Serapeng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collett 18, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R1 100R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Serapeng bied selfsorgverblyf met panoramiese uitsigte op die omliggende berge in Clarens, Vrystaat. Hierdie eenhede is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die verblyf is ongeveer 19,4 km vanaf Golden Gate Highlands Nasionale Park.
Gaste het 'n keuse tussen 2 eenhede wat albei privaat ingange, gemaklike beddens, privaat badkamers, kombuisies, braaigeriewe en WiFi het.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook verskeie vrugtebome op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos restaurante en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kerri Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Collett 18, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Serapeng het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collett 18, Clarens, 9707, Vrystaat