Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 27 resensies vir Serendipity Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Narine T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narine T

Perfek

Ek het met my hond oorgebly, baie gerieflik en omhein. Woonstel bied als wat nodig is, groot, lig. Ek beveel dit ten volle aan.

Schalk B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B

Beste gastehuis in Johannesburg.

Ek bly gereeld oor in gastehuise in Johannesburg en hierdie is by verre die beste nog. Hoogs aanbeveel.

Roaan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roaan S

Pleasant stay.

Serendipity Cottage is fully equipped and it is centrally positioned. We enjoyed the stay over with our doggies.

Florence H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florence H

My stay at Serendipity Cottage was perfect. I had all I needed.

The cottage is very spacious, spotlessly clean, and quiet. My host was very friendly and accommodating.

Hannes R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes R

Sonder twyfel een van die mees aangename gastehuise in Gauteng.

Ser·en·dip·i·ty (sĕr′ən-dĭp′ĭ-tē). The faculty of making fortunate discoveries by accident. Serendipity Cottage doen sy naam gestand want dit was beslis die geval tydens my onlangse besoek aan Gauteng. Wat 'n gelukkige ontdekking het dit geblyk te wees. Dit is sonder twyfel een van die aangenaamste gastehuise in Gauteng. Die bespreking via Lekkeslaap was foutloos, en Andrew is die perfekte gasheer wat verseker dat alles in plek is. Jou "huis van die huis af" (die cliché is 'n raak beskrywing) is 'n aparte kothuis in 'n pragtige, goedversorgde tuin met volwasse bome. Dit het 'n ruim sitkamer met knus meubels en 'n groot skerm TV met DStv. Die kombuis is goed toegerus, het 'n groot mikrogolfoond, en het selfs 'n induksiestoof as jy lus is om self te kook. Alles is onberispelik skoon, insluitend die baie gemaklike groot formaat bed en 'n verskeidenheid kussings. Om die dag te begin na 'n wonderlike stort in 'n ruim badkamer, maak dit makliker om die groot stad in die gesig te staar, veral as jy van 'n klein dorpie af kom, soos ek. Alhoewel veiligheid 'n hoë prioriteit is vir besoekers aan Gauteng, kan hulle gerus wees dat hierdie plek so veilig is as wat dit kan wees. Dit is in 'n afgesperde woonbuurt geleë met al die gewone veiligheidskenmerke. Beurtkrag is nie 'n probleem nie. Die kothuis word bedien met 'n sonkrag- en UPS-stelsel wat daarvoor sorg dat gaste onbewus is van daardie nare verduisterings. ’n Komplimentêre en sterk Wi-Fi-sein verbind jou met die mal wêreld daar buite, hoewel die rustigheid van die area jou laat wens dit was nie nodig nie. En die beste van alles, dit is bekostigbaar.

Anni F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anni F

Our host was friendly and helpful. The cottage was clean, well equipped and spacious.

Quiet area and had all we needed. Good shower, spacious bed, nice private garden area for a little braai. Good WiFi signal, easy access. Good value for money. Wonderful lady cleaner. Would definitely recommend this accommodation.

Dirk T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T

Fantasties.

Kothuis is baie goed geleë met eie ingang en tuin. Baie gerieflik, skoon, netjies, modern en beskik oor al die geriewe om jou verblyf aangenaam te maak. Die gasheer is ongelooflik behulpsaam. Andrew kan nie genoeg doen om jou verblyf aangenaam te maak nie. Die kothuis word gediens wanneer dit die gaste pas. Dit is voorwaar "Home from Home", sal beslis weer in Serendipity Cottage kom bly. Beslis 6 ster-akkommodasie.

Debby D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby D

Absolutely Beautiful.

Loved my stay here. I felt completely safe and comfortable. Andrew was welcoming and accommodating. I'll definitely recommend Serendipity Cottage to anyone looking for a place to stay in Fourways.

Carl W - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl W

Great place to stay, has all the necessaries, secure and private.

My stay at Serendipity Cottage was great, definitely recommend staying there, owners are great and space is plentiful.

Roché C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roché C

Baie gerieflik en gemaklik.

Serendipity is baie goed toegerus en bied jou baie spasie en ruimte om lekker te ontspan. Andrew en sy familie was baie akkommoderend tot ons honde wat saam met ons gereis het. Ons het baie lekker daar gebly.

Felecity W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felecity W

Most enjoyable and relaxing stay.

I was welcomed by the owner, Andrew, who showed me around the well maintained cottage with beautiful finishings, surrounded by a lovey garden. It was well equipped and spacious - close to shopping malls. I enjoyed my stay and will definitely stay there again and recommend it to my family and friends.

Pierre R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R

My best stay ever.

I travel extensively on business and have stayed in many different accommodation types over many years. This cottage has it all. Position, price, cleanliness, luxury, size and friendly reception from Andrew, your host, is what makes this stay an absolute gem. This is highly recommended.

Sean M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean M

Die beste gastehuis in Johannesburg! Skoon, veilig, privaat met alles wat jy nodig het. Jy hoef nie verder te soek nie.

Andrew het my dadelik tuis laat voel. Die plek is pragtig en baie skoon. Jou eie ingang tot die perseel beteken dat jy heeltemal privaat en veilig is. Alles binne is van die beste gehalte en daar is selfs 'n gimnasium om te gebruik. Ek sal vir seker weer terugkom! Thanks Andrew.

Riaan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

A great week at the cottage.

My wife and I spent a week at the cottage. Andrew was very friendly and accommodating. Jane serviced the cottage each weekday and did a great job. The place is spacious, clean and has great amenities. The place is perfect for leisure or business travel for two.

Jaco O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O

Perfek.

Dankie Andrew. Aangenaam soos gewoonlik. Ek sal Serendipity Cottage vir enige iemand aanbeveel.

Chantelle A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle A

Amazing! A beautiful and peaceful stay!

Andrew is a wonderful host. The cottage is very private, with your own entrance. Andrew checked up on us to ensure that everything was good. And everything was perfect. The cottage is spacious, beautiful and modern. We had such a lovely time and I cannot wait to stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig! Mooi en rustige verblyf.

Andrew is 'n wonderlike gasheer. Die kothuis is baie privaat met jou eie ingang. Andrew het by ons ingeloer om seker te maak alles is in orde. En alles was perfek. Die kothuis is ruim, mooi en modern. Ons het 'n lieflike tyd gehad en kan nie wag om weer daar te bly nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Serendipity Cottage se terugvoer

Thank you for being the perfect guests Kaamilah - see you again soon!

Serendipity Cottage
Marlene S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Baie lekker en rustig.

Serendipity was een groot verrassing. Die waarde vir geld is baie meer as wat ons betaal het. Ons het uitstekende behandeling ontvang vanaf die begin tot die einde. Die eenheid is heerlik ruim met kwaliteit meubels toegerus en keurige binnenshuisversiering.

Serendipity Cottage se terugvoer

Baie dankie Marlene.

Serendipity Cottage
Jaco O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O

Fantasties!

Netjies, skoon, veilig, stil, privaat, ruim, gasvrye en vriendelike ontvangs en goeie waarde vir geld. Alles wat jy nodig het en nog meer. Ons sal Serendipity vir enige iemand aanbeveel en sal vir seker in die toekoms weer by Serendipity oorbly.

Stella M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella M

It was a very enjoyable place to stay and convent. The host was very friendly and helpful.

It was a very enjoyable stay and relaxing. I would go again.

Salina N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salina N

Beautiful cottage. Delightful host. Safe and secure. Cosy, a home way from home.

Andrew was an exceptional and delightful host with warm smiles, very attentive and catered to all our needs. Cottage was serviced well with great smells and beds were made cosy. A home away from home. Safety was a priority for me and all my expectations were exceeded with remarkable security.

Anna G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna G

A lot of facilities and ideal for work.

Ideal for a business trip. Full DStv and other facilities like exercise equipment. Felt like home away from home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie geriewe en ideaal vir werk.

Ideaal vir 'n sakereis. Volledige DStv en ander geriewe, soos oefentoerusting. Het soos 'n huis weg van die huis gevoel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Amora E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amora E

Al ons verwagtinge is oortref in hierdie pragtige, stil en luukse eenheid waar die gasheer uit sy pad gegaan het om na ons te kyk!

Ons het heerlik gebly by Serendipity Cottage. Die wonderlike stilte in die middel van Douglasdale was 'n bonus. Andrew is 'n bedagsame gasheer en was altyd beskikbaar wanneer ons iets wou weet. 'n Smaakvolle inligtingsboekie het ons al die inligting gegee wat ons nodig gehad het i.v.m. uitboek, sekuriteit, restaurante, Uber, aflewerings, kombuistoerusting en WiFi. Die cottage is pragtig gemeubileer en linne en handdoeke van luukse gehalte. Die kombuisie het alles wat nodig is en daar is uitstaande restaurante in die nabye omgewing. Ons sal beslis weer daar oorbly!

Bruwer V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruwer V

Netjies en skoon, goed ingerig en ruim. Alles is net reg.

Andrew is 'n wonderlike gasheer en verseker dat hy alles doen om verwagtinge te oortref. Die eenheid is goed ingerig vir basiese kook, soos wat verwag kan word. Linne en handdoeke is van hoë kwaliteit, afwerkings en meubels is netjies en goed onderhou. Skoonmaker is beleefd, en professioneel. Die eenheid is privaat en veilig en bied alles wat nodig is vir 'n goeie ondervinding met 'n wye reeks leesstof beskikbaar.

Linda B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Absoluut wonderlik.

Baie mooi, skoon en luuks. Tuin is pragtig en mens voel baie veilig. Andrew is 'n wonderlike gasheer.

Johan M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Uitstekend.

Baie netjies. Goeie gehalte. Goed verwelkom. Waarde vir geld.

Anika L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika L

Alles wat mens benodig vir oornag of langer kuier teen baie billike prys!

Was baie verbaas oor die besondere netjiese fasiliteit teen dié prys. Was baie vriendelik ontvang, het genoeg privaatheid en voel veilig. Alles baie mooi skoon en netjies. Hele blyplek is nuut en het mooi moderne binneruim. Vir seker die moeite werd!

Serendipity Cottage se terugvoer

Many thanks for the wonderful review Anika. You guys were an absolute pleasure to host, always friendly and considerate, we look forward to seeing you back soon.

Serendipity Cottage
Jama M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jama M

Excellent!

The place is beautiful and super neat! It smells so good. The facilities are superb! It's a relaxing environment, I worked happily from home. There are a variety of really good books to read and an indoor gym.

Serendipity Cottage se terugvoer

Many thanks for the wonderful review Jama, you were the perfect guest, always considerate and friendly.
We look forward to hosting you again soon.

Serendipity Cottage
Vanaf R1 075
R1 075 R914
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 075
R1 075 R914
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrier-singel, Douglasdale, Fourways, Johannesburg, 2121, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb711b36b400e55389c4af12c34e9e00e73f8f526129d4a9392e883be4945af79982c40a390dce0d101e249fbc0e514b4603f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 075 nouVanaf R914 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Harrier Crescent Douglasdale, Fourways 2121 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.034442604872 27.99583363268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang