Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Josef Alberts or Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 194
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Larry D - Sep 2024
Algehele gradering
Perfect and relaxing.
Adrian M - Sep 2024
Algehele gradering
Awesome.
Allodene J - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gerieflik en veilig.
Zanele M - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Santie L - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Marleen C - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie ligging.
Richard N - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable for short stay.
Nolan M - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig. Stil. Bekostigbaar. Net wat ons benodig het.
Ansa R - Nov 2023
Algehele gradering
Was fantasties.
Natasha M - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en tevrede.
Elizma A - Jun 2023
Algehele gradering
Besoek aan Kaapstad vir sport.
Pellie B - Mei 2023
Algehele gradering
Oornagverblyf vir doktersbesoeke.
Roleen O - Mei 2023
Algehele gradering
Great!
Anandi M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie veilig en hulle gaan uit hul pad om jou te akkommodeer, baie dankie.
El Christa C - Mrt 2023
Algehele gradering
Everything was intact as arranged and communicated.
Riana N - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent.
Lizel B - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker, dankie.
Francois S - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd.
Jan H - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Adbul K - Jan 2023
Algehele gradering
Very quiet and friendly place.
Christo V - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlik, terug huis toe.
Charlene N - Jan 2023
Algehele gradering
You get what you pay for.
John M - Sep 2023
Algehele gradering
Very average
Govindamma P - Apr 2023
Algehele gradering
Pathetic. Could not wait to get out of there.
Bridgette O - Jan 2023
Algehele gradering
It's budget accomodation.
Andrew J - Apr 2023
Algehele gradering
The location is good as it's 4 minutes from Tygervalley centre but our experience was terrible.
Lees meerSerengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Good afternoon Andrew,
We are sorry to hear about your unpleasant stay. We have never receive a complaint about the condition of the matress from the previous clients who stayed in the same unit for a week. and believe us, this was a regular client and she was extremely fussy. Neither have we had any complaints from 3 other bookings who stayed there after you. We have however looked into your complaint and will rectify if deemed necessary,
As far as the manageress implying that you brought the roaches in, she was mentioning that guests in general can also bring them in from previous establishments they have stayed in.
Dish cloths was truly and oversight and we have brought it under housekeeping's attention.
We apologise for the roaches problem, but can also add that we do have pest control in on regular basis.
SERENGETI SELF CATERING APARTMENTS
Romeo J - Des 2022
Algehele gradering
It was wonderful.
Johnny L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, baie goed.
Ghb B - Sep 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies, goed ingerig.
Malcolm L - Sep 2022
Algehele gradering
10 uit 10.
Elana M - Jun 2022
Algehele gradering
Baie sentraal, baie netjies en skoon.
Rudi N - Apr 2022
Algehele gradering
Alles positief.
Pamela H - Mrt 2022
Algehele gradering
We were very happy with the accommodation.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
THank you so much for taking the trouble to send such a nice review. Much appreciated and hope to see you again in near future.
Josef/Irma/Charmaine
Leon L - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly, stilte was uitstekend. Goed geleë.
Angelique F - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik naby al die sentrums en baie beskostigbaar.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dat u tyd geneem het hiervoor.
Ons sien uit om u weer in die toekoms te huisves.
Vriendelike groete,
Josef/Irma/Charmaine.
Francois D - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie vir u lieflike terugvoering. Hoop om u weer binnekort te sien.
Serengetie Selfsorg
Debbie S - Jan 2022
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Fantasties!
Magda Ann L - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Chriszelda A - Mei 2022
Algehele gradering
Eenhede was netjies en skoon. Het wel vroeg gearriveer, maar is nog steeds gasvry ontvang. Dis rustig en stil. Baie veilig. Lekker naby winkels en meeste besienswaardighede.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer opreg.
Josef, Irma en Charmaine.
Colette L - Nov 2022
Algehele gradering
Family break.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Good day Colette,
Thank you so much for taking the time to submit this review.
Trust to host you again in the near future.
Charmaine
SERENGETI SELF CATERING UNITS
Simone K - Jan 2022
Algehele gradering
Goed, lekker en ontspanne.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Ongelooflik!
Marthinus P - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was net 1een dag en aand, maar dis was baie rustig daar.
Samuel F - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Mardre P - Feb 2022
Algehele gradering
Dit skep 'n rustige atmosfeer.
Ina S - Okt 2022
Algehele gradering
We had a good stay, but the apartment tenants creeped out in the evening and took over in the kitchen cabinents.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Good day,
We fumigate all our apartments on a regular basis. We have had endless problems the past few weeks and then brought this to the attention of our Body Corporate, who then took it upon themselves to have every single apartment in that block fumigated, even permanent residents in that block and also outside drains.
We profoundly apologise once more and can assure you that this has been the first incident we had where we could not get rid of this infestation.
Obviously after the last fumigation was done a day prior to your check in with us, we were under the impression that we were finally rid of the problem.
Hopefully this is now the end of our problem as it is obviously a huge embarrassment to us as well.
SERENGETI SELF CATERING APARTMENTS
Tiisetso M - Jan 2022
Algehele gradering
Had a problem with the stove - need to be checked before hand.
Immelda T - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflike eenheid.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Fantasties!
Shakiera B - Sep 2021
Algehele gradering
Myself and my family enjoyed our stay. Everything was relaxing and quiet.
Kevin L - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklike plek, baie netjies.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Ongelooflik!
Bert C - Des 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf, waarde vir geld.
Khanyiswa A - Nov 2021
Algehele gradering
It was just perfect.
Carmelita V - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was awesome.
Paul P - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Jermaine A - Mrt 2021
Algehele gradering
Was baie rustig.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie Jermaine, dit was net 'n plesier om julle te huisves.
Keagan S - Feb 2021
Algehele gradering
Lovely, peaceful, neat.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Hi Keagan, thank you so much for your positive reply. It was only a pleasure to host you also.
Have a great day.
Serengeti
Loret T - Feb 2021
Algehele gradering
Goeie keuse vir vinnige stop in die Kaap.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Loret. Dit was net 'n plesier om julle te kon huisves.
Groete
Serengeti
Nicolene M - Des 2021
Algehele gradering
Heel aangenaam en bevredigend vir 'n kort besoek.
Pellie B - Des 2021
Algehele gradering
Ons was vir 'n naweek in die Kaap.
Karen G - Mrt 2021
Algehele gradering
Veilige parkering, naby alles, gerieflik met alles wat jy nodig het om gemaklik te bly.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie Karen, vir jou vriendelike terugvoering. Mense soos julle wat vir ons die moete werd maak om aan te kan gaan.
Vriedelike groete en aangename dag verder.
Tracey M - Feb 2021
Algehele gradering
Fabulous, amazingly wonderful!
Angie P - Mrt 2021
Algehele gradering
We had an enjoyable time and stay and we were happy with the units .
Lees meerSerengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Thanks for your stay at Serengeti. Was only a pleasure to host you all.
Kind Regards Serengeti
Jacques W - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Jualiza V - Feb 2021
Algehele gradering
Verblyf was wonderlik, dit was stil en veilig. Ek dal dus weer kom.
Wanda V - Jul 2021
Algehele gradering
Als was mooi skoon en gerieflik.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Goeie middag Wanda,
Baie dankie vir terugvoering. Ons waardeer dit altyd. Gaste is geneig om ons driepunt propper saam te neem as hul uitboek.
Ons vra om verskoning. Die skoonmaker het seker nie opgelet dat daar nie een was nie. Skakel gerus volgende keer en ons sal onmiddelik vir u een bring.
Groete,
Charmaine
Tanja L - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Tracy O - Sep 2021
Algehele gradering
Accommodation was clean. Coffee mugs were chipped and some of the blinds are so broken you cannot open them. Bedding was clean and fresh.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Good day Tracy,
Thank you for the feedback. We apologise for the chipped mugs. We have replaced them and will certainly report the broken blinds to be fixed as well. Please in the future report any noise/ loud music to us immediately.
This issue can only be sorted out if we take immediate action and then block the guests from booking again to avoid any unpleasantness in the future.
Kind regards,
Charmaine
Arno D - Okt 2021
Algehele gradering
Dissapointed with cleanliness, furniture, towels, cutlery & crockery,etc.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Thank you for your feedback.
We will surely look into the matter.
Kind regards,
Charmaine
Ronel S - Mei 2021
Algehele gradering
Lieflik.
Nathalie P - Feb 2021
Algehele gradering
Our stay was not as expected. The price was okay but not the place itself. Security guy was good though. Very friendly and helpful.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Apologies Natahalie, we will sort out the problem never to happen again.
Serengeti
Linda V - Nov 2021
Algehele gradering
Nie baie skoon. Kort aandag.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Net 'n Plesier!
Rudolf J - Nov 2020
Algehele gradering
Die kuier was baie lekker
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer. Ons waardeer.
Josef, Irma & Charmaine
Louis W - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies en in ’n lekker gerieflike omgewing geleë.
Whinique W - Nov 2020
Algehele gradering
Aangenaam en baie gerieflik.
Odette R - Okt 2020
Algehele gradering
Absolutely perfect..no hassles whatsoever
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Thank you so much for your feedback Odette, It was a pleasure to host you and we are looking forward to accommodating you again in the future.
Regards,
Charmaine
Michele M - Sep 2020
Algehele gradering
Veilig, gemaklik
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie vir u terugoering.
Charmaine
Daniel C - Mrt 2020
Algehele gradering
Awesome.
Sherwin J - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome en vriendelik.
Regtig 'n awesome plek, hou aan met die goeie werk. Hulle het kontak behou met ons.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rozanne W - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker rustig.
Lynda M - Des 2020
Algehele gradering
Dit was gerieflik.
Tommy P - Des 2020
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar bly
Markus S - Feb 2020
Algehele gradering
Was nogal lekker gewees.
Jolene C - Des 2020
Algehele gradering
Dit was aangenaam en 'n plesier om daar te bly.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Jolene. Waardeer opreg.
Josef/Irma en Charmaine
Henko V - Nov 2020
Algehele gradering
Sal weer van Serengeti gebruik maak.
Sarie P - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was stil en aangenaam. Geen probleem met enige iets nie.
Comine M - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik naby die verskillende skole in die omgewing waar ons moes wees. Veilige parkering.
Jackson M - Des 2020
Algehele gradering
Everything was well organized. The place was perfect for the family.
Kim M - Mrt 2020
Algehele gradering
Value for money, but the unit was run down and oddly finished.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarde vir geld, maar die eenheid is afgemaai en vreemd afgerond.
Die sitarea het baie ekstra meubels. Dit is onnet en het ’n outydse gevoel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Paul W - Nov 2020
Algehele gradering
Nice accomodation. Well placed.
Phila L - Mrt 2020
Algehele gradering
It was very nice and everyone enjoyed it.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was baie lekker en almal het dit baie geniet.
Maar die netheid het niemand van ons beïndruk nie. In die badkamers en slaapkamers was daar hare op die vloer. En sommige skottelgoed was nie skoon nie. Anders as dit, het ons dit geniet om daar te wees. Dankie vir almal.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Good afternoon Phila,
It is a pity you never brought this to my attention when I met you a few hours after you checked in on Friday. You seemed so happy with your apartment.
Nevertheless, we will look into the matter as we really take pride with regards to our cleanliness.
Charmaine
Lee-ann A - Feb 2020
Algehele gradering
Disrespectful manager. Accused me of booking in the evening before and telling me i need to leave. Confirmed my check in by agency however said she will confirm by security. Never returned to apologise.
Lees meerVicky S - Des 2019
Algehele gradering
Very central location.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Hi Vicky,
We are incredibly grateful that you took the time out to leave us this note. Our company values put customer satisfaction as a top priority, and we are committed to our customers. Its customers like you that make our job enjoyable.
We look forward to serving you again.
Kind Regards and keep well
Josef Alberts
Banus V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike skoon woonstel met alle geriewe en goeie waarde vir geld.
Albert M - Nov 2019
Algehele gradering
Baie rustig en vriendelike personeel.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons stel dit hoog op prys. Ons hoop om u weer in die nabye toekoms te huisves.
Vriendelike groete
Josef en Irma Alberts
Jannie S - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties, kom definitief weer.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Goeie dag Johan,
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer opreg en sien uit om u weer eendag by Serengeti te sien.
Josef/Irma Alberts
Kobie V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies, sentraal, veilig, maklik bereikbaar.
Kobus G - Mrt 2019
Algehele gradering
Was huislike en gerieflik behalwe beddens, 'n bietjie aan die harde kant.
Nozuko N - Feb 2019
Algehele gradering
Convenient and well clean.
Zarina G - Des 2019
Algehele gradering
Lovely stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike verblyf.
Baie gerieflik en lieflik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tessa N - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie Tessa vir die goeie terugvoering.
Ons sien uit om u weer in die nabye toekoms te sien,
Vriendelike groete,
Josef/Irma Alberts
Andre G - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Martin S - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, waarde vir geld.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Goeiedag Martin,
Baie dankie vir die welkome briefie. Dit maak mens se hart baie bly. Jy is baie welkom om weer by ons tuis te gaan en was net 'n plesier om jou hier te kon huisves. Ons sal uitkyk vir die volgende keer en jou tydjie weer aangenaam maak.
Vriendelike Groete
Josef
Ayesha P - Apr 2019
Algehele gradering
An affordable unit.
Jan H - Jul 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
Zenith V - Des 2019
Algehele gradering
Lekker, geen WiFi of braaigeriewe.
Lenel T - Nov 2019
Algehele gradering
Reliable.
Deon C - Jul 2019
Algehele gradering
Gesellige verblyf.
Johan V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Marilise K - Mrt 2019
Algehele gradering
Effens teleurgesteld.
Lloyd S - Des 2019
Algehele gradering
No WiFi, faulty taps.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gee WiFi, foutiewe krane.
Die krane in die badkamer en kombuis was foutief.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andrew V - Des 2019
Algehele gradering
The flat was tidy.
Heleen F - Mrt 2019
Algehele gradering
Standaard is goed, as jy net slaapplek soek.
Willem B - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Albert F - Apr 2018
Algehele gradering
Clean, safe and neat basic accommodation for a short stay in Cape town.
Roelien H - Apr 2018
Algehele gradering
Die eenheid was baie gerieflik en skoon.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat julle by ons was. Dit was net 'n plesier en sien daarna uit om julle weer te sien. Vriendelike groete, Josef.
Bernie R - Nov 2018
Algehele gradering
A clean, quiet accommodation.
Ian B - Sep 2018
Algehele gradering
Ek het baie lekker en gemaklik gebly.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
So bly u het u verblyf by ons geniet.
Vriendelike groete,
Charmaine
Julian H - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en vriendelike, behulpsame diens.
Susan L - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Linda P - Mrt 2018
Algehele gradering
Was regtig 'n groot plesier om daar te kon oornag.
Peter L - Sep 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Maryna K - Okt 2018
Algehele gradering
Die verblyf was heel aangenaam en netjies gewees.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die eerlike terugvoering. Ons het dit op die lys genoteer. Waardeer sulke terugvoering om vir almal die lewe beter te maak wat by Serengeti kom woon.
Vriendelike Groete.
Josef Alberts
Gerty D - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik naby winkelsentrum waar ek wou wees.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Hi Gerty,
Baie bly dat julle dit geniet het en sien daarna uit om julle 'n volgende keer weer te kan help.
Vriendelike Groete,
Josef
Morne C - Feb 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Word opreg waardeer.
Vriendelike Groete,
Serengeti
Igy M - Feb 2018
Algehele gradering
Great place.
Johan V - Nov 2018
Algehele gradering
Tevrede.
Andrea M - Des 2018
Algehele gradering
Onaangenaam!
Isabelle L - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig en waarde vir geld.
Michelle F - Mei 2017
Algehele gradering
Ons het verskriklik lekker gebly by Serengeti. Dit is naby 'n winkelsentrum. Sal definitief weer daar gaan bly in die toekoms.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Dankie vir u terugvoering. Ons sien uit om julle weer by ons te akkommmodeer.
Daylin G - Apr 2017
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly. Het ook baie veilig gevoel, sal regtig weer by Serengeti gaan bly of aanbeveel.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ek hoop julle kom weer by ons bly.
Ockert S - Mrt 2017
Algehele gradering
Billik en gemaklik.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Thank you so much for your positive feedback
Tebogo S - Des 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Our apologies for the carpets, all the carpets are now replaced. Serengeti Self Catering
Tebatso M - Okt 2017
Algehele gradering
I enjoyed to be accommodated.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Thank you so much for your interest to stay at Serengeti Self catering Units. It was only a pleasure to accommodate you. Looking forward to seeing you again, keep well. Serengeti management.
Charles B - Nov 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Thembi M - Okt 2017
Algehele gradering
Thank you.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Thank you for the good feedback, so pleased to hear you enjoyed yourselves.
Regards,
Irma/Charmaine
Jannie L - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik geleë.
Antoinette D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie basies, kort opgradering.
Balinda B - Jul 2017
Algehele gradering
A great stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker gebly!
Uitstekende diens, goeie sekuriteit en waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Thank you for your feedback, much appreciated.
Albert F - Aug 2017
Algehele gradering
Basic but comfortable for a short 2 or 3 day stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Basies, maar gemaklik vir 2 tot 3 dae se bly.
Stort moet opgeknap word. Los elektriese kabels op die hoofslaapkamer se vloer kan jou laat val. Ekstra beddegoed het soos Niknaks geruik. WiFi moet beskikbaar wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mariechen S - Jul 2017
Algehele gradering
Bekostigbaar, veilig, netjies en sentraal.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die eerlike terugvoering. Ons gaan fokus om die badkamers op te gradeer en dit baie aangenaam te maak.
Vriendelike Groete
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Theresa H - Jul 2017
Algehele gradering
Neat and well looked after.
Bennie V - Jun 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Ek is so bly julle het jul verblyf by Serengeti, geniet.
Martlie J - Mei 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Denver D - Nov 2017
Algehele gradering
Baie veilig en sentraal geleë maar kort regtig opgradering van badkamers.
Victoria Z - Mei 2017
Algehele gradering
Customer care absolutely zero
Edward T - Sep 2016
Algehele gradering
Baie veilig en uitstekend.
Magda D - Aug 2016
Algehele gradering
We really enjoyed our stay, so safe, clean and cozy atmosphere. We just love it. Thanks!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons was mal oor ons verblyf, so veilig, skoon en cozy atmosfeer. Ons love dit! Dankie!
Ons sal Serengetti definitief aanbeveel en ons sal definitief weer terug wees!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Adri M - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekend vir oornagverblyf as jy in die area rondreis.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, jammer oor die handdoeke, dit is nuwe handdoeke en verstaan nie hoekom dit so baie wolletjies afgee nie, probeer goeie produkte te koop en weet nie altyd wat jy kry nie,
Magda M - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker.
Peter H - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding en verblyf.
Jurgens V - Jun 2016
Algehele gradering
Bekostigbare skoon verblyf.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Jammer oor die kluis, ons sal dit uitsorteer.
Hillary S - Nov 2016
Algehele gradering
Beautiful.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Thank you for the positive review, much appreciated
Agandrin K - Aug 2016
Algehele gradering
Comfortable and relaxing, but please change towels regularly.
Henry H - Jul 2016
Algehele gradering
Stil en rustige omgewing naby alles. Gebou en perseel netjies.
Amanda B - Mei 2016
Algehele gradering
Veilig en goeie diens.
Marthina K - Des 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Dolly V - Jun 2016
Algehele gradering
Verblyf was netjies en ons het lekker gebly.
Lees meerSerengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, Dolly. Indien u weer van ons gebruik maak, is u welkom om vir 'n vroeër inboektyd te vra 'n dag voor die tyd. Ons plaas dan u woonstel eerste op skoonmaaklys en u sal dan heelwat vroeër kan inboek.
Inus M - Okt 2016
Algehele gradering
Aanvaarbaar vir die prys wat betaal word.
Dennis K - Sep 2016
Algehele gradering
Veilig en gerieflik
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Ons vra om verskoning vir die ongerief weens die persone wat buite die parkeerarea rumoer het, soos u self weet, gebeur sulke insidente sonder dat 'n mens dit kan verhelp, dit is gewoonlik individue wat nie ander se privaatheid in ag neem nie. Daar was deur die sekuriteit opgetree teen hierdie persone en ons probeer ons beste om sulke insidente te stop en vra wel dat die sekuriteit onmiddellik sal optree in sulke gevalle.
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Lucinda V - Okt 2016
Algehele gradering
Gerieflik, maar het bietjie skoonmaak nodig.
Johan B - Jun 2016
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Etienne V - Apr 2016
Algehele gradering
Die eenheid het mooi voldoen aan ons vereistes.
Elisma M - Okt 2016
Algehele gradering
Die eenheid was nie mooi skoon nie.
Lees meerAshleigh B - Sep 2016
Algehele gradering
Ongemaklik.
Lees meerSerengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
In die eerste plek kon ons gekontak word, daar is briewe in ons koevert asook teen die muur wat al ons kontak details bevat. Ons moes net gebel word, daar was woonstelle beskikbaar en sou julle onmiddellik geskuif het na 'n 3 slaapkamer sonder enige koste. Niemand het ons gekontak nie, nie LekkeSlaap of u self nie, daar het mense voor u ingekom van oorsee wat daar 'n maand lank daar gebly en was baie gelukkig. Jammer dat u kind siek was maar ons is 24 uur 'n dag beskikbaar indien daar enige klagtes is kon u ons net gekontak het en ons sou die probleem so spoedig moontlik uitgesorteer het.
Dennis K - Des 2015
Algehele gradering
Ek sal beslis weer kom.
Tebogo R - Sep 2015
Algehele gradering
Amazing!
Anneke S - Sep 2015
Algehele gradering
Goeie diens.
Anzelle S - Feb 2015
Algehele gradering
Baie goed geleë, netjies en skoon!
Dina V - Feb 2015
Algehele gradering
Dit was vir my baie lekker om daar te bly en die eienaars van die gastehuis was baie vriendelik en behulpsaam.
Co Hartman N - Nov 2015
Algehele gradering
De kamers waren netjes.
Elisma M - Okt 2015
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en heel voldoende vir ons behoeftes.
Colette R - Jul 2015
Algehele gradering
Naby alles!
Melinda W - Mei 2015
Algehele gradering
Was bo verwagting!
Elaine M - Apr 2015
Algehele gradering
We had a wonderful safe, clean comfortable stay.
Paul S - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment se terugvoer
Beste Paul,
Baie dankie dat u die probleem onder ons aandag gebring het. Ons het die skoonmaker aangespreek en ons sal beslis aandag daaraan gee en sorg dat die nooit weer in die toekoms gebeur nie.
Sondela Academy Pty Ltd R - Okt 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Ronel V - Mei 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly en dis gerieflik geleë! Plek is netjies en het als wat jy nodig het.
George H - Jun 2015
Algehele gradering
Baie lekke!
Frik B - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker, goed gelee, netjies, baie geniet!
Shane B - Apr 2014
Algehele gradering
Great stay and would recommend venue.
Yvonne B - Apr 2014
Algehele gradering
Lekke!
Analene M - Feb 2014
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Johan G - Aug 2014
Algehele gradering
Naby belangrike inkopiesentrums en fasiliteite.
Lees meerHans Heinrich K - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was 'n aangename drie dae daar!
Riaan V - Mrt 2014
Algehele gradering
Goed!
Marisa L - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was redelik.
Mpho S - Jun 2013
Algehele gradering
I grade Serengeti self-catering at 95%
Jenny D - Okt 2012
Algehele gradering
Good
Philasande K - Feb 2012
Algehele gradering
Lovely.
Vanessa B - Apr 2012
Algehele gradering
Nice
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabiestraat 1, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang