Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serengeti Apartments Perfect Stay

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sabiestraat 2, Serengeti Apartments, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R980 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Serengeti Apartments Perfect Stay bied 'n lieflike eenslaapkamer- en tweeslaapkamerwoonstel wat net 1 km vanaf Tygevallei-winkelsentrum geleë en naby Bill Bezuidenhout-straat is. Dit bied maklike toegang tot die N1 wat na verskeie besienswaardighede in Kaapstad lei. Dit is ook naby talle prentjiemooi-wynlandgoedere in Durbanville en die Grand West Casino wat net 11 km ver is.

Die woonstelle is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Elke sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV teen die muur wat sekere DStv-kanale, met al die sportkanale, het. Gratis WiFi word voorsien.

Serengeti is 'n sekuriteitskompleks met 'n swembad, braaigeriewe, 'n wassery en beskutte parkeerplekke.

Die verblyf is naby Kaapstad en talle toeristebestemmings.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Feroza F
Gesin met tieners
5.0
Comfortable. We had a comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Madeleine S
5.0
Aangename ervaring. Woonstel baie netjies en skoon. Beskik oor al die hulpmiddels wat nodig is vir 'n kort tydperk van verblyf.
Nov 2024
Lebogang M
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. The unit is neat. The host is friendly and assisted with a seamless check-in process.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Trudi V
Gesin met tieners
5.0
Skoon netjies. Veilige verbly. Heerlike verblyf. Wat jy dien is wat jy kry. Aanwysings is ook goed en maklik om te doen as jy by die verblyf arriveer.
Sep 2024
Carla Janine F
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, netjies en sal enige tyd aanbeveel. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Sal definitief weer daar bespreek.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 140

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Sabiestraat 2, Serengeti Apartments, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serengeti Apartments Perfect Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sabiestraat 2, Serengeti Apartments, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8768e17cc9d17ad46b563e14b0de7166d1c508866fcf53d0656a78abb66594a2cedd6df3ee1e33c4ce57b3969841448804b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag (plek vir 3) 41 5 1 5 2 Sabie Street Serengeti Apartments 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878505428394 18.643096095562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang