Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene Green

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rothersandslaan 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 R3 150 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Serene Green is 'n lieflike vakansiehuis in Plettenbergbaai en net 5 minute se stap vanaf die strand. Hierdie verblyf is in 'n rustige woonbuurt geleë en gerieflik naby winkels, 'n apteek en 'n dokter se kantoor is.

Dié verblyf het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het onderskeidelik 'n dubbelbed en 'n enkelbed en gaste deel 'n gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 wat verder na 'n ruim sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV lei. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n kuierarea met sitplek en 'n binnebraai. Daar is 'n omheinde tuin wat perfek vir troeteldiere is. Gaste kan ook die daaglikse voer van tarentale en ander voëls geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Amanda H
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful, well equipped, clean, friendly hosts. We had an absolutely wonderful stay at Serene Green. The house is beautiful, spotlessl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Kemp L
Saam met vriende
5.0
Rustige kuier in bekende stranddorp. Vreeslik lekker gebly in hierdie pragtige, ruim huis.
Aug 2024
Celeste J
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and lovely stay. Lovely stay, friendly and helpful host. Home is in a lovely quiet part of Plett. Our 2 small dogs were happy ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Johan D
Besigheidsreis
5.0
Serene Green het 110% behaal in verblyf, gerief, gasvryheid en vriendelikheid. Ontvang met aankoms deur Chris en Lojza was vriendelik en spontaan, wat...
Sien meer
Apr 2024
Boyd S
Saam met vriende
4.8
Uitstekend, gasvry en goeie ligging. Chris en Marie het uit hul pad gegaan om ons welkom en gemaklik te maak. Heerlike sonnige kamers. Baie spasie om ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Rothersandslaan 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serene Green het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Breë ingangsdeur
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag, vir 5 mense
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rothersandslaan 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f1730f9bb8bac2e8985513a8feb47625fc5363c9ccd8eba81409d0d61b7b3aad2e09996fb47c7521389ca4fc1dc085d6765?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R3 150 per nag, vir 5 mense 8 5 1 5 2 Rothersands Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.0830464 23.3649935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang