Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene Seascape Apartments

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Serene Seascape Apartments
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Meintjie J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meintjie J

Baie lekker gebly!

Netjies en skoon. Maklike inboek. Lekker gebly. Sal weer hier bly!

Pietie N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietie N

Baie netjies, gerieflik en lekker sentraal.

Trevor (die eienaar) het 'n week vooraf al begin inligting rondom die verblyf stuur, aangedui watter ingang vir sleuteloptel en watter ingang na die parkering ens. Dag van aankoms mooi verduidelik watter kluis met kode en alle nodige inligting, sodat toe ons daar kom presies weet wat, waar en hoe en nie een oomblik se onsekerheid gehad het nie. Die loadshedding-skedule is vir ons aangestuur en ook ingelig dat loadshedding nie juis die area raak in die laer vlakke nie, wat ook bevestig was met voltydse krag tydens ons verblyf. Eerste oggend het Trevor ons die specials van plekke in die omgewing aangestuur en ook meegedeel waar kinders moontlik sal kan speel. Die inligting was baie welkom siende dat ons glad nie bekend is met die area nie. Met ons uitboek het Trevor ons ook laat weet daar is niemand wat na ons inboek nie, as ons bietjie later wil uitteken is ons welkom teen geen addisionele koste nie. Sal vir seker weer boek as die eenheid beskikbaar is.

Angelique D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique D

Very good.

No complaints. All was in order.

Tarryn M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn M

We had an absolutely fantastic stay!

Amazing 180 degree seaview, perfect location to local restaurants, pubs and shops. We will definitely be returning soon. So much more than advertised. Everything you need is within walking distance, though it is a short drive to the Galleria Mall if you need some retail therapy. We could have stayed for a month!

Natasja B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja B

Pragtige see-uitsig en netjiese woonstel.

Ons woonstel was elke dag skoongemaak deur 'n baie vriendelike dame. Die woonstel het lieflike uitsigte en baie mooi toegerus.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 73, Stella Maris 153, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a3c97c28992d5f6fed200eb4208dada947d99790f55b8ea005bd876b05fc85baafffc7584df2741f06274d5e0e47dbb64e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 73 Beach Road Stella Maris 153 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.051945362771 30.887886851521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang