Serenity
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 127
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Narina R - Aug 2024
Algehele gradering
We had a lovely stay at Serenity.
Serenity se terugvoer
Good day Narina,
Thanks for your kind words and hope to see you again sometime.
Regards,
Lorraine
Louise J - Aug 2024
Algehele gradering
Awesome, relaxing, quiet.
Serenity se terugvoer
Dear Louise, we appreciate your review. It was lovely meeting you, and yes, we hope to see you sometime again.
Regards,
Lorraine
David B - Aug 2024
Algehele gradering
Serene.
Serenity se terugvoer
Dear David, thank you for your stay with us and looking forward to your next visit.
Regards, Lorraine
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Marilee S - Jul 2024
Algehele gradering
Die was heerlik.
Serenity se terugvoer
Beste Marilee
Baie dankie vir jul blyf by Serenity, en ja, ons sien julle Julie 2025.
Groetnis
Lorraine
Martha W - Jun 2024
Algehele gradering
Will definitely go back.
Serenity se terugvoer
Good day Martha, thank you for your stay with us. We would love to see you again. Regards, Lorraine
Thomas C - Mei 2024
Algehele gradering
See above.
Serenity se terugvoer
Good day Thomas. Thank you for your stay with us and we really hope to see you in the near future. Regards, Lorraine
Anthony B - Apr 2024
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Serenity se terugvoer
Middag Anthony. Dankie vir jou verblyf hier by ons en vriendskap, hoop jy kom weer hier tuis met jou volgende besoek. Met dank, Lorraine
Brett G - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic, safe and beautiful. Loraine and Brian are fantastic hosts.
Serenity se terugvoer
Good day Brett, it was a pleasure meeting you. I appreciate your review. Hope to see you soon. Regards, Lorraine
Ansa V - Mrt 2024
Algehele gradering
It's clean and welcoming, you can just rest and take it easy. Thank you so.
Serenity se terugvoer
Beste Ansa, baie dankie vir jul kuiertjie by ons. Kom kuier gerus weer.
Sias L - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasmagories!
Michael D - Jan 2024
Algehele gradering
Ideal extended getaway destination. Great place.
Serenity se terugvoer
Good day Michael. Thank you for your stay at Serenity Cottage. We apologise for the weather and the sport channel. You are welcome for the next stay over here.
Regards,
Lorraine
Elmarie M - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Serenity se terugvoer
Elmarie en familie, dit was net 'n plesier en aangenaam om julle hier te hê. Groetnis, Lorraine.
Pat P - Jun 2024
Algehele gradering
Most pleasant!
Serenity se terugvoer
Dear Pat, it was good to see you again. Regards till next time.
Samantha J - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely stay. Will definitely go back again.
Serenity se terugvoer
Hi Ricus, Samantha, Noah, Thanks for staying with us. Yes, hope to see you guys again.
Regards, Lorraine
Gerhard W - Jul 2024
Algehele gradering
Teleurstellend.
Alma J - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustige omgewing.
Charlene C - Okt 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Serenity se terugvoer
Thanks Charlene
Hope to see you sometime again.
Bathabile M - Okt 2023
Algehele gradering
Very good.
Serenity se terugvoer
Thanks for your stay at Serenity, see you sometime again.
Olivia W - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful and beautiful.
Shane C - Aug 2023
Algehele gradering
Truly serene stay.
Serenity se terugvoer
Thanks for your stay at Serenity and hope to see you some time again.
Jannie M - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, stil, veilig, naby die see.
Serenity se terugvoer
Dankie vir jul verblyf hier en absolute netheid agtergelaat. kom kuier gerus weer.
Ugandrie M - Jul 2023
Algehele gradering
It was wonderful.
Serenity se terugvoer
Thanks. Glad you enjoyed your stay. See you sometime again.
Regards. Lorraine
Alan C - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful, comfortable, enjoyable, lovely hosts.
Serenity se terugvoer
Thanks Allen
Was a pleasure.
Looking forward to seeing you guys again with next bowls tounament.
Regards Lorraine
Elizabeth P - Mrt 2023
Algehele gradering
Very lovely people and very beautiful garden.
Serenity se terugvoer
Hi Elizabeth, thanks for your visit and hope to see you again. Regards. Lorraine
Astrid V - Des 2023
Algehele gradering
Worth a repeat visit.
Serenity se terugvoer
Hi Astrid
We thank you for your stay at Serenity Too and yes, we hope to see you and your family again.
Kind regards, Lorraine
Anita S - Okt 2023
Algehele gradering
Neat, clean, affordable accommodation.
Serenity se terugvoer
Hi Anita
Thanks for your stay at Serenity. Hope to see you sometime.
Frederick S - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect.
Serenity se terugvoer
Thanks for staying with us. Regards. Lorraine
Natacia L - Jun 2023
Algehele gradering
Geen privaatheid nie!
Norman P - Sep 2022
Algehele gradering
Hosts were very friendly.
Serenity se terugvoer
Hi Norman,
Thank you for your kind words, hope to see you again.
Shahir R - Aug 2022
Algehele gradering
Peaceful and pleasant.
Serenity se terugvoer
Thanks, Shahir.
See you soon.
Goolam A - Mei 2022
Algehele gradering
Safe / clean / private.
Serenity se terugvoer
Thank you Goolam. See you again sometime.
Kenny J - Feb 2022
Algehele gradering
Good and enjoyable.
Elaine R - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful cottage and garden. Lovely hosts.
Serenity se terugvoer
Hi Elaine. Thanks for such a good review. Yes, hope to see you guys again.
Regards Lorraine
Veronique B - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely and wonderful.
Ray S - Mrt 2022
Algehele gradering
Great.
Serenity se terugvoer
Thanks Ray, and yes hope to see you guys again. Regards Lorraine
Lourentia V - Aug 2022
Algehele gradering
Nice place to stay.
Serenity se terugvoer
Thanks, Lourentia
Hope to see you soon.
Regards
Lorraine
Elize F - Okt 2022
Algehele gradering
Dis 'n rustig plekkie.
Serenity se terugvoer
Hi Elize, dankie vir resensie en ons is jammer dit het nie voldoen aan julle standaard nie. Groetnis Lorraine
Cor V - Nov 2021
Algehele gradering
Rustigheid, vriendelik, hulpvaardig en hemels.
Serenity se terugvoer
Baie dankie Cor vir die mooi woorde. Ons het die regte braaitang gekry. Hoop ons sien jul in weer 2022.
Sharlene H - Okt 2021
Algehele gradering
Onbeskryflik baie lekker gewees.
Serenity se terugvoer
Baie dankie aan julle vir jul besoek hier by ons. Sien uit om jul weer vorentoe te sien.
Samantha P - Okt 2021
Algehele gradering
Super awesome and relaxing.
Serenity se terugvoer
Thanks Samantha and yes hope to see you again some time.
Leanne V - Sep 2021
Algehele gradering
Friendly, clean, guest orientated.
Lorraine J - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig.
Pieter J - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike gashere baie netjies, beveel definitief aan.
Adriaan E - Apr 2021
Algehele gradering
Dit is 'n baie lekker rustige plek met alles wat jy kort.
Serenity se terugvoer
Baie daankie vir jul kuier, kom gerus weer.
Groete,
Lorraine
Annelene F - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig! Puik diens en die gasheer en gasvrou is die niceste mense!
Serenity se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier by Serenity. Kom kuier gerus weer en kom geniet die mossel potte.
Joachim V - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlik met goeie gasvryheid.
Malindi D - Jun 2021
Algehele gradering
Peaceful, safe and close to shops and beach.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig, veilig en na aan die winkels en strand.
Die kombuis is baie klein, beddens is goed en oor die algemeen is die plek rustig. Ons gashere was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal dit definitief aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Robert B - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderful hosts, beautiful garden and very peaceful.
Serenity se terugvoer
Dear Robert..Thanks for review and glad you enjoyed your couple of days, perhaps you want to come back for more. Regards Lorraine
Mrs Lindiwe N - Nov 2021
Algehele gradering
It was nice.
Deon J - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en voldoen aan verwagtinge.
Serenity se terugvoer
Deon, baie dankie vir jul besoek en kom kuier gerus weer.
Maurice V - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker vakansie gehou en uitsonderlikke gasvryheid.
Serenity se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier en hoop om jul weer te sien.
Ankia C - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike stilte met net die see se gedruis in die agtergrond.
Serenity se terugvoer
Kom kuier gerus weer.
Theo K - Nov 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik, gasvry en netjies.
Serenity se terugvoer
Kom kuier gerus weer.
Suzette A - Feb 2020
Algehele gradering
Puik, stilte, awesome, netjies en baie veilig.
Serenity se terugvoer
Dankie vir mooi woorde en julle twee se kuier.
Talisha G - Jan 2020
Algehele gradering
Ons kuier was lekker, rustig en in die besigste tyd van die jaar. Die die hoofstrand was nie so besig nie en jy is 5-10 minute van alles af.
Serenity se terugvoer
Beste Talisha
Baie dankie vir jul kuier en hierdie mooi woorde, hopelik sien ons julle spoedig. Groetnis, Lorraine.
Maxie W - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Shane D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjiese kamers aangename en vriendelike eienaars, sal definitief weer daar oorbly.
Serenity se terugvoer
Baie dankie. Ek wens julle alles wat mooi is in julle nuwe woning in Scottburgh.
Groetnis, Lorraine.
Francios B - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker gewees.
Elouise V - Jan 2020
Algehele gradering
Sal vir seker weer hier kuier!
Serenity se terugvoer
Dankie, hoop om jul weer op 'n ander dag weer te sien.
Shannon W - Okt 2019
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay at Serenity!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het ons verblyf by Serenity terdeë geniet!
Wat 'n lieflike klein plekkie! Netjies, skoon, huislik en gemaklik. Goeie uitsig en rustigheid. Lorainne en Brain is so 'n lieflike paartjie en het ons regtig gemaklik laat voel. Ons sal beslis weer daar oornag en dit vir ons vriende aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Serenity se terugvoer
Thank you and perhaps we meet again.
Davey K - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie en dierbare mense.
Serenity se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige beskrywing, Davey. Ek hoop julle kom kuier weer.
Pierre B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Dankie.
Serenity se terugvoer
Baie dankie, Pierre. Hoop die vis loop volgende keer beter.
Marius G - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlik, gasvry en baie netjies.
Serenity se terugvoer
Marius, dit was ons plesier om julle hier te hê, kom kuier gerus weer.
Luzinda O - Apr 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing, vriendelike diens gekry.
Serenity se terugvoer
Dankie Freddie en Luzinda. Tot weer siens
Glenn K - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties. Ons het baie lekker gekuier.
Johanna Catherina B - Feb 2019
Algehele gradering
Lovely, friendly host, beautiful place to stay.
Serenity se terugvoer
Thanks Hanene. Do appreciate the gift and it sure helped.
Regards,
Lorraine
Wayne M - Feb 2019
Algehele gradering
An amazing stay. Peaceful and quite lovely place.
Ronel V - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike vakansie.
Serenity se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit was ons plesier om julle te akkommodeer. Hoop om julle weer te sien.
Fransois B - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig en pragtige uitsig met die oulikste eienaars.
Serenity se terugvoer
Baie dankie vir soo mooi woorde, hoop om jul weer te sien maar darem vir 'n langer tydperk.
Jaco S - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was heerlike gewees!
Serenity se terugvoer
Dankie. ja, sal graag weer vir julle wil sien.
Johan C - Feb 2019
Algehele gradering
Puik.
Serenity se terugvoer
Dankie vir jul kuier, ons hoop om julle weer te sien.
Sharon S - Des 2019
Algehele gradering
Upmarket flat with excellent cookware and dinnerware.
Serenity se terugvoer
Thank you Sharon for the positive review. Regards, Lorraine.
Ronel J - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing met mooi tuin en geen see-uitsig.
Serenity se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Ronel.
Ronel E - Mei 2019
Algehele gradering
Neat and tidy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies en skoon.
Gashere is vriendelik. Onthou om jou eie/tee ens. saam te bring.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chantal F - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige netjiese verblyf.
Serenity se terugvoer
Dit was 'n plesier, solank julle die vakansie geniet het.
Shirley S - Des 2018
Algehele gradering
Lieflik skoon en kinder vriendelik. Baie gerieflik en pragtigste mense.
Laura G - Nov 2018
Algehele gradering
Very nice clean place.
Jolene D - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig!
Serenity se terugvoer
Dankie en hoop om julle weer te sien.
Angelique P - Sep 2018
Algehele gradering
A wonderful stay. Value for money, neat clean and really beautiful!
Barbara B - Jul 2018
Algehele gradering
Dis die oulikste plek.
Serenity se terugvoer
Dankie en dit was 'n plesier. Kom kuier gerus weer.
Terry-ann T - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige woonstel en pragtig ingerig!
Attie V - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf gehad.
Serenity se terugvoer
Dankie, dit was ons plesier om julle te kon akkommodeer.
Johan T - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig en lekker met die branders in die agtergrond.
Serenity se terugvoer
Dankie Johan ons sien uit na jou volgende kuier.
André L - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker, rustige verblyf.
Serenity se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle weer te sien.
Rika K - Mrt 2018
Algehele gradering
Genotvolle, rustige verblyf.
Serenity se terugvoer
Dankie Rika, kom kuier gerus weer.
Jan B - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasies en wonderlike gasvryheid. Bale lekker.
Serenity se terugvoer
Beste Jan en Ansie Was plesier en hoop ons sien julle weer.
Groetnis
Annalize V - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was baie rustig en naby als.
Serenity se terugvoer
Dear Annalize,
Baie dankie vir mooi woorde! Ek hoop ons sien julle weer!
Groete,
Lorraine
Jacky V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld wegbreek!
Serenity se terugvoer
Dankie Jacky vir die mooi woorde, ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Thomas M - Jan 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar, goed geleë, netjiese eenheid.
Serenity se terugvoer
Dankie Thomas was 'n plesier, hopelik sien ons mekaar weer.
Lorraine
Lisa S - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was netjies en waarde vir geld!
Serenity se terugvoer
Dankie Lara dit is ons plesier en hoop ons sien mekaar weer.
E C - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker vakansie, wonderlike mense.
Hannetjie K - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker gebly. Warm verwelkoming.
Serenity se terugvoer
Dankie en groetnis daar.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Lizelle M - Des 2017
Algehele gradering
Klein paradys!
Serenity se terugvoer
Dankie vir julle vriendskap en lekker eetgoed. Ons hoop ons sien mekaar weer.
Jacques E - Des 2017
Algehele gradering
Pleasant, comfortable and good value for money.
Serenity se terugvoer
Thanks Jacques,
Thanks for this review and would love to see you guys again. We are still nibbling on date fingers and rusks.
Regards,
Lorraine
Wilma C - Jul 2017
Algehele gradering
Awesome.
Serenity se terugvoer
Dankie Wilma vir mooi woorde. Hoop ons sien jul eendag weer.
Groetnis Brian en Lorraine
Marietjie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies, bekostigbaar en alles wat jy nodig het.
Elize O - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Serenity se terugvoer
Middag.
Ek is baie bly jul het die paar dae geniet en dien ons julle weer.
Groetnis
Lorraine
Christian R - Jan 2017
Algehele gradering
Relaxing haven.
Adrian V - Feb 2017
Algehele gradering
Beste waarde vir die geld ooit!
Serenity se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Leone D - Sep 2016
Algehele gradering
Asemrowend lekker.
Serenity se terugvoer
Ons plesier, kom gerus weer.
Emil V - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig, stil en heerlike verblyf
Serenity se terugvoer
Baie dankie Emil en Ella vir jul kuier.
Reinette S - Jul 2016
Algehele gradering
Great stay.
Serenity se terugvoer
Baie dankie, dit is ons plesier.
Burnadette W - Apr 2016
Algehele gradering
Serenity Cottage was absoluut lieflik, met wonderlike gashere.
Serenity se terugvoer
Dankie vir daai pragtige woorde en hoop om jul weer te sien.
Groetnis
Lorraine
Leigh-ann H - Feb 2016
Algehele gradering
Best time I had in a long time.
Serenity se terugvoer
Thanks for this lovely review, hope to see u guys again.
Regards
Lorraine
Daleen J - Des 2016
Algehele gradering
Lekker gerus, rustig en baie netjiese plekkie.
Serenity se terugvoer
Dankie Kom gerus weer kuier of kom woon sommer hier by die Suidkus.
Groetnis
Craig B - Jul 2016
Algehele gradering
Excellent value for money. Private and in a good location.
Lees meerSerenity se terugvoer
Thanks glad you guys enjoyed yourselves and hope to meet again. Regards Brian and Lorraine
Steve F - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker en stil.
Elize P - Jul 2016
Algehele gradering
Plekkie is baie klein, maar baie netjies.
Elize V - Jul 2016
Algehele gradering
Stil, rustig.
Johan En Rose C - Jun 2016
Algehele gradering
Skoon, veilig en baie aangename gasvrou en gasheer.
Candice S - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker om daar te bly.
Herman K - Okt 2015
Algehele gradering
In die top 5 van waar ons al gebly het afgelope klompie jare.
Serenity se terugvoer
Dankie Herman dit laat my hart sommer goed klop met so 'n pragtige verwysing, wel hoop ons sien jul eendag weer.
Groetnis
Brian en Lorraie
Gerrit G - Jul 2015
Algehele gradering
Ek en my gesin het baie lekker gebly en alles wat jy nodig gehad het was beskikbaar en sal weer teruggaan.
Mariette K - Mei 2015
Algehele gradering
Baie gasvry en privaat.
Lizelle V - Mei 2015
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Gary B - Sep 2015
Algehele gradering
Most enjoyable stay!
Vandre N - Okt 2014
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Jimmy D - Sep 2014
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Frank R - Jan 2014
Algehele gradering
Tog te lekker!
Tarien E - Apr 2014
Algehele gradering
Baie netjies met alles wat jy nodig het. Baie aangename gasheer en -vrou.
Ryno E - Aug 2013
Algehele gradering
Fantasties!
Johan G - Jul 2013
Algehele gradering
Alles was perfek.
Iain M - Mei 2013
Algehele gradering
Rustig en Privaat
Lizette J - Mrt 2013
Algehele gradering
Cottage feels like a guesthouse, and is very affordable for what is offered.
Francois B - Sep 2013
Algehele gradering
Baie lekker!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Escombe-singel 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang