The Croft Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 57
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Emile T - Aug 2024
Algehele gradering
N Wonderlike ervaring. Baie waardevolle wegbreek.
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie Emile vir jou wonderlike akkommodasie resensie. Ons hoop om jou weer binnekort te verwelkom vir nog 'n aangename verblyfervaring!
Charl U - Aug 2024
Algehele gradering
Die perfekte wegbreek: Snoesige verblyf in 'n pragtige omgewing.
Lees meerThe Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie, Charl, vir jou uitstekende akkommodasie-resensie. Ons is so bly dat u 'n wonderlike tyd by Croft Cottage gehad het! Dit is fantasties om te hoor dat u die kaggeltjie en die wandelpadjies so geniet het. Ons streef daarna om 'n gemaklike en ontspannende verblyf te bied, sonder die bekommernis van veiligheid. As u graag meer van ons bekoorlike omgewing wil verken, of as u 'n spesiale geleentheid wil vier, moenie huiwer om ons weer te kontak nie, want ons bied spesiale tariewe vir terugkerende gaste. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom!
Theuns C - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
The Croft Cottage se terugvoer
Dankie dat u ons gekies het vir u verblyf. Ons is so bly om te hoor dat u verblyf so 'n sukses was. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste 'n ontspannende en gerieflike tyd by ons deurbring. Ons waardeer u terugvoering en hoop om u weer binnekort terug te verwelkom.
Annelie S - Aug 2024
Algehele gradering
Rus en vrede.
Juli V - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderskoon, rustig, veilig en privaat.
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Juli Van Rooyen! Dit is wonderlik om te hoor dat jy so lekker gebly het in Meadow Cottage. Ons is bly dat jy die ligging en privaatheid daar waardeer het, en dat jy die omgewing so mooi gevind het. Ons hoop om jou weer binnekort te verwelkom vir nog 'n aangename verblyfervaring!
Juanita V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig afgesonder op die plaas en in die natuur.
The Croft Cottage se terugvoer
Dit is wonderlik om te hoor dat julle 'n rustige en aangename tyd gehad het by ons en in die natuur. Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer!
Elsabie V - Sep 2024
Algehele gradering
Dadelik tuis gevoel in die gerieflike cottage!
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons waardeer dit regtig dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons hoop dat julle weer gou by ons sal kom kuier, sodat ons julle weer kan verwelkom!
Jackie S - Mei 2024
Algehele gradering
Plek is netjies en die area is altyd mooi.
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie, Jackie! Ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het en dat jy die plek netjies en die area mooi gevind het.
Ons neem jou voorstelle in ag en hoop om jou weer gou as gas te hê!
Johan A - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit so baie.
Chris T - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Chris! Ons is bly om te hoor dat jy 'n heerlike ontspanning by ons gehad het en dat die vriendelike diens vir jou fantasties was. Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om jou binnekort weer te verwelkom vir 'n nog beter ervaring.
Elana S - Nov 2023
Algehele gradering
Incredible gardens and cottage.
The Croft Cottage se terugvoer
Thank you for the lovely review. We're so happy you enjoyed Sequoia and felt at home in the cottage. Your kind words about our garden mean a lot. We can't wait to welcome you back for another wonderful stay.
Lee-anne V - Aug 2023
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
The Croft Cottage se terugvoer
Thank you for your wonderful review! We're thrilled that you enjoyed the gardens and found the atmosphere peaceful. We look forward to welcoming you back in the near future. Your feedback has been so appreciated and we hope you have an equally enjoyable stay at the Meadow Cottage next time.
Marc J - Jul 2023
Algehele gradering
Tranquil getaway.
The Croft Cottage se terugvoer
Thank you for taking the time to share your wonderful experience at Sequoia Garden Retreat! We are thrilled to hear that you had such a fantastic stay and enjoyed the tranquillity and solitude of nature that our retreat offers. We hope to welcome you back again in the near future!
Jeanette P - Apr 2023
Algehele gradering
As per usual, exceeded all expectations!
The Croft Cottage se terugvoer
Thank you Jeanette, for your valuable feedback, we appreciate it so much. We are thrilled that you have enjoyed your stay with us. We hope to welcome you back for a stay on the mountain with us in the near future.
Dany K - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful setting.
The Croft Cottage se terugvoer
Thank you Dany for your wonderful review. We appreciate your feedback very much and so happy to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to welcome back in the near future.
Mariaan J - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was ongelooflik. Alles was in plek. Nicola het ons verwelkom en baie tuis laat voel.
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie Mariaan, ons waardeer julle terugvoering en hoop om julle weer binnekort te akkommodeer.
Celeste N - Mrt 2023
Algehele gradering
Stilte in oorvloed.
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie Celeste, ons is so bly julle het ons verblyf geniet. Sien julle weer binnekort.
Ben H - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike akkommodasie en direkte uitsig op dam, ons sal dit aanbeveel.
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering! Dit was 'n plesier om julle as ons gaste te hê. Ons neem julle opmerking ernstig en sal beslis aandag gee aan die deur. 'n Bietjie vernis en sorg om dit in 'n beter toestand te hou, is 'n goeie idee om toekomstige skade te voorkom. Dankie vir die waardevolle terugvoering hieroor. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom by ons akkommodasie in die toekoms.
Charlene V - Okt 2023
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige plekkie.
Pieter H - Okt 2022
Algehele gradering
Die mooiste tuin ooit!
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie Pieter vir jou wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit so baie en hoop dat julle weer by ons in die toekoms kan bly.
Denise L - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing place.
The Croft Cottage se terugvoer
Thank you Denise for your amazing review! We appreciate it so much. We hope to welcome you back soon for a stay in our Meadow Cottage!
Corne B - Sep 2022
Algehele gradering
Was op wittebrood vir 'n paar dae by Sequoia Garden Retreat.
Graeme H - Sep 2022
Algehele gradering
Most peaceful and beautiful location and cottage.
The Croft Cottage se terugvoer
Thank you Graeme, for your review and feedback. We appreciate it a lot. We hope to welcome you again in the near future.
Sarina S - Jun 2022
Algehele gradering
Die mooiste plek en 'n moet sien.
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie Sarina vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop julle kan in die toekoms weer by ons bespreek.
Francois B - Mrt 2022
Algehele gradering
Magical breathtaking experience.
Lees meerThe Croft Cottage se terugvoer
Thank you Francois, for this amazing review. We appreciate it greatly and hope to welcome you and your family back soon.
Liela M - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie Liela vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop julle kan in die toekoms weer by ons bespreek.
Victor T - Des 2022
Algehele gradering
Beste plek om weg te kom van lawaai, gejaag en mense. Uitstekende gasvrou in Nicola.
Lees meerThe Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie Victor, vir jou wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit so baie en hoop dat julle weer by ons in die toekoms kan bly.
Caroline V - Apr 2022
Algehele gradering
Gardens are lovely, accommodation was very clean.
The Croft Cottage se terugvoer
Thank you Caroline, for your your review and feedback. We appreciate it a lot. We hope to welcome you again in the near future.
Stephen K - Nov 2022
Algehele gradering
The setting is beautiful and quiet but value for money is not there.
Lees meerThe Croft Cottage se terugvoer
Thank you Stephen for your honest review, we have taken your points in consideration. We are very sorry that your didn’t fully enjoy your stay with us. We are a self-catering establishment and we do offer housekeeping on request by prior arrangement, with regards to the bed mattress we have not received a complaint about it before and plan to have it checked. We did ensure that you had additional and clean towels in your cottage for the duration of your stay, sorry that this was not sufficient enough. We truly hope you would visit us again in the future for a better experience.
Siegwalt K - Nov 2021
Algehele gradering
Romantic English garden.
The Croft Cottage se terugvoer
Wow, thank you so much Siegwalt for your lovely review. We appreciate it greatly and hope to welcome you back soon.
Stephanie S - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige huisie vir 'n naweek wegbreek
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie Stephanie vir jou wonderlike terugvoering, ons is bly ons kon julle akkommodeer.
Brian C - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig, pragtige uitsig. Gashere baie vriendelik.
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie Brian, waardeer die julle terugvoering en hoop om julle weer te akkommodeer.
Simone R - Jun 2021
Algehele gradering
Gesellige plekkie met die mooiste uitsig.
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie Simone vir jou wonderlike terugvoering, ons hoop om jou en jou familie kom bly weer binnekort.
Zhane M - Jun 2021
Algehele gradering
Charming cottage in a little piece of heaven.
Diane Y - Apr 2021
Algehele gradering
Peaceful family weekend away.
Lees meerThe Croft Cottage se terugvoer
Thank you so much for this amazing review Diane! It was wonderful to host you and your family and we hope to welcome you back soon.
Rene C - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
The Croft Cottage se terugvoer
Thank you so much Rene for a wonderful review. We hope you will visit us soon again.
Annine O - Mei 2021
Algehele gradering
Romantiese ligging.
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie Annine, ek is so bly julle het die verblyf met ons geniet in die Meadow. Ons hoop julle sal binnekort weer met ons sal bespreek.
Rondin D - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful cottage in an even more beautiful area.
Lees meerThe Croft Cottage se terugvoer
Thank you Jared, for your lovely review. We appreciate it greatly and hope to welcome you back soon!
Digby V - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastic.
The Croft Cottage se terugvoer
Thank you very much Digby for your feedback, we hope to welcome you back soon!
Thuanitha P - Mei 2021
Algehele gradering
Die tuine en damme is baie mooi en daar is vele paaie om te stap.
Melissa R - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspanne.
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jul wonderlike terugvoering! Ons is so bly jy het dit geniet en ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom.
Gerrie H - Feb 2020
Algehele gradering
Dis baie pragtig en omgewing baie stil.
Angelique Raymonde K - Okt 2020
Algehele gradering
Relaxing, Beautiful Surrroundings
The Croft Cottage se terugvoer
Thank you. Angelique, for your lovely review. We appreciate it greatly and hope to welcome you back soon!
Crizeldie G - Feb 2019
Algehele gradering
A fairytale retreat!
Marizelle B - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker naweek in die tuin.
Lees meerChristelle F - Aug 2018
Algehele gradering
Stunning cottage, very impressed!
Christa D - Aug 2018
Algehele gradering
Stunning cottage in a gorgeous setting.
Gerhard V - Jul 2018
Algehele gradering
Altyd 'n belewenis. Selfs in die winter. Hoogs aanbeveelbaar.
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie Gerhard, ons hoop dat ons julle weer by Sequoia kan akkommodeer.
Amanda C - Feb 2018
Algehele gradering
Baie nice!
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie Amanda, ons hoop dat ons julle weer by Sequoia kan akkommodeer.
Johan V - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies en geriflik. Mooi omgewing.
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie Johan, ons hoop dat ons julle weer by Sequoia kan akkommodeer, ongelukkig het ons nie die toestemming om die hoof grond pad in stand te hou nie want die plaaslike munisipaliteit is in beheer daarvan. Ons kan maar net seker maak ons perseel se paaie is in n goeie toestand.
Niel V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie koud in Junie maar bitter gesellig en baie mooi!
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie Niel, ons hoop dat ons julle weer by Sequoia kan akkommodeer.
Rone V - Jun 2018
Algehele gradering
Rustig.
The Croft Cottage se terugvoer
Baie dankie Roné, ons hoop dat ons julle weer by Sequoia kan akkommodeer.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Ulrike L - Aug 2018
Algehele gradering
Uiters teleurstellend en vals advertensie.
Lees meerThe Croft Cottage se terugvoer
Beste Ulrike,
Baie dankie vir die terugvoer. Dis 'n jammerte dat julle nie jul verblyf geniet het nie.
In ons opinie, is die voorstelling van die geriewe akkuraat. Ek vermoed dat jy na ons Meadow kothuis se foto's gekyk, wat geleë is by 'n dam met tuin- en water uitsigte. Die Croft het ook tuine rondom die kothuis met uitsigte van n skuur met grasperk en azaleas, wat duidelik in die foto's gesien kan word. In die beskrywing van die kothuis verduidelik ons dat die plek 'n oopplan leefvetrek het, wat ook gesien kan word in die foto's.
Ons adverteer nie 'n oond in die Croft kothuis nie, maar ander fasiliteite soos 'n mikrogolfoond en gasstoof is geadverteer. Die bed in die Croft kothuis is 'n splinternuwe ortopediese bamboes bed en van 'n goeie kwaliteit handelsmerk, Dynamic Bedding.
Ons is jammer dat ons buurt se honde julle gepla het, ons het hulle nie gehoor nie, maar as julle ons kon laat weet van die situasie, sou ons met ons bure gepraat het.
Ons verstaan ook dat die kothuis naby die hoofpad geleë is; ons is besig met die beplanning om 'n muur en hek vir die ingang en om die kothuis te bou om motors wat verby ry se geraas te verminder en vir gaste meer privaatheid te gee.
Ons sal julle graag weer wil akkommodeer in die toekoms.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cheerio-weg L6, Sequoia Garden Retreat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang