Serengeti Sands
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Carmichael-weg 23, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Serengeti Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis teen die berg in Vishoek. Die eiendom spog met lieflike uitsigte oor die Valsbaaikus en is binne maklike bereik van pragtige strande en plaaslike restaurante.
Verblyf word in 'n ateljee-woonstel gebied met 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Dit het 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n 2 enkelbeddens in 'n alkoof. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus.
Daar is ook 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n eetarea.
Gaste kan buite op die balkon maaltye geniet, terwyl hulle die uitsig bewonder. Parkeerplek is in die straat beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Carmichael-weg 23, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
- Gaste dink Serengeti Sands het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Carmichael-weg 23, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap