Serenity
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Escombe-singel 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Serenity is in Scottburgh met sy lang wit strande, welige inheemse woude en manjifieke golwende heuwels geleë.
Dié verblyf bestaan uit 2 eenhede wat slaapplek vir 8 gaste bied. Elke eenheid het 'n kombuisie, lugversorging en 'n TV met DStv-gesinspakket. Linne word voorsien, maar gaste moet net hul eie handdoeke bring. Gaste het toegang tot 'n swembad, tuin en braaigeriewe.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Crocworld, Empisini Natuurreservaat, Vernon Crookes Natuurreservate en die Scottburgh Gholfbaan in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 129
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Escombe-singel 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Serenity het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Escombe-singel 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang