Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene Seascape Apartments

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Meintjie J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2023

Baie lekker gebly! Netjies en skoon. Maklike inboek. Lekker gebly. Sal weer hier bly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pietie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Baie netjies, gerieflik en lekker sentraal. Trevor (die eienaar) het 'n week vooraf al begin inligting rondom die verblyf stuur, aangedui watter ingang vir sleuteloptel en watter ingang na die parkering ens. Dag van aankoms mooi verduidelik watter kluis met kode en alle nodige inligting, sodat toe ons daar kom presies weet wat, waar en hoe en nie een oomblik se onsekerheid gehad het nie. Die loadshedding-skedule is vir ons aangestuur en ook ingelig dat loadshedding nie juis die area raak in die laer vlakke nie, wat ook bevestig was met voltydse krag tydens ons verblyf. Eerste oggend het Trevor ons die specials van plekke in die omgewing aangestuur en ook meegedeel waar kinders moontlik sal kan speel. Die inligting was baie welkom siende dat ons glad nie bekend is met die area nie. Met ons uitboek het Trevor ons ook laat weet daar is niemand wat na ons inboek nie, as ons bietjie later wil uitteken is ons welkom teen geen addisionele koste nie. Sal vir seker weer boek as die eenheid beskikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Very good. No complaints. All was in order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tarryn M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

We had an absolutely fantastic stay! Amazing 180 degree seaview, perfect location to local restaurants, pubs and shops. We will definitely be returning soon. So much more than advertised. Everything you need is within walking distance, though it is a short drive to the Galleria Mall if you need some retail therapy. We could have stayed for a month!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Pragtige see-uitsig en netjiese woonstel. Ons woonstel was elke dag skoongemaak deur 'n baie vriendelike dame. Die woonstel het lieflike uitsigte en baie mooi toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 73, Stella Maris 153, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a3c97c28992d5f6fed200eb4208dada947d99790f55b8ea005bd876b05fc85baafffc7584df2741f06274d5e0e47dbb64e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 73 Beach Road Stella Maris 153 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.051945362771 30.887886851521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang