Serengeti Self Catering Units - Two-Bedroom Apartments
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen alkohol word in die swembad of parkeerarea toegelaat nie.
Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Neem asb. altyd die ander gaste in die kompleks in ag.
Die woonstelle word op Maandae, Woensdae en Vrydae skoongemaak en sluit openbare vakansiedae uit. Wasgoedgeriewe is beskikbaar.
Die kompleks is baie veilig en bied parkeerplek agter geslote hekke.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 0 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabiestraat 2, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap