Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 70 resensies vir Serendipity
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Harm C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harm C

Praktiese kamers.

Baie veilig en netjies.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Dikeledi M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dikeledi M

Exceptionally pleasant.

It is our second stay at Serendipity and as always the host exceeds our expectations. She is always available to assist and make good recommendations on how to navigate Polokwane. I would highly recommend her.

Corinne H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne H

Rustig, skoon en huislik. (Home away from home).

Dit is 'n pragtige plek. Ons het heerlik geslaap. Dit is skoon en netjies, baie vriendelike gasvrou. Sal dit enige tyd weer gebruik en aanbeveel vir enige iemand.

Nicolise S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolise S

Vriendelik, netjies en waarde vir geld.

Baie dankie vir julle vriendelike diens en hulp. Ek het baie lekker gebly en sal beslis weer.

Harm C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harm C

Nrtjies en veilig, home away from home.

Baie veilige area. Die eenheid se uitleg is goed en het alles wat nodig is, nog meer. Baie netjies en skoon. Ons is hartlik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Baie dankie.

Tania M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M

Mooi, skoon, lekker.

Mense is vriendelik. Plek is mooi.

Karien S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S

Verseker is Serendipity ons nommer een keuse as ons weer na Polokwane toe gaan.

Baie dankie, die eienaar (en haar gesin) het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en gemaklik laat voel. As ons iets gevra het, was niks te veel moeite of ekstra nie. Die "huisie" was mooi skoon, groot en het alles wat jy nodig gehad het vir etes te maak. Definitief aanbeveel vir 'n gesin van 3. Baie dankie!

Megan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S

Excellent.

Excellent, thank you.

Cathrine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine B

I felt at home. I was welcomed.

Friendly staff. Room is well-equipped with all you need. Security is very good. Very clean.

Karen E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Super lekker.

Dit was baie aangenaam. Lekker diens en 'n baie mooi en netjiese verblyf.

Andre D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Vriendelike ontvangs en diens. Akkommoderend met ekstra versoek.

Verblyf was aangenaam. Kamer effe kleiner as verwag.

Chantel P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel P

Friendly service.

Thank you for the great service. The space at Serendipity was excellent and everything you need is there. The only problem we had was the bed was extremely hard, and maybe some curtains in front of the frosted glass. But otherwise really great value for money.

Jaco M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Gerieflik, netjies en veilig.

Die oornagplek was baie skoon en netjies met vriendelike personeel. Sal definitief weer gebruik maak van hulle as 'n oornag plek.

Serendipity se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien jou sommer gou weer.

Serendipity
Ockert W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert W

Baie vriendelike behulpsame diens.

Gee nie net verblyf nie maar besorgd oor jou welstand en doen meer as wat hulle aanbied. Sal verseker hulle aanbeveel.

Serendipity se terugvoer

Baie dankie. Ons deur is oop vir jou terugkeer.

Serendipity
William C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William C

Serendipity is fantasties.

Tien sterre is te min en ons asems was weggeslaan toe ons Serendipity betree.

Roenel V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roenel V

Vreedsaam.

Vriendelike ontvangs. Woonstel is oulik en goed ingerig.

Lethabo M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lethabo M

Lovely stay.

Host was hospitable and place was quiet and clean.

Fanie M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie M

Alhoewel dit net een nag vir ons was sal ek werklik weer van Serendipity gebruik maak.

Die einaars was besonders vriendelik en toe ons so 'n bietjie moelikheid gehad het met warm water wat opgeraak het, was hulle onmiddelik reg met 'n oplossing, wat op die einde van die dag nie eers nodig was nie. Ek beveel hulle graag aan.

Connie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie P

Alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar.

Selfs met beurtkrag en kabels wat gesteel is, het die gasvrou nog steeds vir my koffie bedien. Dit was koud in Polokwane en die verwarmer was baie welkom vir die koue. Sal weer by hulle tuis gaan.

Herman L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

Baie aangenaam. Eienaars was baie vriendelik en bied uitstekende gasvryheid.

Baie mooi en netjiese kamer.

Serendipity se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien gou weer.

Serendipity
Khensani S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khensani S

Great space.

Hosts were friendly and welcoming.

Serendipity se terugvoer

Thank you so much, looking forward to your return.

Serendipity
Jessica K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K

I will always stay at Serendipity, it's clean neat, beautiful and great communication and service.

I will never stay at another place. Will always stay at Serendipity!

Serendipity se terugvoer

Thank you so much, looking forward to your return.

Serendipity
Shannon V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon V

Excellent value.

We stayed at Serendipity in March 2020 and it is still exactly the same. Exceptionally clean and well maintained. Will definitely recommend to others. A big thank you for the earlier check-in and friendly reception from Christina.

Serendipity se terugvoer

Thank you so much for the great review. Hope to welcome you back soon.

Serendipity
Rikus B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rikus B

Uitstekend.

Sal Serendipity aanbeveel. Naby alles geleë, vriendelike ontvangs en gasvrye eienaars.

Theunid L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunid L

Gemaklik en gerieflik.

Alles baie mooi en netjies. Sal beslis weer daar bly. Dankie.

Ilze R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze R

Altyd 'n plesier om daar te bly.

Hulle gaan uit hul pad om jou gemaklik te laat voel.

Serendipity se terugvoer

Dankie Ilze.

Serendipity
Johan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Die eienaar was gasvry en 'n mens laat tuis voel.

Hulle het 'n app aanbeveel wat baie gehelp het. Dit dui restaurante en besienswardighede aan.

Jessica K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K

Beautiful and modern.

Beautiful, clean and modern. Will definitely stay here again.

Serendipity se terugvoer

Thank you for the great review.

Serendipity
Johann G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G

Baie ruim, goed toegeruste akkommodasie en werklik uitstekende gasvryheid van Cecil en Annelie.

Uitstekende ruim en goed toegeruste akkommodasie. Baie privaat, netjies en skoon. Ons sal Serendipity sterk aanbeveel.

Serendipity se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Serendipity
René D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René D

Alles was die beste.

Plek is maklik bereikbaar, goed toegerus, netjies, skoon, stil en veilig. Gasheer is behulpsaam en vriendelik. Word aanbeveel aan enige reisiger.

Serendipity se terugvoer

Baie dankie Rene, was baie lekker om jou hier by ons te ontvang.

Serendipity
Theresa J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J

Gasheer het baie moeite gedoen vir my.

Ek is rondgery om kos te koop.

Serendipity se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie Andre, hoop ons sien jou gou weer.

Serendipity
Ashleigh R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh R

Excellent! Would stay there again any day!

Real value for money.

Serendipity se terugvoer

Thank you, hope to see you again soon.

Serendipity
Linette M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette M

Uitstekende waarde vir geld.

Plekkies is baie mooi en smaakvol ingerig. Sy stuur 'n app waarop jy al die eetplekke kan sien en aanwysings na plek.

Serendipity se terugvoer

Baie dankie, hoop om jou weer gou terug te verwelkom.

Serendipity
Lizani M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizani M

Netjies en skoon.

Sal vir seker weer daar bespreek. Goeie diens, netjies en skoon. Baie dankie!

Serendipity se terugvoer

Baie dankie, hoop om jou gou weer terug te verwelkom.

Serendipity
Ilze R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze R

Vriendelike diens. Netjies en bekostigbaar. Sal vir seker weer daar gaan slaap. Naby die Hoërskool.

Aangename plekkie met baie oulike eienaars, vriendelik, behulpsaam en sien jou tot uit as jy in die oggend vroeg ry. Daar is genoeg tee en koffie, wat altyd lekker is. Bed slaap baie lekker. Kinders geniet die gratis wifi.

Serendipity se terugvoer

Baie dankie, dit was baie lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.

Serendipity
Strys M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Strys M

Vriendelik, behulpsaam en netjies.

Laat Saterdag bespreek vir die aand en onmiddellik reaksie gekry. Die aanwysings was goed en is vriendelik ontvang.

Serendipity se terugvoer

Baie dankie, hoop om jou weer terug te verwelkom.

Serendipity
Nicolien G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolien G

Uitstekend diens deurlopend baie hoog.

Daar is daagliks opgevolg en kontak gemaak. Gereeld besoek om klientediens te monitor.

Serendipity se terugvoer

Baie dankie, hoop om jou gou weer terug te verwelkom.

Serendipity
Trudie L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie L

Vriendelik, gasvry en alles reg.

Baie oulik toegerus, sentraal en veilig. Heerlik gebly. Sal weer daar oornag indien ek weer in Pietersburg is.

Shannon V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon V

Exceptionally clean and tranquil.

Very comfortable, peaceful and quiet. Will definitely stay here again.

Jesse B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse B

Awesome accommodation and friendly staff.

Staff waited for me to arrive even after check-in closed. Great bedroom as well. Felt like I was at home.

Este B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este B

Fantasties.

Gasvryheid, diens van personeel en bestuur is fantasties. Kamers is baie gerieflik.

Theuns D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns D

Annelie en Cecil gaan regtig uit hul pad om 'n mens te akkommodeer.

Dit was lekker om as deel van 'n lang reis by hulle te kon oorslaap. Hulle het regtig die ekstra myl geloop om my gerief te verseker. Ek sal hulle absoluut aanbeveel.

Serendipity se terugvoer

Dankie Teuns, dit was lekker om jou hier te he, hoop jy kom gou weer kuier.

Serendipity
Henry S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry S

Alles wat ek nodig het

Alles wat ek nodig het, het lekker gebly

Serendipity se terugvoer

Henry keer gereeld terug na sy eerste keer wat hy by ons oornag het en dit getuig van 'n gelukkige en tevrede gas. Sien jou gou weer.

Serendipity
Tina O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina O

Baie goeie en vriendelike diens.

Dit was baie lekker om hier te bly. Rustige atmosfeer. Beste en vriendelike diens van die eienaar. Die kamer is baie mooi en skoon met alles wat ek nodig gehad het. Beveel Serendipity beslis aan.

Serendipity se terugvoer

Baie dankie Tina.
Was lekker om jou hier te he.

Serendipity
Charlene J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene J

Baie oulike oorslaap plekkie!

Dit is regtig 'n baie oulike plekkie vir oorslaap. Vriendelike hartsmense. Die kamers is ten volle toegerus en baie prakties uitgelê. Vir seker die geld werd!

Serendipity se terugvoer

Baie dankie Charlene, altyd lekker om mense soos julle hier te he.

Serendipity
Lorinda F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda F

Voel soos 'n kuier by vriende.

Annelie, baie dankie julle is fantasties! Ons het so lekker in die kombuis gekuier. Netjies, skoon en met eienaars wat jou tuis laat voel!

Serendipity se terugvoer

Dankie Lorinda, hoop om julle weer te ontvang.

Serendipity
Marietjie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Dis 'n baie netjiese kamer met alles wat jy benodig.

Die ontvangs was baie vriendelik en parkering veilig. Pragtige tuin waarin 'n gas kan ontspan. Dis 'n baie goeie oornag-gastehuis vir korttermyn verblyf. Die gaste gebruik 'n gemeenskaplike kombuis en badkamer wat moeilik kan wees vir 'n lang verblyf.

Serendipity se terugvoer

Baie dankie Marietjie, was lekker om julle by ons te he.

Serendipity
Esme V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Netjies en skoon, vriendelike ontvangs.

Ons het heerlik gebly by Serendipity. Annelie was baie vriendelik en ons het die honde op die werf geniet. Hulle het ons tuis laat voel. Dankie vir die goeie diens. Die kamer was perfek vir oornag.

Serendipity se terugvoer

Baie dankie Esme, dis altyd lekker om sulke vriendelike gaste te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.

Serendipity
Pieter G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Baie aangenaam en veilig gevoel.

Daar kan bedkassies ingesit word, en 2 kussings per persoon. gekyk word na gordynafskorting by badkamer want as deur oop is kyk mens tot in badkamer en toilet. Verder baie gerieflik en goeie uitleg.

Mariske D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariske D

Dit is stylvol, netjies en gasvry!

Ek wil graag 'n voorstel maak, omrede daar so gereeld waterbeperkings is deesdae. Die eienaar moet dalk belê in 'n watertenk en drukpomp vir wanneer die water af is. Verder het ons vreeslik lekker gebly en sal verseker weer volgende jaar met die rally by Serendipity bespreek!

Serendipity se terugvoer

Baie dankie Mariske, dit was lekker om julle by ons te he.
Tot volgende keer.

Serendipity
Rianda P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda P

Gasvry en tuis gevoel.

Ek was baie in my skik oor die kamer en geriewe. Sal weer van Serendipity gebruik maak as ek in Polokwane is.

Serendipity se terugvoer

Baie dankie Rianda. Dit was ons plesier om jou hier the hê. Hoop ons sien jou weer.

Serendipity
Mapula M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mapula M

Great hospitality.

The management are friendly, helpful and makes you feel at home. It feels like a home away from home.

Ronel V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Baie goed.

Netjiese, luukse kamer met baie vriendelike gasvrou.

Serendipity se terugvoer

Baie dankie Ronel, was lekker om jou te ontvang.

Serendipity
Abie H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abie H

Baie skoon en gasvry.

'n Baie skoon en gerieflike eenheid wat goed toegerus is en regtig aangename en vriendelike ontvangs.

Suné B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suné B

Rustig.

Baie goeie plek om te oornag, veral as jy die volgende dag eksamen skryf.

Serendipity se terugvoer

Dankie Sune, was lekker om julle hier te he.

Serendipity
Anton V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Baie goed ontvang.

Baie netjies en vriendelik.

Debbie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie V

Verblyf was voldoende en die eienaars is baie vriendelik!

Oulike plekkie, kort net 'n watertenk.

Serendipity se terugvoer

Dankie Debbie, die watertenk is op en ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Serendipity
Elna H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna H

Genoegsaam vir besigheidsbesoek.

Netjies, stylvol en voldoende vir besigheidsbesoek.

Molefi M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Molefi M

Great service.

Great place for overnight stay. Hosts are very nice people! Would recommend this place.

Serendipity se terugvoer

Thank you Molefi, hope to welcome you back soon.

Serendipity
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Danie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Dit was die beste waarde vir geld.

By Serendipity sal jy 'n baie welkom en vriendelike ontvangs ervaar in 'n skoon en netjiese huis en uitstekende diens. Ek sal dit vir enige iemand, wat 'n aand wil oorslaap, op pad iewers heen, of wat 'n paar aande wil bly vir besigheid ens., aanbeveel om by hul aan te klop.

Serendipity se terugvoer

Dankie Danie, jy was 'n gas duisend en ons hoop om jou gou weer by ons te verwelkom.

Serendipity
Conny P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conny P

Eersteklas.

Sien sterre.

Serendipity se terugvoer

Beste Cornelius,

Baie dankie, dit was voorwaar lekker om jou hier te kon ontvang. Hoop ons sien jou gou weer.

Groete,
Annelie

Serendipity
Claudette C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette C

Heerlik.

Het 'n vreeslike lekker nag daar deurgebring, het baie welkom gevoel en eienaars is pragtige mense! Sal beslis dit aanbeveel! Wil net weereens baie dankie sê vir jul gasvryheid en moeite! Dis 'n plek waar ek beslis weer sal oorbly!

Serendipity se terugvoer

Dankie Claudette, jy was so 'n maklike gas. Hoop ons sien jou weer.

Serendipity
Lesetsa M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesetsa M

Great, beautiful.

A very warm, quite and lovely place to spend some quality time awesome.

Sanet P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P

Skoon, netjies en aangename atmosfeer.

Die akkommodasie is skoon, netjies en gerieflik. Ontspanne atmosfeer. Ons het lekker gekuier saam met die eienaar en sy vrou en sal vir seker weer by Serendipity tuisgaan en gaste aanbeveel.

Ronel S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Dit was heerlik en ons het so welkom gevoel.

Ons het baie lekker gekuier.

Alex K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex K

A very warm welcome to a beautiful and spotless place.

Our hosts were very welcoming and went out of their way to ensure that we were comfortable. A lovely evening with super hosts. With car troubles in the morning, our hosts went the extra mile to assist with getting us back on the road again.

Suné B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Suné B

Vriendelik.

'n Ideale plek vir mense wat rustig wil wees en saam met vriendelike bestuur wil kuier.

Serendipity se terugvoer

Ons is nogal verslae oor die 3 sterre maar geen rede vir die ongelukkigheid nie word verskaf nie, wat dit vir ons baie moeilik maak om te verbeter indien daar wel 'n probleem is omdat ons nie weet wat die probleem is nie. As die gas haar bekommernisse teenoor ons uitgespreek, sou ons haar gerus kon stel.

Ons woning is agter mure met lemmetjiesdraad en daar is diefwering op die vensters en ook 'n veiligheidshek by elke deur. Daar is 4 honde op die perseel en al 4 slaap in die huis. 'n Beter alarmstelsel is daar nie. Ons het in die 10 jaar wat ons in die huis bly nog geen insidente gehad nie.

Serendipity
Elizabeth G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth G

Baie dankie, skoon en netjies. Vriendelike behulpsame gasheer en gasvrou.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magazynstraat, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80f7fb5701465df16bfa4c1432caee9c5677b4ea1f465e6de1cb2f4b062cab352ecc8a149f68253d81e9a8d07663823125aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 Magazyn Street Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -23.902604365374 29.465432360783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang