Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Narine T
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Perfek Ek het met my hond oorgebly, baie gerieflik en omhein. Woonstel bied als wat nodig is, groot, lig. Ek beveel dit ten volle aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Beste gastehuis in Johannesburg. Ek bly gereeld oor in gastehuise in Johannesburg en hierdie is by verre die beste nog. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Pleasant stay. Serendipity Cottage is fully equipped and it is centrally positioned. We enjoyed the stay over with our doggies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florence H
Kort verblyf
5.0
Des 2022

My stay at Serendipity Cottage was perfect. I had all I needed. The cottage is very spacious, spotlessly clean, and quiet. My host was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes R
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Sonder twyfel een van die mees aangename gastehuise in Gauteng. Ser·en·dip·i·ty (sĕr′ən-dĭp′ĭ-tē). The faculty of making fortunate discoveries by accident. Serendipity Cottage doen sy naam gestand want dit was beslis die geval tydens my onlangse besoek aan Gauteng. Wat 'n gelukkige ontdekking het dit geblyk te wees. Dit is sonder twyfel een van die aangenaamste gastehuise in Gauteng. Die bespreking via Lekkeslaap was foutloos, en Andrew is die perfekte gasheer wat verseker dat alles in plek is. Jou "huis van die huis af" (die cliché is 'n raak beskrywing) is 'n aparte kothuis in 'n pragtige, goedversorgde tuin met volwasse bome. Dit het 'n ruim sitkamer met knus meubels en 'n groot skerm TV met DStv. Die kombuis is goed toegerus, het 'n groot mikrogolfoond, en het selfs 'n induksiestoof as jy lus is om self te kook. Alles is onberispelik skoon, insluitend die baie gemaklike groot formaat bed en 'n verskeidenheid kussings. Om die dag te begin na 'n wonderlike stort in 'n ruim badkamer, maak dit makliker om die groot stad in die gesig te staar, veral as jy van 'n klein dorpie af kom, soos ek. Alhoewel veiligheid 'n hoë prioriteit is vir besoekers aan Gauteng, kan hulle gerus wees dat hierdie plek so veilig is as wat dit kan wees. Dit is in 'n afgesperde woonbuurt geleë met al die gewone veiligheidskenmerke. Beurtkrag is nie 'n probleem nie. Die kothuis word bedien met 'n sonkrag- en UPS-stelsel wat daarvoor sorg dat gaste onbewus is van daardie nare verduisterings. ’n Komplimentêre en sterk Wi-Fi-sein verbind jou met die mal wêreld daar buite, hoewel die rustigheid van die area jou laat wens dit was nie nodig nie. En die beste van alles, dit is bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anni F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Our host was friendly and helpful. The cottage was clean, well equipped and spacious. Quiet area and had all we needed. Good shower, spacious bed, nice private garden area for a little braai. Good WiFi signal, easy access. Good value for money. Wonderful lady cleaner. Would definitely recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Fantasties. Kothuis is baie goed geleë met eie ingang en tuin. Baie gerieflik, skoon, netjies, modern en beskik oor al die geriewe om jou verblyf aangenaam te maak. Die gasheer is ongelooflik behulpsaam. Andrew kan nie genoeg doen om jou verblyf aangenaam te maak nie. Die kothuis word gediens wanneer dit die gaste pas. Dit is voorwaar "Home from Home", sal beslis weer in Serendipity Cottage kom bly. Beslis 6 ster-akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debby D
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Absolutely Beautiful. Loved my stay here. I felt completely safe and comfortable. Andrew was welcoming and accommodating. I'll definitely recommend Serendipity Cottage to anyone looking for a place to stay in Fourways.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl W
Lang verblyf
5.0
Jul 2020

Great place to stay, has all the necessaries, secure and private. My stay at Serendipity Cottage was great, definitely recommend staying there, owners are great and space is plentiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roché C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Baie gerieflik en gemaklik. Serendipity is baie goed toegerus en bied jou baie spasie en ruimte om lekker te ontspan. Andrew en sy familie was baie akkommoderend tot ons honde wat saam met ons gereis het. Ons het baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 075
R1 075 R914
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 075
R1 075 R914
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrier-singel, Douglasdale, Fourways, Johannesburg, 2121, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb711b36b400e55389c4af12c34e9e00e73f8f526129d4a9392e883be4945af79982c40a390dce0d101e249fbc0e514b4603f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 075 nouVanaf R914 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Harrier Crescent Douglasdale, Fourways 2121 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.034442604872 27.99583363268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang