Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Serendipity Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.5
Lyda B
1 nag
5.0
Des 2024

Ek't geboek vir my vriendin en haar hondjie. Daar was n klein misverstand maar Serendipity het dit konstant vriendelik hanteer en vinnig 'n oplossing gebied. Eks baie impressed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadene K
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Die kamer is modern, dit is perfek vir 'n vinnige oornag stop oppad huistoe na V. Die plekkie is baie modern en mooi. Die gasheer kan gerus beter met gaste kommunikeer of iewers in die plekkie die wagwoord van die WiFi opsit. Ons het die gasheer probeer kontak, maar het geen sukses gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Van Eck
Serendipity Guesthouse
Thank you for your review. We apologise for the inconvenience with the WiFi code and will address this issue immediately. We hope you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again anytime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Van Eck Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 550
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan Brits-straat 1a, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA597ab6af2d49445ee51cb34cd74d4d2252961ef541d56876c9611f962aaa67a9156745ddf211911aab94c4cc418b4e1f0204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 1 mens 2 5 1 5 1a Johan Brits Street Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.090329 26.251317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789