Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 145, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Serenity Apartment bied selfsorgverblyf en is in die moderne en veilige Legacy-woonstelblok in Groenpunt geleë. Hierdie gebou is perfek geleë oorkant die hoofpaaie vanaf Kaapstad Stadion en 'n kort afstand na wonderlike restaurante, winkels, kroeë en die V&A Waterfront.

Dié woonstel op die agtste verdieping het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die goed toegeruste kombuis het toebehore om maaltye voor te berei. Die aangrensende oopplan-sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n Android-boks om aan Netflix en vele meer toepassings te koppel; gratis WiFi-toegang is beskikbaar. Die sitkamer lei na 'n privaat balkon met 'n buite-etenstafel met sitplek en asemrowende uitsigte oor die area.

Die woonstel het toegewese parkeerplek binne die kompleks. Boonop bied die gebou 'n ongelooflike swembaddek met see-uitsigte, asook 24-uur-sekuriteit. Die gebou is ongeveer 2 km vanaf die sakekern en ongeveer 22,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dayne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 145, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serenity Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 145, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56ed5935f3fb24c492bf68984ed1a0d4d982ff8955ed71f816190e1cb92145af0c99151b90b99586329ab5086feaa084cc42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 145 Main Road Green Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9077949 18.406922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang