Serendipity Boutique Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volkspad 17, Seemeeu Park, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Serendipity Boutique Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Seemeeu Park, Welkom. Dit is die ideale opsie vir paartjies, alleenreisigers, sakereise of 'n gesin wat verblyf in hierdie area soek.
Hierdie gastehuis bied 'n opsie van 2 Luukse kamers met slaapplek vir 2 gaste en 2 Luukse gesinskamers met slaapplek vir 4 gaste. Die Luukse kamers het elk 'n koninggrootte-bed en die gesinskamers het elkeen koningingrootte-beddens. Die Luukse kamers se en suite-badkamers het 'n bad en gaste in die gesinskamers deel 'n badkamer met 'n stort. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en 'n koffie- en teeskinkbord in. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike gastesitarea en kombuis waar hulle maaltye kan voorberei. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel.
Veilige parkeerplek op die perseel, agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Die ligging van hierdie gastehuis is naby die middedorp wat talle winkels en restaurante het.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Dewald Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Volkspad 17, Seemeeu Park, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Serendipity Boutique Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Seemeeu Park Flamingo Park Welkom Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volkspad 17, Seemeeu Park, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang