Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Croft Cottage

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheerio-weg L6, Sequoia Garden Retreat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Croft Cottage is by die Sequoia Garden Retreat in Haenertsburg en skuil in 'n vallei, omring deur die heuwels van Magoebaskloof. Dié kothuis is in wilde en formele tuine van 6 hektaar geleë, vanwaar gaste die natuurskoon en vrede van die berg kan ervaar.

Die kothuis was eers 'n plaasgebou wat byna 100 jaar oud is. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die oopplan-slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n gasgeiser vir warm water en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskassie, lugbraaier, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank. Dit lei na 'n klein sitarea met 'n rusbank en 'n losstaande kaggel.

Die kothuis lei na 'n stoep met braaigeriewe en beperkte hout. Daar is 'n alarmstelsel en die verblyf is naby die Cheerio-hoofgrondpad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Meer oor dié eenheid

  • Patio

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Emile T
5.0
N Wonderlike ervaring. Baie waardevolle wegbreek. Dit was n heerlike verblyf.
Aug 2024
Charl U
Saam met lewensmaat
5.0
Die perfekte wegbreek: Snoesige verblyf in 'n pragtige omgewing. Die Croft Cottage was die ideale wegbreuk vir ons as 'n jong paartjie. Die eenheid is...
Sien meer
Aug 2024
Theuns C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil. Van aankoms tot vertrek het alles seepglad verloop. Nicola is vriendelik en altyd bereid om te help, selfs met lastige oproepe. Alles ...
Sien meer
Aug 2024
Annelie S
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en vrede. Nicola was baie hulpsaam met informasie en het vinnig gereageer op vrae en boodskappe. The Croft Cottage was netjies, goed toegerus met ...
Sien meer
Aug 2024
Juli V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderskoon, rustig, veilig en privaat. So lekker gebly! Ons is "opgradeer" na Meadow Cottage! Albeit cottages is pragtig, maar Meadow Cottage se ligg...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Cheerio-weg L6, Sequoia Garden Retreat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink The Croft Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheerio-weg L6, Sequoia Garden Retreat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3dbd6666bad926a952966aaeabae9f8fbcdc207318752a44d4fad9a9b9e277b25c1b59e8001d8a030bf35526bb2b2f21a6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 L6 Cheerio Road Sequoia Garden Retreat 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.899891666667 29.949261111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang