail. Selfs die braai en kaggel was gepak en gereed om aan te steek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzaan
Sep se Plek
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop ons sien binnekort weer.

Anita D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Great family stay in Franschhoek. We enjoyed our stay. Sep se Plek is great for a young family. The swimming pool was a treat on a hot day! The cottage has everything you need, except for a hairdryer. We loved the deck overlooking the pond with ducks. The location is perfect for exploring Franschhoek. The back-up power was a big bonus; load shedding was no problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzaan
Sep se Plek
We thank you for your great reply. Sorry, you didn't ask for the hairdryer because it is in the kitchen cupboard. Hope to see you back in the future.

Elmer C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely stay. Lovely stay, whole cottage in the forest vibe and totally private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzaan
Sep se Plek
Thank you for your great review. Hope to see you back in the future. Kind regards, Suzaan

Yvette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rus plekkie reg uit die hemel. Die huis is skoon en gemaklik. Toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig hê. Die rustige atmosfeer is hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzaan
Sep se Plek
Baie dankie vir u positiewe terugvoering en u volgehoue ondersteuning. Hoop ons sien u binnekort weer. Groete, Suzaan

Jerovia A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasties. Ons het dit baie geniet. Die plek is perfek vir ons gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzaan
Sep se Plek
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Sien uit na u volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Dauphine-plaas, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e0ZxvCr3ba45CrW2vwygB3zmGls8TCMLmqTU6htTnLIIK3ldQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 La Dauphine Farm Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.929916666667 19.117194444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang