Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity Self-catering Cottages

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Faith Cottage
Vanaf R600
R600 R400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Let asb. dat hierdie eenheid nie WiFi het nie. 'n TV met 'n DVD-speler en 'n privaat braai-area is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Evenstar Cottage en Treebeard Cottage het 'n R100-fooi vir DStv-aktivering.
Die kothuise word van Maandag tot Vrydag gediens (laat weet asb. vir Lizzie as jy hierdie skoonmaakdiens benodig.)
Wadienste (geen strykdienste nie) is teen 'n addisionele koste per vrag beskikbaar en moet bu Lizzie betaal word.
Reënwater word in Jojo-tenks opgevang. Dit word aanbeveel dat gaste die water kook voordat dit gedrink word.
Rook is binnenshuis verbode en maak asb. gebruik van die asbakkies wat voorsien word.
Blus asb. alle sigaretstompies in die asbak en nie in die bos nie.
1 Mandjie vuurmaakhout word voorsien en daarna is hout teen R50 per sak beskikbaar.
Skakel asb. harde musiek teen 22:00 af om ander gaste en bosdiere te respekteer wat hul slaap nodig het.
Moet asb. niks behalwe toiletpapier in die
toilette gooi nie aangesien die verblyf 'n septiese tenk het. Daar is ook kennisgewings in die badkamer.
Neem asb. kennis dat alle storte een inlaatwaterkraan het.
Draai hierdie kraan vol oop om warm water te laat vloei.
Moet asb. nie die ape voer nie, want dit kan skade tot gevolg hê omdat hulle dit van alle gaste sal verwag.
Gaste moet asb. die vensters toemaak indien hulle die eenheid verlaat.
Elke kothuis het 'n brandblusser in die kombuis en naby die kaggel.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle inklokdatum.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Evenstar Cottage
Vanaf R850
R850 R567
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en oond toegerus. Hierdie eenheid het ook 'n TV. DStv kan teen 'n ekstra koste geaktiveer word. Verder is daar 'n dek met 'n uitsig oor die majestueuse Hogsback-woud en 'n privaat ingang. Wi-Fi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Evenstar Cottage en Treebeard Cottage het 'n R100-fooi vir DStv-aktivering.
Die kothuise word van Maandag tot Vrydag gediens (laat weet asb. vir Lizzie as jy hierdie skoonmaakdiens benodig.)
Wadienste (geen strykdienste nie) is teen 'n addisionele koste per vrag beskikbaar en moet bu Lizzie betaal word.
Reënwater word in Jojo-tenks opgevang. Dit word aanbeveel dat gaste die water kook voordat dit gedrink word.
Rook is binnenshuis verbode en maak asb. gebruik van die asbakkies wat voorsien word.
Blus asb. alle sigaretstompies in die asbak en nie in die bos nie.
1 Mandjie vuurmaakhout word voorsien en daarna is hout teen R50 per sak beskikbaar.
Skakel asb. harde musiek teen 22:00 af om ander gaste en bosdiere te respekteer wat hul slaap nodig het.
Moet asb. niks behalwe toiletpapier in die
toilette gooi nie aangesien die verblyf 'n septiese tenk het. Daar is ook kennisgewings in die badkamer.
Neem asb. kennis dat alle storte een inlaatwaterkraan het.
Draai hierdie kraan vol oop om warm water te laat vloei.
Moet asb. nie die ape voer nie, want dit kan skade tot gevolg hê omdat hulle dit van alle gaste sal verwag.
Gaste moet asb. die vensters toemaak indien hulle die eenheid verlaat.
Elke kothuis het 'n brandblusser in die kombuis en naby die kaggel.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle inklokdatum.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Treebeard Cottage
Vanaf R1 000
R1 000 R667
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 9 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer met 'n binnenshuise kaggel het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, 'n enkelslaapbank en 'n en suite-toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, 'n dubbelstapelbed en 'n en suite-toilet. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak op die onderste verdieping, asook 'n stort onder 'n toilet of waasbak naby die ingang. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Verder is daar 'n TV met DStv wat teen 'n ekstra koste geaktiveer kan word. WiFi is ook beskikbaar Boonop het die eenheid 'n groot dek en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 9 mense 2 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Toilet

Slaapkamer

En suite

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Evenstar Cottage en Treebeard Cottage het 'n R100-fooi vir DStv-aktivering.
Die kothuise word van Maandag tot Vrydag gediens (laat weet asb. vir Lizzie as jy hierdie skoonmaakdiens benodig.)
Wadienste (geen strykdienste nie) is teen 'n addisionele koste per vrag beskikbaar en moet bu Lizzie betaal word.
Reënwater word in Jojo-tenks opgevang. Dit word aanbeveel dat gaste die water kook voordat dit gedrink word.
Rook is binnenshuis verbode en maak asb. gebruik van die asbakkies wat voorsien word.
Blus asb. alle sigaretstompies in die asbak en nie in die bos nie.
1 Mandjie vuurmaakhout word voorsien en daarna is hout teen R50 per sak beskikbaar.
Skakel asb. harde musiek teen 22:00 af om ander gaste en bosdiere te respekteer wat hul slaap nodig het.
Moet asb. niks behalwe toiletpapier in die
toilette gooi nie aangesien die verblyf 'n septiese tenk het. Daar is ook kennisgewings in die badkamer.
Neem asb. kennis dat alle storte een inlaatwaterkraan het.
Draai hierdie kraan vol oop om warm water te laat vloei.
Moet asb. nie die ape voer nie, want dit kan skade tot gevolg hê omdat hulle dit van alle gaste sal verwag.
Gaste moet asb. die vensters toemaak indien hulle die eenheid verlaat.
Elke kothuis het 'n brandblusser in die kombuis en naby die kaggel.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle inklokdatum.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
R600 R400
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Booysen-singel 16, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA999a96a725773e43a72b2b65b008bc84323d84e61b20bc16af754b073c5e7d3956f2b1cddded98897d05e1d6257464d0b62d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 114 5 1 5 16 Booysen Crescent Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.589562526404 26.914036273956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang