Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity Self-catering Cottages

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 31 Des 2024 tot 31 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Booysen-singel 16, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 R434 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serendipity Self-catering Cottages is 'n unieke instansie in die pragtige dorp Hogsback, in die woud en die Amatola-bergreeks. Dié gastehuis bied skilderagtige uitsigte oor die bos.

Verblyf by Serendipity Self-catering Cottages word in 3 pragtige selfsorg-kothuise aangebied wat slaapplek vir 14 het. Elke kothuis het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, stoep en 'n privaat ingang.

Daar is parkeerplek en gaste is welkom om die perseel te verken met mosaïekpaadjies wat na die bos lei.

Verder kan gaste aktiwiteite soos voëlkyk, fietsry, perdry en bergfietsry en talle voetslaanpaaie in die Hogsback-woud geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sebongile T
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. It was very lovely; we had so much fun. Elizabeth treated us so well we didn't want to go. We are definitely going to come b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Mariana B
5.0
Wonderlik. Die uitsigte is besonder oor die woude! Dit was ongelooflik. Hope dekke met uitsigte oor die woud!
Jan 2025
Mariana B
5.0
Ongelooflik. Die uitsigte was so mooi en die reën en die omgewing was uitsonderlik. Dit was ongelooflik! Dit het baie gereën en mis was dik, maar dit ...
Sien meer
Jan 2025
Mada R
Saam met vriende
5.0
Peaceful, healing and recharged for the future. A wonderful place of beauty and tranquility. Peaceful and quiet. The beauty of nature t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Yana S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect! The breakaway I had wished for! Thank you; everything was perfect! I can't wait to visit this lovely place again. Definitely a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Booysen-singel 16, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Serendipity Self-catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Booysen-singel 16, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA999a96a725773e43a72b2b65b008bc84323d84e61b20bc16af754b073c5e7d3956f2b1cddded98897d05e1d6257464d0b62d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R433 per nag (plek vir 2) 125 5 1 5 16 Booysen Crescent Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.589562526404 26.914036273956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang