Serenity Dolphins Bay
Kry 15% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 4 Jan 2025 tot 7 Jan 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiperlaan 5, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Serenity Dolphins Bay is op die derde verdieping aan Jeffreysbaai se sonnige kus geleë en spog met 'n uitsig oor die strand en strandmeer. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV.
Daar is ook 'n swembad, braai-area en gratis, veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Sandpiperlaan 5, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Astonbaai Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiperlaan 5, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang