Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Harm C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Praktiese kamers. Baie veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dikeledi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Exceptionally pleasant. It is our second stay at Serendipity and as always the host exceeds our expectations. She is always available to assist and make good recommendations on how to navigate Polokwane. I would highly recommend her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corinne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, skoon en huislik. (Home away from home). Dit is 'n pragtige plek. Ons het heerlik geslaap. Dit is skoon en netjies, baie vriendelike gasvrou. Sal dit enige tyd weer gebruik en aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolise S
1 nag
5.0
Jul 2024

Vriendelik, netjies en waarde vir geld. Baie dankie vir julle vriendelike diens en hulp. Ek het baie lekker gebly en sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harm C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Nrtjies en veilig, home away from home. Baie veilige area. Die eenheid se uitleg is goed en het alles wat nodig is, nog meer. Baie netjies en skoon. Ons is hartlik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Mooi, skoon, lekker. Mense is vriendelik. Plek is mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Verseker is Serendipity ons nommer een keuse as ons weer na Polokwane toe gaan. Baie dankie, die eienaar (en haar gesin) het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en gemaklik laat voel. As ons iets gevra het, was niks te veel moeite of ekstra nie. Die "huisie" was mooi skoon, groot en het alles wat jy nodig gehad het vir etes te maak. Definitief aanbeveel vir 'n gesin van 3. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Excellent. Excellent, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

I felt at home. I was welcomed. Friendly staff. Room is well-equipped with all you need. Security is very good. Very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magazynstraat, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80f7fb5701465df16bfa4c1432caee9c5677b4ea1f465e6de1cb2f4b062cab352ecc8a149f68253d81e9a8d07663823125aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 Magazyn Street Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -23.902604365374 29.465432360783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang