Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity at Vergenoegd Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsberg, Goudini-weg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Serenity at Vergenoegd Farm is 15 km buite Worcester en 'n uur se ry vanaf Kaapstad, in die hartjie van die Olifantsberge geleë. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n rustige omgewing. Omring deur wingerde, peer- en appelboorde, vars fynbos en panoramiese uitsigte bied die plaas 'n wegbreek van die gewoel van die stadslewe, waar gaste sonder 'n TV of WiFi kan ontspan.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gekombineerde kombuis en eetarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en toebehore in. Binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar, en vuuraansitters word voorsien.

Gaste kan onder die sterre ontspan met 'n ongelooflike berguitsig vanaf die houtvuur-bubbelbad. Hout word voorsien en ekstra hout is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Olifantsberg, Goudini-weg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serenity at Vergenoegd Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsberg, Goudini-weg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaadd1e39ccbeeb5249509b1a1523a7ea35038339ac58940e3b10f8d30d81a68f8dbaf4b8cf7ba29bf6997a610472482fab80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Olifantsberg Goudini Road 6859 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6379412 19.2952865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang