Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene Green

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kemp L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustige kuier in bekende stranddorp. Vreeslik lekker gebly in hierdie pragtige, ruim huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christian
Serene Green
Baie dankie. altyd bly dat ons gaste gemaklik is en tuis voel. Ons strewe om die beste te kan lewer aan ons gaste.

Celeste J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peaceful and lovely stay. Lovely stay, friendly and helpful host. Home is in a lovely quiet part of Plett. Our 2 small dogs were happy in the lovely garden. The house is very big and spacious for a holiday with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christian
Serene Green
Thank you, it was a pleasure to host guests with high standards. You're always welcome.

Johan D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Serene Green het 110% behaal in verblyf, gerief, gasvryheid en vriendelikheid. Ontvang met aankoms deur Chris en Lojza was vriendelik en spontaan, wat die huis uitgewys het, wat absoluut alle geriewe bevat wat benodig word met die ruimte wat min verblyfplekke het. Tydens die verblyf het die lag en gesels, die raad wat gevra was en die spoedige oplos van probleme met Chris, Marie en Lojza, nuwe betekenis aan die woord gasvryheid gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christian
Serene Green
Baie dankie Johan, jou resensie beteken vir ons baie, komend van 'n gesoute, ervare gas. So bly dat dit gerieflik was vir jou praktiese uitvoering. Jy skep so 'n vriendelike atmosfeer dat ons gevoel het jy hoort by ons. Dankie vir jou geduld met Netflix en die goeie raad. Sien uit om jou weer as gas te ontvang, jy is vyf ster. Chris, Marié en Lojza

Adolfo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Very spacious, private, comfortable and meticulously clean. Very homely, lots of space, comfortable and bright, private. Friendly host and were there to welcome and show you the facilities. A comfortable bed and everything is super clean and owner maintained. Short walk to the beach too! Will definitely want to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christian
Serene Green
Thank you so much for the kind review, Adolfo Sevillano. You are the type of guest that we appreciate and your high standards encourage us to maintain the highest quality comfort for our guests. We look forward to seeing you again soon. Kind regards, Chris, Marié and Lojza.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R2 520
R2 520 R2 142
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 520
R2 520 R2 142
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rothersandslaan 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f1730f9bb8bac2e8985513a8feb47625fc5363c9ccd8eba81409d0d61b7b3aad2e09996fb47c7521389ca4fc1dc085d6765?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 520 nouVanaf R2 142 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 2 Rothersands Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.0830464 23.3649935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang