Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Serendipity Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hendry V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry V

Fantasties.

Wonderlike diens, baie vriendelike mense, baie veilig en rustige perfekte plek om te ontspan, en privaat. Lekker koffiehoekie onder die trappe ingesit en 2 waaiers vir die lekker warm dae.

Jaydene V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydene V

Ons kuier was heerlik by Serendipity Cottage.

Baie goed ingerig. Daar was selfs speserye en verskeidenheid souse beskikbaar wat ek nog nie by enige ander plek gekry het nie. Die eienaar Michelle is baie bedagsaam en ons het werklik ons tyd geniet. Baie dankie Michelle vir jou gasvryheid. Ek beveel dit aan vir enige paartjie.

Serendipity Cottage se terugvoer

Thank you for the wonderful review Jaydene. We look forward to welcoming you both back in the future.

Serendipity Cottage
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tintagel-keerom 2, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa25210426a90fecaec8dd688581b03c0ed287f7d506bf064557315bf69a174644769a2a2faff62cde1801021448f4b62362?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Tintagel Close West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.811724301275 18.476840777024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang