Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serengeti Apartments Perfect Stay

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 126

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Serengeti Apartments Perfect Stay
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Carla Janine F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla Janine F

Gerieflik, netjies en sal enige tyd aanbeveel.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Sal definitief weer daar bespreek.

Jolene A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene A

Excellent.

My stay was great. Everything I expected and more.

Noel En Melinda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel En Melinda V

Ons het veilig gevoel en dit was skoon en netjies. Dankie, ons het dit geniet.

Dankie, ons het lekker gebly en sal weer gebruik maak van die verblyf. Die ligging was goed.

Albert B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

Kaastad en veral die Tygervallei area is 'n aangename omgewing.

Baie goed geleë. Gasheer het ons goed bygestaan.

Francois S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Gerieflik, naby inkopie sentrums, veilig.

Baie gerieflik, waarde vir geld.

Nelisiwe D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelisiwe D

Pleasant and comfortable.

The stay was pleasant, the host communicated with us before checking in. She guided us through a hassle-free self-checking process. Our stay was very comfortable.

Reinard G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinard G

Was vir besigheid, prakties, gemaklik inboek was baie maklik. Puik klientediens.

Inderdaad. Dit was skoon, gemaklik en aan vereistes vir 'n sakebesoek voldoen.

Godofredo L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Godofredo L

Very good place to stay and lekker.

My stay at Serengeti Apartment, Tyger Valley, was awesome. I enjoyed staying there and I recommend people to book there.

Mark J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark J

Ek sal weer gebruik maak van die verblyf.

Ek het lekker gebly.

Eddie H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie H

Sentraal, toeganklik, veilig.

Baie sentraal en maklik toeganklik, veilige parkeerplek en goeie geriewe in die kompleks. Ek het bietjie gesukkel met die DSTV, Netflix en van tyd tot tyd met die internet. Die wind het die voordeur 'n "deuntjie" laat speel, so 'n stukkie spons is dalk hier nodig.

Serengeti Apartments Perfect Stay se terugvoer

Beste Eddie baie dankie vir hierdie positiewe resensie en die terugvoer. Dit word opreg waardeer en is 'n riem onder die hart, want ons weet nou waaraan om aandag te gee. Baie dankie. Altyd baie welkom. Groete Reneé Kritzinger

Serengeti Apartments Perfect Stay
Nicola B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B

We had such an awesome time.

Serengeti Apartments is such a lovely place to stay we enjoyed our stay and would most certainly recommend it. The apartments are close to willowbridge mall and people were very friendly. Our host made sure there was everything we need in the apartment and are very kind and friendly. Thank you so much Renè we had a great time.

Juan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Baie lekker.

Baie vriendelik. Baie skoon. Ideale ligging.

Lawrence P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence P

It was worth the while to stay in a safe and secure environment.

The gate is opened with a secure code, and your key box as well. Well done.

Ninette B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette B

Geseënd.

Ons as gesin het so baie lekker daar gebly ons het tuis gevoel soos ons eie. Kan dit aanbeveel vir enige iemand als was net perfek ek kan oor niks kla nie was dankbaar vir Serenteti.

Amanda F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F

Was ongelooflik lekker stil, netjies. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Alles was 100% en rustig. Geen probleme.

Carien N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien N

Goed vir die siel.

Netjies en goed toegeruste verblyf. Ons sal definitief terug wees en aanbeveel vir vriende.

Kelly H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly H

Never been to a place that is as safe as this one.

The most friendly owner ever.

Paul J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J

Beslis 'n goeie ligging. Veilig, veral vir ons wat van die plaas af kom. Ons het veilige plekke nodig.

Gaan beslis weer daar inboek.

Charneel V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charneel V

Nice and peaceful.

It was a beautiful and peaceful stay. Just the pool disappointed my child, as she wanted to swim and the pool looked dirty and green. But it was nice.

Tinus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus V

Goeie ligging.

Naby genoeg aan Kaapstad. Baie goeie eetplekke en winkels in die direkte omgewing.

Jessica A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica A

Dit was 'n aangename kuier.

Ek sal die blyplek Serengeti aanbeveel.

Mbali Z - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali Z

It was a lovely stay.

Our stay was lovely, our calls were answered and we were assisted with everything we needed.

Natascha F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha F

Awesome.

Loved everything about this stay. Owner is super friendly and sweet. The apartment is tastefully decorated and well kept. Appreciate the communication from the owner.

Henry S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Baie goeie diens ontvang en verblyf was baie lekker.

Goeie diens en verblyf was puik.

Brooke W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brooke W

Peaceful.

No distance, very intimate and peaceful. Will definitely book again.

Elmarie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Baie lekker.

Was baie lekker uitkom gewees, regte plek as jy tydjie wil weggaan van als en almal. Stil, was perfek.

Frikkie H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie H

Modern en uitstekende ligging.

Dis 'n pragtige, moderne woonstel waar 'n mens baie gemaklik woon. Die bed is gemaklik en die badkamer en kombuis baie netjies. Die dekor is keurig en stylvoel gekies - dit voel luuks. Die eienaar is professioneel en warm. Baie gelukkig met die verblyf gewees en sal graag weer kom.

Crystal T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal T

Wonderlike kuier.

Ons was vriendelik en warm verwelkom deur ons gasvrou, Renee. Sy het ook deurgaans seker gemaak dat ons gemaklik is en dat ons weet waar alles in die woonstel is. Die woonstel is baie netjies, modern en pragtig ingerig en die kersie op die koek was die elektroniese warmkombers vir die Kaapse koue. Daar is genoeg werkspasie en genoeg handdoeke en komberse. Wi-Fi is ook beskikbaar in die woonstel. 'n Klein voorstel is die moontlike aankoop van 'n middle-sized beker om melk in die mikrogolf warm te maak - aangesien ons van die mooi koppies moes gebruik vir hierdie doeleinde. Andersins, 'n wonderlike kuier en Serengeti 13 word hoogs aanbeveel!

Louise W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W

Dit was 'n goeie en positiewe ervaring.

Ons is baie goed ontvang. Die dame het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons gee beslis vir haar vyf sterre en sal Serengeti 13 aanbeveel vir plattelandse gaste, wat veral naby die inkopiesentrums wil wees.

Elveo B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elveo B

Was uitstekend, lekker rustig, hou van die plekkie.

Was aangenaam, die eienaar is baie vriendelik.

Nellene J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nellene J

Lekker blyplek vir 'n kort kuier.

Uitstekende kliëntediens.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Lulu N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lulu N

My stay was splendid as this place is central to almost all of one's needs. We found the place clean.

Renee promptly responded for the leaking pipe and for the kitchen towel. The Wi-Fi is excellent 100%. Please note the following: No oven. Used the same linen/bedding for 5 nights! This is very unhealthy. No sponge or disinfection to wash the bath tub. No mop. Was only provided with 1 and a ½ rolls toilet tissue. The unit was never cleaned during our 5 day and 5 night stay. A guide list in the complex, the surroundings with things to do is needed, maybe as a loose paper or stuck on the wall somewhere in the unit.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sabiestraat 2, Serengeti Apartments, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8768e17cc9d17ad46b563e14b0de7166d1c508866fcf53d0656a78abb66594a2cedd6df3ee1e33c4ce57b3969841448804b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 3) 34 5 1 5 2 Sabie Street Serengeti Apartments 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878505428394 18.643096095562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang