Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serengeti Sands

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Daar is nie woorde nie. Ons het vreeslik lekker gebly en sal dit vir enige persoon aanbeveel. Ek was laas in die Kaap toe ek 5 jaar oud was en wat 'n voorreg om weer te kon gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Serengeti Sands
Baie dankie Jennie, jy is baie welkom in die toekoms.

Wendy V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

It was the perfect unit for our trip. A clean & comfortable base for our holiday. Far enough from the crowds but close enough to make everything accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Serengeti Sands
Thanks so much Wendy. So pleased you enjoyed your stay, I look forward to welcoming you back again.

Dave D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Very good accommodation. We really enjoyed our stay, our host was very friendly and helpful, the accommodation was well appointed and very clean. We will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Serengeti Sands
Thank you Dave, it was a pleasure having you stay with us, and look forward to welcoming you and your family again. Regards, Linda.

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Erg lekker, vriendelike diens en baie hulpvaardig! Die ontvangs was baie vriendelik. Die plekkie het die mooiste uitsig oor Vishoekstrand. Linda was baie hulpvaardig en dit was tot nou nog ons lekkerste vakansie. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Serengeti Sands
Baie dankie, ons sien uit om julle weer te sien!

Roye E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Heerlik en goed geleë. Pragtige uitsig. Ons is goed ontvang deur Linda. Die plek het 'n pragtige uitsig en is baie veilig. Parkering is egter beperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dwayne B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2018

Gemaklik, skoon en pragtige uitsig. Die kamer is ideaal vir diegene wat net ‘n plekkie kort om af te skakel na ‘n dag se avontuur. Daar is ‘n stoof indien jy nie by een van die vele restaurante iets eet nie. Die uitsig elke oggend en aand is iets waaraan jy nie gewoond raak nie. Kamer is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Richard B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2018

Friendly hostess, lovely views, ageing furniture, all as promised on the ad. The place covers all the basics and is as promised on the ad. Hostess is very responsive for any feedback, the place is not new and neither is the furniture. But adequate for all the basics. As shown on the ads don't expect white sheets, and as it is self-catering, no coffee either. The large, one-room apartment with separate sections is under the main house and the hosts live above and were very considerate about noise etc. Also allowed us our privacy and separate space which we appreciated. Will happily book here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carmichael-weg 23, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmYzE5M2I1LTVlZTMtNDA1MS1hZTU2LTFhOTc0OTQyYzkyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 23 Carmichael Road Fish Hoek 7974 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.135145478278 18.411931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang